Elandskloof Forel Fees
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Elandskloof Forel Fees
Elandskloof se jaarlikse forel fees is op Saterdag die 25ste Augustus.
Ek het laas jaar deel geneem en my plek is reeds bespreek.
Ek ry Maandag al af om te gaan help met die voorbereiding en bietjie te oefen.
Moet darm n vlieg lyn kan gooi teen volgende Saterdag... lol
Wie stel belang om te kom deel neem?
Die fondse wat in gesamel word gaan vir die oue tehuis in Belfast en die skool op Dullstroom...
As daar n paar Jaracal manne is wat saam kom vlieg gooi sal dit nogal lekker wees.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Elandskloof Forel Fees
Wat beloop al die kostes ouboet? Ek en Edu het gepraat ons wil graag gaan, maar dit hang af wat bly oor van my budget na die komende naweek se jag... 
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Elandskloof Forel Fees
R400 per persoon.Hartskoot Hennie wrote: Wat beloop al die kostes ouboet? Ek en Edu het gepraat ons wil graag gaan, maar dit hang af wat bly oor van my budget na die komende naweek se jag...![]()
Middag ete en aand ete ingesluit as ek reg onthou.
Daar is n magdom pryse.
Verblyf moet jy net uitvind op die plaas...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Elandskloof Forel Fees
Klink baie lekker.
Bietjie kort kennis geweing vir my. Maar bespreek my solank vir die 2013 fees.
Bietjie kort kennis geweing vir my. Maar bespreek my solank vir die 2013 fees.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Elandskloof Forel Fees
Gerhard, dit klink lekker. Sal graag weer my vlieglyne wou nat maak, maar moet ongelukkig gaan jag daai naweek. 
Groete.
Groete.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Elandskloof Forel Fees
Agga nee man, kort kennis
Reeds my beloftes aan 'n skiet dag gemaak, ek en vroulief sou verseker kon doen met 'n naweek langs die dam 
Aai jaai jaai, sorry man Gerhard, die manne wat gaan jag moet dit geniet, onthou om verslag te kom doen
Mooiloop
Marc
Aai jaai jaai, sorry man Gerhard, die manne wat gaan jag moet dit geniet, onthou om verslag te kom doen
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Elandskloof Forel Fees
Hello Gerhard,
Gee vir ons so bietjie update hoe dit gegaan het met die Elandskloof Forel fees?
Jy gee ons altyd so lekker foto's en 'n paar berigte hoe dit gegaan het
Dankie
Groete
Gee vir ons so bietjie update hoe dit gegaan het met die Elandskloof Forel fees?
Jy gee ons altyd so lekker foto's en 'n paar berigte hoe dit gegaan het
Dankie
Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Elandskloof Forel Fees
Julle kan maar die laaste naweek in Augustus boek elke jaar vir die forel fees.
Dit was n groot sukses en n fees.
Ek het 8 forelle in geweeg, hele paar verloor agv stupidgeid.
Die wenner het 14 forelle in geweeg vir die dag.
Darm nie te ver agter nie...
Dit was n groot sukses en n fees.
Ek het 8 forelle in geweeg, hele paar verloor agv stupidgeid.
Die wenner het 14 forelle in geweeg vir die dag.
Darm nie te ver agter nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Elandskloof Forel Fees
Dankie Gerhard, waar is die foto's 
Baie geluk en sjoe dit wil gedoen wees. Daai damme is nie so maklik om te vang nie.
Dankie vir die repport
Baie geluk en sjoe dit wil gedoen wees. Daai damme is nie so maklik om te vang nie.
Dankie vir die repport
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Elandskloof Forel Fees
Ek het vergeet om te noem dat ek die Vrydag by Nick gaan kuier het en bietjie geoefen het saam met hom...
Tussen ons het ons seker vir die middag meer as 20 forelle gevang en terug gesit...
Tussen ons het ons seker vir die middag meer as 20 forelle gevang en terug gesit...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Elandskloof Forel Fees
So, julle het hulle touwys gemaak?Gerhard wrote: Tussen ons het ons seker vir die middag meer as 20 forelle gevang en terug gesit...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Elandskloof Forel Fees
Nee want Nick is naby Machadodorp...Skolla wrote:So, julle het hulle touwys gemaak?Gerhard wrote: Tussen ons het ons seker vir die middag meer as 20 forelle gevang en terug gesit...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Elandskloof Forel Fees
Lekker Gerhard, hulle mooi bymekaar gemaakGerhard wrote: Julle kan maar die laaste naweek in Augustus boek elke jaar vir die forel fees.
Dit was n groot sukses en n fees.
Ek het 8 forelle in geweeg, hele paar verloor agv stupidgeid.
Die wenner het 14 forelle in geweeg vir die dag.
Darm nie te ver agter nie...![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner