Wou net gou die opsit om te wys dat mens darem lekker dag roep "spots" kry.
Ek en Ian (Rambo) het so week of wat terug gou na hulle familie plaas gegaan.
Ek moes konsentreer om die reun te skiet op 185m want die jakkals koors het hoog geloop. Die teef was darem naby.
Die jakkals koors vang my elke keer met dag roep.
Hier is so paar foto's.
Dagroep plekkie
Reun
Teef
Reun - Tande
Lekker dag roep plekke
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Lekker dag roep plekke
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Lekker dag roep plekke
Lekker man, wonder nou net as die jakkalse so oud word daar by Ian, wie het hulle so skelm geleer. hehehe
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Lekker dag roep plekke
HAHAHAHA!! Nee ou Blok.
Daai area het 'n hengse lot brakke. LOL
Daai area het 'n hengse lot brakke. LOL
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lekker dag roep plekke
Marno daai is darm nou 'n lekker uitkyk punt wat jy daar het
Mens sien dit nie baie waar ek skiet op Wirbank nie.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Lekker dag roep plekke
Doodseker dis die Oos Vrystaat se vlaktes daai, Heilbron se kant toe.
Boere se Merino`s het seker sleg deurgeloop.
Stamp hulle my maat.
Groetnis
Boere se Merino`s het seker sleg deurgeloop.
Stamp hulle my maat.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Lekker dag roep plekke
Hi oom Dawid,
Heilbron, Petrus Steyn en Frankfort is die wereld waar ek vandaan kom maar die was by Koster omgewing.
Groete
Marno
Heilbron, Petrus Steyn en Frankfort is die wereld waar ek vandaan kom maar die was by Koster omgewing.
Groete
Marno
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lekker dag roep plekke
Mooi gemaak, dink daar's min so lekker soos 'n vrugtevolle dagroep 
Baie geluk
Baie geluk
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner