Namibiese Hengelaars - Geluk!!

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Namibiese Hengelaars - Geluk!!

Post by Lourens Potgieter »

Mense, weet nie of hier dalk manne van doer bo is wat kompeterend hengel nie....dis iets wat my na aan die hart l?. Daar word jaarliks 'n "Tri Nations" toer gehou tussen SA, Namibi? en Zim....die jaar kon Zim dit nie maak nie. Dit word jaarliks by Hardap dam in Namibi? gehou.

Ek het sopas op 'n hengel forum verneem dat Namibi? die eerste toets gewen het met 4 punte...in hengel is dit D?M naby, maar 'n wen is 'n wen, en dit gebeur nie baie dat SA so game verloor nie.....

Respek vir julle manne wat met SOVEEL minder beskikbaar in julle hengel kompeteer met die wereld se bestes!!!
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Namibiese Hengelaars - Geluk!!

Post by FHM »

Jy vistaan blykbaar nie Deeg... :o...daai vis in die Hardap word weeksdae huistoe gevat en onder intensiewe aas-klasse gesit om net aan sy eienaar (Namibier) se aas te byt! :P Soos ek verstaan het van die manne al vir somige van die ouer visse wat al kultuur het name gegee. ;)
Last edited by FHM on Thu Aug 30, 2012 1:05 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Namibiese Hengelaars - Geluk!!

Post by Lourens Potgieter »

Het gewonder wat gaan aan.....hulle eet nie mielies of deeg nie, hulle eet biltong!!!!!!
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
Post Reply