Knaldemper oortreksel
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Knaldemper oortreksel
Baie interressant! Ek hou dop.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Knaldemper oortreksel
Ludwig,
Ek is seker enige materiaal sleeve met lekker koue "Carb Cleaner" of so iets kan dalk werk. Net 'n idee.
Henk
Ek is seker enige materiaal sleeve met lekker koue "Carb Cleaner" of so iets kan dalk werk. Net 'n idee.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Knaldemper oortreksel
Clarens het vir my gese om sommer die KD met n
klam lappie af te vee tussen sessies. Dit
maak redelik groot verskil.
klam lappie af te vee tussen sessies. Dit
maak redelik groot verskil.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Knaldemper oortreksel
Ludwig,
Wat van hierdie?:
http://www.eliteiron.net/elite-iron-sup ... wraps.html
Dit lyk nogal "tacticool"...
Wat van hierdie?:
http://www.eliteiron.net/elite-iron-sup ... wraps.html
Dit lyk nogal "tacticool"...
Goed, beter, 6millimeter!
