Ek het vandag vir my Nosler Interlock koe?ls gekoop vir my FN Maser 30-06.
Ek gebruik PMP doppe, Federal primers, S365 kruit.
Met watse lading moet ek begin om te herlaai asb?
Dankie.
Nosler Interlock 150gr
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Nosler Interlock 150gr
Last edited by grumpy on Mon Nov 05, 2012 12:44 pm, edited 1 time in total.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nosler Interlock 150gr
Dis Hornady wat Interlock maak en nie Nosler nie. Ek hoop nie jy het
Nosler pryse betaal nie.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Hornady Interlock 150gr
Ag sorry man!!!
Dit is Horny of Hornady Interlocks 150gr!!
Brein werk nie lekker want ek is moeg. Harde dag gehad!!
Ek wil graag more aand laai sodat ek Saterdag bietjie kan gaan lood gooi of soos hulle se, skerp punt ammunisie skiet!!

Dit is Horny of Hornady Interlocks 150gr!!
Brein werk nie lekker want ek is moeg. Harde dag gehad!!
Ek wil graag more aand laai sodat ek Saterdag bietjie kan gaan lood gooi of soos hulle se, skerp punt ammunisie skiet!!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nosler Interlock 150gr
Saterdag n 7mm groepering met Interlocks geskiet met die heel eerste
lading wat ek vir my 6.5 gelaai het.
-
Delrico
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri May 18, 2012 8:46 am
Re: Nosler Interlock 150gr
Grumpy
Volgens die Somchem handleiding begin jy op 51,3 met 'n maks van 57,0
Groete
Delrico
Volgens die Somchem handleiding begin jy op 51,3 met 'n maks van 57,0
Groete
Delrico
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Nosler Interlock 150gr
Dankie Delrico,
Wil probeer om vanaand n paar rondtes te laai met daai Interlock koe?ls.

Wil probeer om vanaand n paar rondtes te laai met daai Interlock koe?ls.
Last edited by grumpy on Mon Nov 05, 2012 12:45 pm, edited 1 time in total.