Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Dags?!
Ek het 'n Gamo cfx so ongeveer 6 jaar terug gekoop om mee te speel en het, op advies van die verkoopsman, 'n nikko Sterling Air King teleskoop ook opgesit. Ek het nog nie eers behoorlik 500 skote met hom geskiet nie en het onlangs besluit om bietjie meer te skiet omdat dit 'n goedkoop manier is om te oefen.
My probleem is die volgende: Die geweertjie het altyd baie mooi geskiet en groepeer en die teleskoop was spot on! Ek sukkel egter nou die laaste ruk, met bietjie swaarder koeeltjies om die teleskoop in te stel! Ek het begin op 10m en dat skiet ek so 10" laag. Maak nie saak hoeveel ek opstel nie, ek skiet maksimum 1" hoer as die vorige skote.
Het gister 'n nuwe "Sniper" teleskoop gaan koop wat klaarblyklik gemaak is vir spring gewere en het ook Thor Staal ringe en 'n stopper gebruik om die teleskoop te monteer en die nuwe teleskoop skiet uit die boks uit 10" laag op 10m. Het omtrent 15 cliks opgestel en 1" hoer as voorheen geskiet!
Iemand s? vermy dat ek eers op 50m moet begin stel, maar as ek op 10m amper net die teiken raak, hoe ver gaan ek laag wees op 50m?
Mis ek iets? Het die geweer gegaan of is die DAG (Dr_l agter geweer...) van die pad af?
Ek weet julle manne gaan s? kry 'n PCP en dit is in die pyplyn, maar intussen wil ek gebruik wat ek het en hierdie situasie maak my dom...
Dankie, ek luister graag na enige raad!
Groete

Last edited by Eugene on Wed Sep 26, 2012 10:51 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hulp sal waardeer word!!!
Wat is jou mounts se hoogte? Jy behoort so 15mm laag te skiet op 10m en dan zero jy op 17 en 25m.
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Hulp sal waardeer word!!!
Met watter gewig koeltjies het jy voorheen geskiet en watter gewig wil jy nou mee skiet?
Die CFX behoort optimaal te skiet met 8.4gr. Swaarder koeltjies kan dalk vir jou probleme veroorsaak.
Die CFX behoort optimaal te skiet met 8.4gr. Swaarder koeltjies kan dalk vir jou probleme veroorsaak.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp sal waardeer word!!!
Ek is nie presies seker wat die hoogte van die mounts is nie, maar dis die standaard/gewone Thor staal mounts.
Ek het voorheen sulke platpunt teikenskiet koeeltjies gebruik en die wat ek nou gebruik is Baracuda Hunter, ek dink dis 10.34 gr?
Ek praat vanoggend met iemand wat s? dat ek op 10 m omtrent 20+ clicks sal moet gee om 'n duim te stel. Miskien het ek net nie genoeg gestel nie?
Ek het voorheen sulke platpunt teikenskiet koeeltjies gebruik en die wat ek nou gebruik is Baracuda Hunter, ek dink dis 10.34 gr?
Ek praat vanoggend met iemand wat s? dat ek op 10 m omtrent 20+ clicks sal moet gee om 'n duim te stel. Miskien het ek net nie genoeg gestel nie?
Aim small, miss small
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hulp sal waardeer word!!!
16 clicks op 25m behoort n duim te skuif maar dis nou nie die beste van scopes nie jy moet maar baie draai en kyk. Gebruik liewer H&N field target trophy 8.64gr of jsb exact 8.4gr.
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Hulp sal waardeer word!!!
Daar is n goeie kans dat die 10.34 gr pellets jou spring kan breek op die langduur, 8.4gr JSB of 8.4gr AA Field is die beste om in die CFX te gebruik.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp sal waardeer word!!!
Dankie vir die raad en hulp ouens, sal vanmiddag as hulle my hok oopmaak, bietjie weer gaan probeer!
Groete
Groete
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Ok, ouens!
Ek het 'n nuwe teleskopie gekoop, THOR staalringe gekoop en ligte koeeltjies gekoop!
Alles geinstalleer en begin instel! Die hoogte is darem nou redelik reg, maar ek het die volgende probleem:
Die geweertjie groepeer vir 3 skote wonderlik (15mm op 30m) en die volgende oomblik, uiters swak (70mm op 30m). Ek gebruik dieselfde koeeltjies, rest, tafel, alles!
'n Pel van my beweer dit is omdat die teleskopie nie 'n paralaks verstelling het nie! Kan dit wees of is die cfx se spring klaar?
Enige hulp sal weerdeer word, ek luister graag!

Wat se pellets gebruik jy? Marksman of die goeie goed soos Jsb?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Jsb en Diablo Boxers*303* wrote: Wat se pellets gebruik jy? Marksman of die goeie goed soos Jsb?
Aim small, miss small
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Paralaks kan nie so groot verskil maak tensy jy jou kop vreeslik rondbeweeg. Jy moet seker maak jou handposisie bly dieselfde van skoot na skoot. Springers se sweet spot is gewoonlik net voor die trigger guard. Jou hand moet daar rus. Nie styf vas hou hy moet net le op jou hand. Verder kan dit seker n spring wees maar myne het met n gebreekte spring dieselfe groepeer as toe hy n nuwe spring kry. Dis ook net n cfx op die einde van die dag.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
eugene
jy kan kyk na daai spring hoor die gamo's is geneig om n spring te breek en dan skiet hulle onkonstant
ek skiet boxer diablos in blouvalkie se geweer en kry die bste resultate met dit
ons het syne al in 2006 gekoop en die scope is n bsa airking
wat ek ook n week teruig gedoen het is om die hele kolf agter vol venster putty te pak dit lekker styf ingeprop
hy vat mooi 2 pakkies so geweer is nou 1kg swaarder manne julle sal nie glo watse verskil dit maak nie daai geweertjie recoil
NIKS nie skiet nou soos n droom
kyk net voor julle begin inprop om iets heel onder in tesit want anders klou die putty aan die skroef vas waarmee jy die geweer uitmekaar uithaal
groete

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Die ekstra gewig sal baie help met akuraatheid in die geweer.
My TX was 4.1 kg sonder sy teleskoop, dis swaarder as my .303 met vol lengte loop , vol magasyn en telesskoop, en teen 760 was hy uitstekend.
as jy hom van n rest af skiet maak seker dat die geweer vry kan recoil , my beste resultate was wanneer my enigste kontak met die geweer my wang liggies teen kolf was en my sneller hand ook liggies
AS dit nie help sou ek se kyk of laat kyk na die spring.
My TX was 4.1 kg sonder sy teleskoop, dis swaarder as my .303 met vol lengte loop , vol magasyn en telesskoop, en teen 760 was hy uitstekend.
as jy hom van n rest af skiet maak seker dat die geweer vry kan recoil , my beste resultate was wanneer my enigste kontak met die geweer my wang liggies teen kolf was en my sneller hand ook liggies
AS dit nie help sou ek se kyk of laat kyk na die spring.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Dankie vir die raad manne, waardeer dit!
@ Pitsmit, kan jy 'n foto opsit van waar jy die patty ingesit het? Eks bang ek maak die verkeerde gate toe...

Waar en deur wie?bex wrote: AS dit nie help sou ek se kyk of laat kyk na die spring.
Groete
Aim small, miss small
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Dis maklik man maak self oop en kyk.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
*303* wrote: Dis maklik man maak self oop en kyk.
Nog elke keer wat ek iets oopgemaak het, was daar spare parts oor nadat ek dit toegemaak het...
Die laaste ding waaraan ek gewerk het was 'n mikrogolf oond en nadat ek klaar was met hom, het hy met 'n m@_rse speod koud gemaak....
Aim small, miss small
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
dagse eugene
skroef net die recoilpad agter af dan is hy hol binne kyk met flits tot heel onder in is daar n opening
ek het sommer plastiek daar ingeprop net om die putty weg te hou vd skroef af jy sal skroef sien daar die gaat is so 1" groot
jy gaan nie sukkel nie dis vrek maklik ek het n 10mm dowl stokkie gebruik en dit mooi styf en orals ingedruk dat dar nie gaps is nie
laat weet wat dink jy agterna
groete
skroef net die recoilpad agter af dan is hy hol binne kyk met flits tot heel onder in is daar n opening
ek het sommer plastiek daar ingeprop net om die putty weg te hou vd skroef af jy sal skroef sien daar die gaat is so 1" groot
jy gaan nie sukkel nie dis vrek maklik ek het n 10mm dowl stokkie gebruik en dit mooi styf en orals ingedruk dat dar nie gaps is nie
laat weet wat dink jy agterna
groete
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Dankie Pitsmit, ek gaan so maak!
Sal jou laat weet hoe ek dit ervaar!
Groete
Sal jou laat weet hoe ek dit ervaar!
Groete
Aim small, miss small
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Dankie manne vir die "tip".
Eugene dit werk "genuine".
Kyk net hier:
[img width=360 height=480]http://i1264.photobucket.com/albums/jj4 ... C-orig.jpg[/img]
Hatsan Striker , Putty & skroewedraaier.
[img width=560 height=420]http://i1264.photobucket.com/albums/jj4 ... 4-orig.jpg[/img]
Skroef los.
[img width=360 height=480]http://i1264.photobucket.com/albums/jj4 ... A-orig.jpg[/img]
Klaar los.
[img width=360 height=480]http://i1264.photobucket.com/albums/jj4 ... 8-orig.jpg[/img]
Lang stok vir diep vasstamp.
[img width=560 height=420]http://i1264.photobucket.com/albums/jj4 ... 8-orig.jpg[/img]
Lekker vol "putty"
[img width=560 height=420]http://i1264.photobucket.com/albums/jj4 ... C-orig.jpg[/img]
Skote een tot vyf het ek die knoppe gedraai tot ek op teiken is en skote ses tot agt sny mooi.
Skote is vryhand op twaalf meter.
So help mens! Lekkkkerrrr

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Nou moet die buurvrou se kat maar lig loop en die minas jy skiet nou weer raak

Beretta
Beretta
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Die buurvrou het nie meer 'n kat nie en die krans-duiwe land so drie blokke ver 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Eish dit is moeilik

Beretta
Beretta
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
daarshy 7mm
maak n massive verskil cheap upgrade kos R12 vir 2 pakkies putty en R1500 vir n gasram hahahahaha
maak n massive verskil cheap upgrade kos R12 vir 2 pakkies putty en R1500 vir n gasram hahahahaha
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Dankie manne, gaan dit beslis probeer!
Aim small, miss small
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Hulp sal waardeer word!!! NOG STEEDS HULP NODIG...
Eugene, ons shim almal ons luggewere se agterste mount om die scope effens te lig agter om genoegsame verstelling te bewerkstellig om onder 10m ook te kan skiet. As jy sien hoe v?r jou scope bokant jou loop sit, sal jy sien dat die scope redelik kwaai moet kan verstel om die "line of sight" van jou scope en die loop bymekaar te laat uitkom op so n kort afstand. n Ou kredietkaart wat jy knip werk goed as jy so klein halfnaam stukkie onder in die agterste scope ring sit om hom te shim.