Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
SJ, as die man jou weer skeef aan kyk s? vir hom "die Koe?l is deur die kerk, nie die punt!" Min ouens stry daar mee;-)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
I love it when a plan comes together....Ludwig wrote: Deja VuManne, hou die gesprek asb skoon.
Na aanleidings van PM's wat ek gekry het, waarin manne my vra of "kruit" die korrekte tegniese woord is, en of dit nie eerder "dryfmiddel" moet wees nie: Alhoewel daar na die spesifieke chemiese samestelling van die rooklose kruit wat ons in die herlaai van senterslag ammunisie o.a gebruik, verwys word as 'n dryfmiddel, is dit heeltemal korrek om daarna ook as kruit te verwys. Ek haal 'n stuk aan vanuit die "Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch (G.J. van Wyk 2003"):
Ek hoop hierdie sal bietjie lig op die onderwerp plaas, en dat dit heeltemal voldoende is om van kruit te praat en hoef ons nie die woord dryfmiddel te gebruik nie. Hier kan ook geen verwarring rondom hierdie terme ontstaan nie.patroon s.nw.
Dop van papier of metaal met kruit en koe?l.
Uit Ndl. patroon (1637). Hou oorspr. verband met patroon (sien 1patroon 1). Uit die bet. 'model' ontwikkel die bet. 'kruitmaat' waaruit 'papierhouer met 'n bepaalde hoeveelheid kruit' (1637) waaruit 'pro-jektiel met koe?l' (1831).
Aim small, miss small
-
Gerard
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Ek het die dele van 'n slagdop bygevoeg. Gaan dit na asb en laat weet as ek iets moet verander.
http://www.gsgroup.co.za/terminology.html

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Gerard, dankie weer vir die sketse en prente...
Ek sien nou dat 'n punt en ogive dieselfde ding is...ek het gedog 'n ogive is die denkbeeldige lyn of merk, op die punt waar dit die "lands" raak...
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Ja, dis hoe ek gedog het...ek het net verder gedink die gedeelte op die boog waar die spesefieke kaliber die ooreenstemmende kaliber loop raak die ogief is...Ludwig wrote: By 'n koeel kan mens die ogief beskryf as die buiging tussen die skag en die punt van die koeel. Oom Gerard moet maar help, maar dis hoe ek dink.
Ek luister graag.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Gerard
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Ek dink julle is reg. Die neusboog is die konneksie tussen die meplat en die skag. Dit is sinoniem met die ogief. Dit maak 'n ander bespreking oop:
Koe?l is die versameling van stert, skag en punt. Stert is die versameling van hak/basis, basisradius en die kurwe van die bootstert as daar een is, en dit sluit aan by die agterkany van die skag. Skag is die versameling van (as daar is) die dryfbande/groewe/krimpgroef en konnekteer die stert en die punt. Punt is die versameling van neusboog en meplat en dui op die tipe konstruksie van die voorkant van die koe?l.
So kan mens seker elke deel afbreek na die parte wat daardie deel opmaak. Dit hang af van die bespreking wat aan die gang is.
Ludwig, die merkies moet op die ogief wees. Die ogief is die konneksie tussen die meplat en die skag. Die skag is 7.82mm en, vir die ogief om daar uit te kom, moet dit by 7.62mm verby, na 7.82mm gaan. Die merkies is dus op die laaste deel van die ogief, waar dit by die skag aansluit.
Hoe slanker die ogief is, hoe langer sal die merke wees. Jump is dus makliker om waar te neem en te verstel met match koe?ls as met stomp koe?ls soos solids.
Koe?l is die versameling van stert, skag en punt. Stert is die versameling van hak/basis, basisradius en die kurwe van die bootstert as daar een is, en dit sluit aan by die agterkany van die skag. Skag is die versameling van (as daar is) die dryfbande/groewe/krimpgroef en konnekteer die stert en die punt. Punt is die versameling van neusboog en meplat en dui op die tipe konstruksie van die voorkant van die koe?l.
So kan mens seker elke deel afbreek na die parte wat daardie deel opmaak. Dit hang af van die bespreking wat aan die gang is.
Ludwig, die merkies moet op die ogief wees. Die ogief is die konneksie tussen die meplat en die skag. Die skag is 7.82mm en, vir die ogief om daar uit te kom, moet dit by 7.62mm verby, na 7.82mm gaan. Die merkies is dus op die laaste deel van die ogief, waar dit by die skag aansluit.
Hoe slanker die ogief is, hoe langer sal die merke wees. Jump is dus makliker om waar te neem en te verstel met match koe?ls as met stomp koe?ls soos solids.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
WET OP BEHEER VAN VUURWAPENS 60 VAN 2000
1 Woordomskrywing
"ammunisie" 'n slagdop of 'n volledige patroon;
"patroon" 'n volledige voorwerp wat bestaan uit 'n patroondop, slagdop, dryfmiddel en koe?l;
"vuurwapen" enige-
(a) toestel wat vervaardig of ontwerp is om 'n koe?l of projektiel voort te dryf deur 'n loop of silinder deur middel van brandende dryfmiddel, teen 'n loopenergie wat 8 joule (6-vt-pd) oorskry;
Ek sien nerens die woord "punt" in die Wet nie...

Koe?ls val hoofsaaklik in twee groepe - sagtepunt en solied. Die begrip het nie te doen met die manier waarop die koe?l gemaak word nie, maar hoe dit ontwerp is om te werk by impak.
Sagtepunt koe?ls is die soort wat ontwerp is om te ontplooi by impak. Die manier waarop die koe?l gemaak word kan uit 'n loodkern met 'n kopermantel daarom bestaan, of dit kan uit 'n monometaal bestaan, of albei in een koe?lkonstruksie. Daar is koe?ls wat monometaal skagte het met loodkern punte en daar is koe?ls met 'n monometaal punt en 'n kern in die skag. Monometaal sagtepunt koe?ls hoef nie noodwendig uit koper of geelkoper te bestaan nie. 'n Koe?l wat uit lood gegiet is, is ook monometaal want die konstruksie bestaan net uit lood - een soort metaal. By verre die mees algemene sagtepunt koe?lkonstruksiemetode is gemantelde loodkern koe?ls.
Soliede koe?ls is ontwerp om nie gewig te verloor by impak nie. Die algemene opvatting is ook dat soliede koe?ls nie verform na impak nie maar die feit is dat alle soliede koe?ls tot 'n mate verform. Die belangrike eienskappe van soliede koe?ls is dat dit die eienskappe gee wat mens van soliede koe?ls verwag. Reguit en diep penetrasie. Soliede koe?ls kan ook bestaan uit 'n gemantelde loodkern (of ander materiaal) konstruksie, of dit kan uit 'n enkele soort metaal bestaan soos lood, koper of geelkoper. Oor die algemeen is die konstruksie van soliede koe?ls minder uiteenlopend, daar is nie soveel verskillende metodes om dit te maak, soos by sagtepunt koe?ls nie. Die ontwerp wat bepaal hoe die koe?l reageer by en na impak kan net so ingewikkeld en intensief wees soos die van sagtepunt koe?ls.

Last edited by Gerard on Fri Sep 28, 2012 7:52 am, edited 1 time in total.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
My dom vraag vir die dag:
Wat is Node Spoed? Hoe word dit bereken en wat is die Engelse term daarvoor?
Ek is lees baie hierdie term raak en is seker veronderstel om te weet wat dit beteken , maar dis nou waar ek skaam raak en erken ek weet nie. Julle antwoorde word waardeer.

Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Dankie Ludwig. Ek het daardeur gelees en kan nou sien hoe om die OBT te bereken en wat dit is. Maar hoe kom julle by die node spoed uit? Kom ons gebruik die voorbeeld van die skrywer se geweer waar hy hy 1.24mS OBT vir sy 27 duim loop wil h?. My somme stem nie ooreen met die resultate van hulle tabelle nie. (ek kry 'n spoed van 1814 fps vir die voorbeeld) . MAar ek glo meer dis my wiskunde wat my in die steek laat dalk 
Ek wonder ook hoe weet mens watter node waarde jy moet gebruik om die OBT te bereken? Dit lyk my die hang van jou loop lengte af deurdat die golf in 'n langer loop meer maar die node punt sal kruis en dus kan 'n 30 duim loop 'n ho?r node waarde h? as 'n 22 duim loop.
Ek wonder ook hoe weet mens watter node waarde jy moet gebruik om die OBT te bereken? Dit lyk my die hang van jou loop lengte af deurdat die golf in 'n langer loop meer maar die node punt sal kruis en dus kan 'n 30 duim loop 'n ho?r node waarde h? as 'n 22 duim loop.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Weereens dankie. Tyd om QuickLoad af te laai dan 
Jannie Welman
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Ek neem aan Ludwig,het vir JTM die antwoord gePM?
Wat is die sin daarin?
Nou weet nog niemand hier wat n nodespoed is vir die wat nie weet nie.
Plaas sulke goed asb hier, dan kan ons oningeligtes ook mos leer?

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Ludwig is nie meer met ons nie. Hy het lankal terug al sy plasings delete en sy goed gevat en geloop.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
B Five wrote:Ek neem aan Ludwig,het vir JTM die antwoord gePM?
Wat is die sin daarin?
Nou weet nog niemand hier wat n nodespoed is vir die wat nie weet nie.
Plaas sulke goed asb hier, dan kan ons oningeligtes ook mos leer?
http://www.the-long-family.com/OBT_paper.htm
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Soos my vriend Chris, altyd sê: "Hy het sy stert op 'n krul getrek en sak en pak gewaai."Smitstertjies wrote:Ludwig is nie meer met ons nie. Hy het lankal terug al sy plasings delete en sy goed gevat en geloop.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Graham, Jaracal het 'n baie lekker "soek funksie".B Five wrote:Ek neem aan Ludwig,het vir JTM die antwoord gePM?
Wat is die sin daarin?
Nou weet nog niemand hier wat n nodespoed is vir die wat nie weet nie.
Plaas sulke goed asb hier, dan kan ons oningeligtes ook mos leer?
Jy is meer as welkom om daarvan gebruik te maak. Jy sal al die nodige inligting mbt. OBT en Quickload onder die herlaai afdeling aantref. Ek dog ek sê maar net.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Korrekte terme en beskrywings vir herlaaiers
Dankie Gawie
Eks nog maar niet hier, so ek ken ongelukkig nog nie baie mense op forum.
Sal later wel agterkom wie onder watse name post.
Jammer dat die man wou loop. Baie nuttige inligting hier...
Het maar net gedink dat daar geen sin is om iemand iets te pm as hy dit maar netsowel op forum kon plaas.
Ek het toevallig hier uitgekom met die soekfunksie.
Sal verder probeer.
Lekker dag