More SJ,
Ek gebruik 'n Lee case trimmer. Dit werk great vir my. Ek sit my lock stud in 'n battery boor en doen al my doppe so. Dit spaar darem my vingers. En dit werk relatief vinnig ook, Jou doppe word dan ook almal dieselfde lengte gesny, omdat jy 'n case gauge length het in die trimmer wat agter op die lock stud vas druk.
Ek verstaan wat Hein se dat die pennetjie wat deur die flashhole gaan kan korter word. Maar teen R69.99 vir 'n nuwe lock stud en gauge length dink ek nie ek gaan vinnig verander van die Lee case trimmer af nie.
Case trimmer
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Case trimmer
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Case trimmer
+1. Dis wat ek ook doenFCLoretz wrote: More SJ,
Ek gebruik 'n Lee case trimmer. Dit werk great vir my. Ek sit my lock stud in 'n battery boor en doen al my doppe so. Dit spaar darem my vingers. En dit werk relatief vinnig ook, Jou doppe word dan ook almal dieselfde lengte gesny, omdat jy 'n case gauge length het in die trimmer wat agter op die lock stud vas druk.
Ek verstaan wat Hein se dat die pennetjie wat deur die flashhole gaan kan korter word. Maar teen R69.99 vir 'n nuwe lock stud en gauge length dink ek nie ek gaan vinnig verander van die Lee case trimmer af nie.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Case trimmer
FCLoretz & Pieter Vorster
Ek het self die Lee trimmer gebruik. Werk sekerlik as dit goed werk vir jou.
Vir my doen daai trimmer dit netnie meer en die dat ek die Wilson aangeskaf het. Dit is immers die Rolls-Royce van trimmers.
Groetnis