Emmanuel Evangelie Gemeente Rayton
Ope Dag en Nag Hengel Kompetisie
De Rust
Hartebeespoort Dam
6?7 Oktober 2012
Saterdag 05:00 tot Sondag 12h00
Pryse
1 st Swaarste Karp: R2000.00 + Braaier + Naweek by Klaserie Dam
2 de Swaarste Karp: R1000.00 + Braaier + Naweek by Apiesdeel Hengel Oord
3 de Swaarste Karp: R 500.00 + Braaier + Naweek by Van Bo Visvang Oord
Swaarste Baber: R1000.00 + Braaier + Naweek by Dimalichite
Ons het awesome lucky draws en ons het 13 vakansies en talle Shopping vouchers
7 Nagte v 8 Persone in n Luxury beach Resort
2 x Naweke v 8 Mense in Kosibaai
en nog meer moenie uitmis op die een nie.
Inskrywing Fooi : R120 per Hengelaar en R60.00.Per extra stok
Hek gelde by Oord uitgesluit.
Navrae Willem 0839580745
LW: GeenTipe Bote
Kaartjies aanlyn by
willem@emmanuelevangelie.co.za
n Prys vd beste ondersteunde klub
GPS KOORDINATE : S25 45.913 E27 49.158
Kaartjies te kry by die volgende plekke
MJ Hengel vd Hoff weg Booysens Pretoria 012 377 1751
JBS Hengel vd Hoff weg Claremont Pretoria 012 3772430
Leons Hengel Paul kruger Mayville Pretoria 012 3354871
Leons PTA Noord
Salomons Gerit Maritz PTA Noord 012 5460243
SA Hengel 18de Laan Villieria Pretoria 012 3303394
Viskas 24 st Laan Villieria Pretoria 0828050898
Die Hegelriend Eastlynne Pretoria 082 3347697
Balega Hengel Moot straat Hercules Pretoria 083 452 4421
Angling Africa 1288 Heuwel St Centurion Pretoria 012 663 1560
Western Assesories NorthRand &Trichardt Boksburg 071 870 2862
Die Skepnet Hendrik Verwoerd laan4 Brits 012 252 0453
ADD X Sport Hengel 37 Zendeling st Rustenburg 014 5974457
Laat weet my waar is gewilde hengel winkels in jou omgewing
Of kry jou kaartjie online By
Willem 083 958 0745 of willem@emmanuelevangelie.co.za
Ope dag & Nag Hengel Komp De Rust Hartebeespoort
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Ope dag & Nag Hengel Komp De Rust Hartebeespoort
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ope dag & Nag Hengel Komp De Rust Hartebeespoort
Manne,
Net 'n waarskuwing oor De Rust:
Dit is gladnie 'n veilige oord nie. Iemand is onlangs doodgeskiet daar vir sy selfoon.
- Moenie alleen gaan nie.
- Vat 'n skiet yster saam.
- Maak seker dat jou kamp en 'n area om hom goed belig is.
- Daar moet ALTYD iemand wees wat wakker is, terwyl die ander mense slaap.

Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ope dag & Nag Hengel Komp De Rust Hartebeespoort
Dankie Geno 
Ek het ook al gehoor van de rust.
Nie geweet van die onlangste een nie.
Mooi dag verder
Ek het ook al gehoor van de rust.
Nie geweet van die onlangste een nie.
Mooi dag verder
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Ope dag & Nag Hengel Komp De Rust Hartebeespoort
Geno, ek het al jakke daar sien rondhardloop in die aand, so jy kan die manne gaan oppas..... 
ENIGE oord om Harties is vir paar ouens op 'n kampplek. Hengel in Harties is beter in die aand as in die dag, so hengel in die aand en slaap in die dag.
Groot probleem van De Rust is dat die oewer so flippen groot is....jy sit v?r van ander hengelaars af as daar nie groot komps aan is nie...

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
-
jacques777
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Feb 09, 2012 5:30 pm
Re: Ope dag & Nag Hengel Komp De Rust Hartebeespoort
Dis daar waar die honde twee twee loop,hulle is bang die mense byt hulle!!!!!!!!!
sako 270,howa 223,zastafa375h&h,baikal haelgeweer