Wat is die Beste Semi-Automatiese haelgeweer in SA bekikbaar.

User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Wat is die Beste Semi-Automatiese haelgeweer in SA bekikbaar.

Post by BenG »

Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: Wat is die Beste Semi-Automatiese haelgeweer in SA bekikbaar.

Post by afriventure »

Manne - Ja

Ek lees die raad hier gister en skielik gaan daar 'n lig aan by my, veral oor die opmerkings dat sekere gewere nie "lae" greiners wil "cycle" nie, myne 'n Beretta A 301 het dieselfde probleem, net 32's en op - ek het hom so 3 jaar nou.

Ek laai toe gou sy handleiding af by Beretta en haal die geweer heeltemal uitmekaar en maak skoon, goed skoon en olie op plekke waar jy gwoonlik nie kan kom nie, gaan gryp sommer 'n paar van die 28gr no 7's wat hy nie wou cycle nie en siedaar!! GEEN probleme meer nie

Johan
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am

Re: Wat is die Beste Semi-Automatiese haelgeweer in SA bekikbaar.

Post by Berg-Bewer »

Die eerste vraag is waarvoor wil jy die geweer gebruik? Wil jy 'n bietjie vo?ls skiet en kleiteiken, ens, en natuurlik die speelgeld, koop 'n Berreta A400 plus minus R15- 18000.00. As jy wil oes, niks beter as 'n Beretta A300. Hulle kan 'n pak vat en parte is vollop. Hulle het hulleself ook al bewys oor die jare en is relatief goedkoop 2de hands, enige iets van verniet tot R2500+
Lisensies is 'n probleem as jy nie oes, toegewyde sport skut of toegewyde jagter is nie?

Dawie van wanneer af pla die recoil jou? Jy is mos darem 'n groot man....en kan sekerlik die die bietjie recoil vat?

Beste groete

Berg-Bewer
Post Reply