Twyfelspoort is gelee, ?120km Noord van Grootfontein. 15 Spesies soos Rooibok, Blesbok, Swart Wildebees, Eland, Vlakte Zebra, Blou Wildebees, Berg Zebra, Gemsbok, Rooi Hartebees, Koedoe, Kameelperd, Duiker, Steenbok, Vlakvark & Springbok. En as jy rerig moet, Jakkals & Rooikat.
Die akkomodasie is toegerus met 4 Kamers en 'n Lapa, 200meter van Watergat. Baie mooi uitsig en baie privaat.
Fotos sal binnekort ook verskyn op die forum.
Location: 18?53'5.71"S & 18?44'31.77"E
Kontak my by
bvanwyk1981@gmail.com vir meer inligting.
Groete
Foxi