Ek het 63 een mal gevuurde doppe in die bogenoemde maak en kaliber, en 17, twee keer gevuurde doppe, gratis vir wie ook al dit wil he. Posgeld is vir jou rekening, of ek bly in Pta oos, as jy dit by my wil kom haal is jy ook meer as welkom.
Kontak my gerus op: 0827897900
Pierre
PMP .243 doppe
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
PMP .243 doppe
Veiligheid eerste manne!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: PMP .243 doppe
Pierre
Kan ek asb die doppe kry
My broer nuwe Sako 243 gekry en hy is hard aan die herlaai
Henk
Kan ek asb die doppe kry
My broer nuwe Sako 243 gekry en hy is hard aan die herlaai
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: PMP .243 doppe
Pierre
Laat jou maat by sy naaste U.S Postal Service instap en die pakkie aan jou pos. Hulle kan dit speed service of gewone pos stuur. Dit kom jou poskantoor of adres uit en as doanne nie iets vermoed nie, gaan jy niks ekstra betaal nie.
Groete
Dawie