Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Manne kom ons help vir Koos met die een. Hy gaan tog inligting bymekaar maak wat ons direk kan gebruik.
Koos stuur daai inligting vir my ook asb. Glo daar gaan nog klompie manne wees wat gaan help.
Peet

Work to live, don"t live to work
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Ek het R200 oorbetaal.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Manne, ek is nou trots om te se ek a lid van jaracal te is 
Dit maak my hart bly as manne opstan en imand anders help..
Wens ek kon dit doen

"Nothing can come of nothing" Speaker
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
FLASH,
Dit gaan net oor 'n man se hart.
Want my beursie kan virseker ook nie altyd nie.
Dit gaan net oor 'n man se hart.
Want my beursie kan virseker ook nie altyd nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Ek val hier by Deon in. Stuur vir my ook die pm asb.
Veiligheid eerste manne!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2318
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Deon,
Stuur vir my ook daai detail aan asb, dink ons gaan goeie info terugkry
Groete
Kobus

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Kobus en Pierre, check julle e-mails
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Deon
Gooi my ook daai besonderhede, as iemand my kan laat weet of ek so paar .308 TTSX'e kan pos iewers heen en of 'n bydrae beter sal wees. {PM my maar}
Ek help graag om die soort van toetse te laat plaasvind, almal kan net baat hierby, al is dit nie die alfa en omega van toetse nie. Ons sal sien wat ons sien en lees wat ons lees, elke man kan sy eie gruistof gebruik om 'n antwoord te kry. Daar gaan net ten minste so vier soorte getoets moet word om 'n behoorlike gemiddeld en ruglyn te kan optrek, dus die bydrae's. DIS NIE OM MANNE OM TE KOOP NIE, net so vir die rekord

Ek onthou die vorige toetse wat Oom Koos gedoen het, dit was vir my baie insigewend
Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Koos, net n voorstel. Kan jy nie n klomp nat Blackwattle latte laat sny daar in Natal vir die toets. Ek dink dit sal baie meer realisties wees as dro? dowels. Ek sien so langs die pad verkoop hulle sulke skerms wat hulle darvan maak vir in die tuin sit. Die latte is baie eenvormig en omtrent ewe dik.
Net n vraag, waaroor gaan hierdie onderwerp en watse "claims" is gemaak wat ek gemis het?
Net n vraag, waaroor gaan hierdie onderwerp en watse "claims" is gemaak wat ek gemis het?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Oom Piet,
Kyk na die draad: Uit die Jagter se mond - Ervarings met GSC koeels
Ek moet s? die wattle ding klink na 'n goeie plan!
En wattle val mos onder ons harde houte
Kyk na die draad: Uit die Jagter se mond - Ervarings met GSC koeels
Ek moet s? die wattle ding klink na 'n goeie plan!
En wattle val mos onder ons harde houte
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
+1Piet Breedt wrote: Koos, net n voorstel. Kan jy nie n klomp nat Blackwattle latte laat sny daar in Natal vir die toets. Ek dink dit sal baie meer realisties wees as dro? dowels. Ek sien so langs die pad verkoop hulle sulke skerms wat hulle darvan maak vir in die tuin sit. Die latte is baie eenvormig en omtrent ewe dik.