404Jeff
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 404Jeff
Lyk my jy het bietjie laataand gepost, maar wat het gelees het van sy geskiedenis en prestasie noem ek hom 'n "oom".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Die 404 is my volgende groot kaliber geweer wat ek kry... 
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: 404Jeff
Hello 404Jeff
Ek jag met n 404 wat ek vir my laat bou het n hele paar jaar terug. Moet se dat dit een groot plesier is om mee te jag !! Ek het al n hele string wild suksesvol met hom gejag en dit bly altyd lekker om die olie uit die loop te vee, want dan weet mens hier kom n ding

404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
-
404Jeff
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Re: 404Jeff
Kalie404, ek het myne al in 1984 gebou, en jag van daai tyd net met hom. Ek het myne op P14 aksie en Ferlach loop, kolf is al die 3de een elkekeer self gebou. Van begin af laai ek self en daai tyd was ladings en punte maar skaars, vandag meer volop, Het RWS doppe gebruik en die doppe begin nou oppak na omtrent 30 ladings elk, bly lekker kaliber vir als van rooibok tot eland!
223
303Epps
404Jeff
450 straight
303Epps
404Jeff
450 straight
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Sit bietjie n foto op van die 404 Jeff asb...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
404Jeff
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Re: 404Jeff
Gerhard ek is do met die fotos, kyk die computer het nie timing en werk nie met olie,en daar is nie plek vir spanners en sokets so ek is maar dom! Ek kan fotos vir jou email dan kan jy opsit as jy mag.
223
303Epps
404Jeff
450 straight
303Epps
404Jeff
450 straight
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Jy is welkom.
Ek sit graag op vir jou.
Kliek op my naam en dan sal jy my email addres daar kry.
Ek sit graag op vir jou.
Kliek op my naam en dan sal jy my email addres daar kry.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Elke dag gaan dit bietjie beter...pine wrote: Hoe gaan dit met jou pa Gerhard? Ons is nog op ons kniee
Laat weet asseblief
Geseend
Pine
Hy het al 10kg verloor en kan darm al weer begin sagte kos eet.
Vat dit maar stappie vir stappie.
Dankie vir al die gebede oom Pine
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Die manne wat die 404 Jeff skiet...
Sit bietjie julle ladings en data op.
400gr teen 2250fps klink mos na goeie bosveld medisyne
Sit bietjie julle ladings en data op.
400gr teen 2250fps klink mos na goeie bosveld medisyne
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
404Jeff
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Re: 404Jeff
Gerhard my ladings is bietjie styf vir die normale kamers.
Maar is soos volg:
400grn Woodleigh,Stewart,Hornady DGX Claw. 85grn S365 2350fps Dis met RWS en Norma doppe
400grn Goodnelbrass solid 77grn S365 2175fps
350grn Frontier Spartan 85grn S365 2460fps
350grn Woodleigh 85grn S365 2430fps
Soos jy kan sien my geweer hou van 85grn en ek skiet al van 1985 net die lading groepeer onder 20mm op 50 meter en as ek my ding doen onder 1" op 100meter.
Wil vandag 280grn Impalas gaan toets met 85grn tot 89grn S365 en 81 tot 87grn S335 Kobus se kan so 2600fps verwag.

- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 404Jeff
Skuus manne ek is bietjie onosel met die 404.
Kan mens doppe van 'n ander kaliber deur 'n matrys vervorm na 'n 404? Sal 'n man bevoorbeeld deur S&O matryse kan bestel?
My 9.3 soek 'n vriend en die 404 klink na die regte ouboet.
Groete
Kan mens doppe van 'n ander kaliber deur 'n matrys vervorm na 'n 404? Sal 'n man bevoorbeeld deur S&O matryse kan bestel?
My 9.3 soek 'n vriend en die 404 klink na die regte ouboet.
Groete
-
404Jeff
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Re: 404Jeff
Spiekeries, die 404 het sy eie dop, die nuwe short magnums is op die dop gebaseer en die Remington RUM kalibers is ook op die dop. Dit is dukker as die belted magnums en ook 2.85" lank, die basis is effens dukker as die H+H belt en die kapasiteit is groter.
223
303Epps
404Jeff
450 straight
303Epps
404Jeff
450 straight
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Dit lyk mos soos skaflike buffel en olifant medisyne daai!404Jeff wrote: Gerhard my ladings is bietjie styf vir die normale kamers.
Maar is soos volg:
400grn Woodleigh,Stewart,Hornady DGX Claw. 85grn S365 2350fps Dis met RWS en Norma doppe
400grn Goodnelbrass solid 77grn S365 2175fps
350grn Frontier Spartan 85grn S365 2460fps
350grn Woodleigh 85grn S365 2430fps
Soos jy kan sien my geweer hou van 85grn en ek skiet al van 1985 net die lading groepeer onder 20mm op 50 meter en as ek my ding doen onder 1" op 100meter.
Wil vandag 280grn Impalas gaan toets met 85grn tot 89grn S365 en 81 tot 87grn S335 Kobus se kan so 2600fps verwag.
400gr teen 2175 fps
Hoe maak die 280gr's?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Gister weer n paar manne gesien met 404 op S&O se skiet kompetisie.
Ek bly van die kaliber hoor.
Ek bly van die kaliber hoor.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Ek sien Classic Arms het 'n nuwe Mauser in hom vir net onder R20 000.00
Maak jou wonder hoekom die CZ dubbeld sy prys is!!!
Eendag as ek groot is
Maak jou wonder hoekom die CZ dubbeld sy prys is!!!
Eendag as ek groot is
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Ek sal maar begin deur n Mauser Supreme aksie te soek so dat die aksie die selfde is as my 375H&H.DWB wrote: Ek sien Classic Arms het 'n nuwe Mauser in hom vir net onder R20 000.00
Maak jou wonder hoekom die CZ dubbeld sy prys is!!!
Eendag as ek groot is
Dan n Shilen loop in die regte kontoer.
Armtec Magnum kolf.
Die regte yster visiere vir die kaliber.
QD mounts
1.5-5x20 Leupold scope
Sal weer n lang termyn bou proses wees...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: 404Jeff
Hello Gerhard
My 404 het ook n paar jaar geneem......eers slot, dan loop en die res het gevolgmet tyd, maar dit was die wag werd !!
Jy sal nooit spyt wees nie
Begin net..................
My 404 het ook n paar jaar geneem......eers slot, dan loop en die res het gevolgmet tyd, maar dit was die wag werd !!
Jy sal nooit spyt wees nie
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Kallie404 wrote: Hello Gerhard
My 404 het ook n paar jaar geneem......eers slot, dan loop en die res het gevolgmet tyd, maar dit was die wag werd !!
Jy sal nooit spyt wees nieBegin net..................
Tyd... $$$$
Is vir nou die enigste briek op dir projek...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Ek sien hier is `n paar manne wat graag `n .404 Mauser /Jeffery wil besit. Ek is nou `n gelukkige man, ek het my .404 Mauser K98 oorspronklike aksie in Coggswell&Harrison gekry, die geweer het in die 1930 's olifante en buffels uitgedun in die Ngana era in Northern Natal, en het die laaste olifant in die Thembe Area in 1930 geskiet. Die persoon stuur vir my `n pak patrone saam wat 80 jaar oud is. Pak patrone is op die eerste foto.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/2012November404Pics009_zps3fdb00b4.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/2012November404Pics008_zps1ca8f131.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/2012November404Pics006_zpse3970b4a.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/2012November404Pics005_zpsccb3844b.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/2012November404Pics004_zpsa12f01a5.jpg
Ek gaan `n paar klein dingetjies verander aan die geweer maar andersins net so los. Dit het net een e-pos geneem om die geweer op te spoor, prys is baie billik , R10 000 met `n paar extra items wat saam gestuur word. Ek sal nou moet begin laai en doppe bymekaar maak. Ek hoor graag van julle .404 eienaars wat al vertroud is met die strydros kaliber.
Groete
Gert

Last edited by Gert Odendaal on Sun May 19, 2013 8:29 am, edited 1 time in total.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Gert,
Daai is n ongelooflike koop gewees.
Baie geluk met die geweer.
Hoop jy jag met hom so lekker soos sy vorige eienaars gedoen het.
Daai is n ongelooflike koop gewees.
Baie geluk met die geweer.
Hoop jy jag met hom so lekker soos sy vorige eienaars gedoen het.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Dankie Gerhard
Ek dink dit was seker een van die belangrikste e-posse wat ek nog gestuur het. Ek gaan verseker die geweer geniet, sal begin laai soos met al my ander gewere, wat lekker is van my gewere (almal Mausers) hulle elkeen het `n storie `n verhaal kom saam met elke geweer, as ek ooit gewere gaan versamel sal dit my vereiste wees, hulle moet `n goeie storie he.
Ek dink dit was seker een van die belangrikste e-posse wat ek nog gestuur het. Ek gaan verseker die geweer geniet, sal begin laai soos met al my ander gewere, wat lekker is van my gewere (almal Mausers) hulle elkeen het `n storie `n verhaal kom saam met elke geweer, as ek ooit gewere gaan versamel sal dit my vereiste wees, hulle moet `n goeie storie he.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Hoe lyk sy loop na al die jare?
Hoop hy was mooi versorg...
Hoop hy was mooi versorg...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Manne, kry ek 'n knop in my keel toe hierdie draad opkom.
Dis so jammer dat ons Oom Joe aka 404Jeff aan die dood moes afstaan.
Min ouens so passievol oor hul 404 soos hy.
Oom Gert, ek het dit al gesê, maar weereens geluk!
Hoop om ook eendag deel van hierdie bevoorregte groep te wees!
Dis so jammer dat ons Oom Joe aka 404Jeff aan die dood moes afstaan.
Min ouens so passievol oor hul 404 soos hy.
Oom Gert, ek het dit al gesê, maar weereens geluk!
Hoop om ook eendag deel van hierdie bevoorregte groep te wees!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Dankie Deon, ja dit is hartseer om geweer vriende langs die pad te moet verloor, daarom dink ek `n mens het net een lewe, as daar iets spesiaal op jou pad kom moet `n man maar alles moontlik doen om dit deel van jou stukkie lewe wat nog oor is te maak. As `n mens altyd vir genoeg geld moet wag gaan dit nooit gebeur nie, daar is net nooit genoeg geld om die spesiale goed te doen nie, iewers moet `n mens besluit wat wel die belangrikste is. Dit is baie belangrik vir my om die .404 Mauser as `n besonderse geweer te kan koop, daar sal nooit weer so `n geleentheid op my pad kom nie, daarom doen ek alles in my vermoee om die geweer op my naam te kry. So het elke persoon maar iets spesiall wat hy graag wil syne maak. Maar hou moed, jy sal jou .404 kry ..... 