nr2 windgeweer

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
Krokedil
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Wed Aug 29, 2012 7:20 am

nr2 windgeweer

Post by Krokedil »

Dagse manne EK is op soek NA n nr2 luggeweer enige maak. Sal reg wees
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: nr2 windgeweer

Post by LUAN »

Jy bedoel n 5.5mm windbuks. As geld nie n probleem is koop vir jou n pcp met scuba tenk om vol te maak. Hulle is baie akkuraat en kan gestel word hoe vinnig jy wil he hy moet skiet. Kyk na Air arms, Weihrauch, Daystate, Theoben, Airvolution(local geweer gemaak deur Kevin Straus-0766031841)
Of koop n Quackenbush of Shin sung in .50cal as jy groot wil gaan.....
Neels
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm

Re: nr2 windgeweer

Post by Neels »

Krokedil,

Soek jy nuwe of 2de handse geweer. Ek het n vooroorlogse BSA in goeie toestand as jy so iets soek.

Groete
Neels
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: nr2 windgeweer

Post by Frikkie Coetzee »

K

As jy tweedehans soek PM my

Hier is n oom wat die goed regmaak en ek kan by hom hoor vir jou.

Frikkie
Cradock
Post Reply