SKIETDAG

Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

SKIETDAG

Post by Beyers »

Gekanseleer[/size]
Last edited by Beyers on Sat Feb 13, 2010 5:46 am, edited 1 time in total.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: SKIETDAG

Post by KSV »

Beyers,

Verduidelik bietjie die pot skiet?

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SKIETDAG

Post by Beyers »

Hein
Potskiet is 'n "siprise" Soms met .22, soms met senterslag. Met .22 moet eers klein valplate skiet dan telling op 'n teiken, potgeld word volgens persentasies verdeel tussen top 5 -6 skuts. Met senterslag skiet ons na balonne aan 'n toutjie voor jy mag telling skiet.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SKIETDAG

Post by Beyers »

Skietdag 13 Februarie
Inskiet om 7:30
Vlakte tabel
Jakkals tabel met ?n twist
.22 Tabel
Potskiet
Koste is R50 vir skiet
Braai by Aberdeenklub

Skakel Tienie Appel om braaipakke te bespreek: 0829791354
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SKIETDAG

Post by Beyers »

GEKANSELEER

Vanwee begrafnis van Oom Pit Smit op Saterdag
Ons innige meegevoel aan die Smit gesin
Post Reply