Ram Air Gas Spring
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Ram Air Gas Spring
Hello Manne en dames,
Wie van julle het die in julle windbukse?
Ek sien die Ram Air gas springs maak die windbuks lekker stil en die akuraatheid is ook beter.
En dit hou langer as die gewone springs.
Ek ken nie die nie en sal graag wil hoor wat julle dink van die?
Groete

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ram Air Gas Spring
Dis wat oom Vince vir jou cfx sal aanbeveel. Dit word n gasram genoem en werk soos n skokbreker hidroulies. Jou geweer kan lank oorgehaal bly sonder om te worry oor n spring wat pap word en hou vir altyd. Jou recoil is minder wat jou geweer meer akkuraat maak. Sy krag kan gestel word met n pomp en so kan jy met die regte speod speel vir daai tipe windbuks. Oom Vince bemark nou sy eie tipe Gasram wat glo beter is as waarmee die nuwe Gamo's uitkom.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Ram Air Gas Spring
Wie is die oom Vince, en waar kontak ek hom. My Gamo het verseker een van die springs nodig, aangesien hy so bond soos n tarentaal skiet.
Veiligheid eerste manne!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ram Air Gas Spring
Sjoe 303,
Moet s? jy ken van en dis lekker om te weet daar is manne wat so baie ken.
Dankie vir die hulp. Ek sal bietjie oom Vincent bel en hoor.
Ek dink dit sal die moeite werd wees om so iets in die windbuks in te sit.
Dankie weereens.
Moet s? jy ken van en dis lekker om te weet daar is manne wat so baie ken.
Dankie vir die hulp. Ek sal bietjie oom Vincent bel en hoor.
Ek dink dit sal die moeite werd wees om so iets in die windbuks in te sit.
Dankie weereens.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ram Air Gas Spring
Oom Vincent
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ram Air Gas Spring
Ek persoonlik sal nie die geld spandeer op n nuwe gamo nie maar as jy n cheap ene gekoop het is dit lekker om sulke mods te doen. Die cfx se sneller is ook glad nie lekker nie maar weereens kan oom Vince daarmee help. Die Gamos se springe is baie swak en ek hoor van net te veel wat breek. Skiet joune oor n chrony en as daar groot verskil is dan weet jy joune is ook gebreek. Oom
Vincent Sutherland Dadds in Randburg - 0839977718. (Hy is n legend 73 jaar oud kan selfoon gebruik en beter op die rekenaar as baie van ons)
Vincent Sutherland Dadds in Randburg - 0839977718. (Hy is n legend 73 jaar oud kan selfoon gebruik en beter op die rekenaar as baie van ons)
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ram Air Gas Spring
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ram Air Gas Spring
303
My windbuks is al seker 10 jaar oud en moet s? (Touch wood) daai spring het nog nie gebreuk nie.
En ek skiet baie lekker met haar. En al 'n hele paar indian myna's al uit gehaal en duiwe.
Ek het glad nie probleme met my sneller nie. Dalk was dit maar net dats hiehie
Ek het nou net met die Oom gesels en s? mens kan die verskil dadelik sien en die akuraatheid is baie goed.
Ek sal verseker daai gasram in my windbuks sit.

Ek het nou met oom Vincent gepraat. Op my Gamo Shadow 1000 sal hy die gas spring vervang, sleef seker maak dit is nog in orde, en die sneller vervang. Hy stel dan die geweer na ongeveer 800ft/s, en die koste hieraan is R1400.00. Hy waarborg dat my mond sal oophang as ek die akuraadheid en konstandheid beleef.
Veiligheid eerste manne!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ram Air Gas Spring
Ja die ou model cfx het nog die staal sneller en is beter as die nuwe modelle wat plastiek is en verstelling maak niks beter nie. Jys gelukkig met jou spring miskien was hulle ook beter gemaak daai tyd.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ram Air Gas Spring
Ek het my CFX laat gasram n paar jaar terug by Oom Vincent.Dit maak n groot verskil.....maar ek skiet liewers my kinders se standard HW30 Weirauch...baie akkurater alhoewel swakker.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ram Air Gas Spring
Ooo nou verstaan ek hoekom oom Vincent my gevra het watter sneller ek het.
Nie geweet die nuwe cfx het plastiek snellers nie.
Dit is interessant. Ek dan dink dit kan mens so bietjie riond gooi.
G - Force, oo ok. S? my gou is die geweer ook baie stiller of nie regtig nie.
Sal jy 'n silencer ook op sit as mens daai gasram op gesit het?
So leer ons almal en wat is maar die beste vir ons.
Ek graag wil field target gaan skiet maar dink die cfx is so bietjie swaar vir die field target.
Mens moet seker maar dan vir die pcp kyk. Of is die knak nek windbukse ook reg?
Nie geweet die nuwe cfx het plastiek snellers nie.
Dit is interessant. Ek dan dink dit kan mens so bietjie riond gooi.
G - Force, oo ok. S? my gou is die geweer ook baie stiller of nie regtig nie.
Sal jy 'n silencer ook op sit as mens daai gasram op gesit het?
So leer ons almal en wat is maar die beste vir ons.
Ek graag wil field target gaan skiet maar dink die cfx is so bietjie swaar vir die field target.
Mens moet seker maar dan vir die pcp kyk. Of is die knak nek windbukse ook reg?
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ram Air Gas Spring
Frikkie mens kan FT skiet in die springer klas.Dan is daar die PCP klas.Die CFX met gasram wat reg gestel is werk OK vir entry level FT.As jy n beter opsie wil he in die springer klas kyk gerus na Air Arms TX200 as ek reg kan onthou of na die Weirauch HW97.
n Silencer help effens op n springer,nie veel nie.
Die beste plek vir die raad wat jy wil he plus dalk n bargain koop bly maar www.airrifle.co.za.
Daar is n paar lede hier en daar betrokke.
n Silencer help effens op n springer,nie veel nie.
Die beste plek vir die raad wat jy wil he plus dalk n bargain koop bly maar www.airrifle.co.za.
Daar is n paar lede hier en daar betrokke.
Last edited by G-force on Thu Aug 23, 2012 12:27 pm, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ram Air Gas Spring
Die cfx is glad nie swaar nie. As jy n AA tx200 of Hw97 hanteer sal jy weet wat is swaar. Daar was al n paar ouens wat die cfx gebruik het vir FT en as hy reg opgestel is sal hy goed kompeteer. Moenie dink n pcp is ligter nie nie almal is nie altans. Silincer op n gasrammed windbuks sal hom mooi komplementeer.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ram Air Gas Spring
Ek sal bietjie daai kant gaan kyk G- Force, dankie
Ek dink ook die silencer en die gasram sal dit mooier maak.
Dankie vir julle manne se antwoorde.
Mooi dag en lekker week verder.
Groete
Ek dink ook die silencer en die gasram sal dit mooier maak.
Dankie vir julle manne se antwoorde.
Mooi dag en lekker week verder.
Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Ram Air Gas Spring
Menere
Ek wil graag n gasram he vir my 5.omm Webley en Scot maar kry nie n antwoord vanaf die Oom nie. wag nog vir sy antwoord Het iemand ondervinding of dit gedoen kan word, hoeveel dit kos en wie dit kan doen vir my?
Frikkie

Cradock
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ram Air Gas Spring
Weet nie hoe lyk die webley se parte nie maar party windbukse kan dit nie gedoen word nie omdat party werk met n pen wat inhak by sneller en ander hak die piston tube in by sneller om dit nou eenvoudig te verduidelik.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Ram Air Gas Spring
303
Ek weet en sal graag by die oom wil hoor en wag maar op die antwoord van hom af
Frikkie
Ek weet en sal graag by die oom wil hoor en wag maar op die antwoord van hom af
Frikkie
Cradock
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ram Air Gas Spring
Vincent is nie stadig nie,hy het net te veel werk.Ek koop ook eerder n HW of n TX.Piet-Skiet wrote: Ek het so cfx met mze sneller,gasram en custom silencer. Om eerlik tewees koop ek eerder vir my 'n tx200 of hw97k of as jy 'n beter gasram wil he koop vir jou hw90. Gan jou op die ou end die selle kos en oom vincint is staadig.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Ram Air Gas Spring
My CFX was die 2de een wat Vince 'n gasram voor ingesit het. Ek moet s? dat die geld nie vir my die eind resultaat regverdig nie
Ek is 'n CFX belowe wat rondom 770-800ft/s sal skiet met 7.4gr JSB's. My gemiddeld op die stadium is so 690-720ft/s en dit is nadat ek al 2 keer terug was. Daar is na die 3de besoek aan my vertel dat ek moet onthou dat dit eksperimenteel was op daai staduim alhoewel ek vir die eksperiment betaal het. Ek weet nie of die eksperiment nou al in 'n werkende oplossing verander het nie.

Peet
G, Vince het so baie werk want hy is so stadig soos Piet tereg s?Quote from: Piet-Skiet on September 05, 2012, 04:13:10 PM
Ek het so cfx met mze sneller,gasram en custom silencer. Om eerlik tewees koop ek eerder vir my 'n tx200 of hw97k of as jy 'n beter gasram wil he koop vir jou hw90. Gan jou op die ou end die selle kos en oom vincint is staadig.
Vincent is nie stadig nie,hy het net te veel werk.Ek koop ook eerder n HW of n TX.
Peet
Work to live, don"t live to work
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ram Air Gas Spring
Ha ha julle ouens wat so die gasrams insit hy gaan nie noodwendig jou geweer laat vinniger skiet nie hoor. Die cfx se kompressie kamer is die probleem as hy n spring in het het hy min spoed en buig en breek die spring een of ander tyd. Oom Vince het cfx met rams wat n 8.4gr pellet maklik laat 800fps+ doen. Ek dink hy het sy rams verander en verbeter as daardie een wat jy in het.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Ram Air Gas Spring
303 ek het nou al 'n 2de gasram in. Die eerste een het olie gelek maar selfs die 2de een het nie gehelp nie. Ek weet van die druk probleem. Maar dan belowe jy nie die son en die maan aan iemand sonder dat jy dit kan lewer nie.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ram Air Gas Spring
303 ek dink geniet die wat die manne wil doen om daai spoed beter te maak.
Of daai akuraatheid te verbeter.
So het elke geweer maar sy dinge
Of daai akuraatheid te verbeter.
So het elke geweer maar sy dinge
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Ram Air Gas Spring
Nee wat hoeveel kos n gasram nou? dink R1000 ek sal nie dit mors op n cfx nie jammer. En as hy hom fit is dit nog geld. Soos die hatsans wat gedeburr en grease word vir n mooi bedragie. Die 2 hatsans wat ek al oopgemaak het, het geen so called burrs gehad op die plekke waar dit saak maak nie maar ons los dit maar daar...