Leeu te jag.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Leeu te jag.
Manne,
Ons het n groot volwasse leeu mannetjie te jag naby Bray/ Tosca.
Hy is 7 jaar oud en weens n bakleiery het hy sy 1 voor poot verloor toe hy klein was. Hy is n geteelde leeu, maar loop normaal en is regtig massief. Ek sal volgende week gou n foto of 2 kom plaas.
Die pakket sluit die permit in (ongeveer 2 weke om te reel). Akkomodasie is in chalets of die hout cabbins.
Prys is R80 000. Dit sluit dan die PH, skinners, voertuig slag fooi en alles in.
PM of bel my asb as iemand wel belang stel in die mannetjie.
082 578 2758
Groete manne,
Peet

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Leeu te jag.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu te jag.
Hier is die fotos van die man. Hy was net baie kwaai en wou niks weet van opstaan nie.
Hy is wel baie goeie kondisie en volwasse. Maanhare is ook tot by die maag en mooi kleur.
[img width=560 height=420]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... kon049.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... kon046.jpg[/img]

Last edited by molopohunter on Fri Sep 28, 2012 10:41 am, edited 1 time in total.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Leeu te jag.
As ek die geld gehaad het was ek al oppad gewees...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu te jag.
Ek sal self nie omgee om die man te kan aanvat nie. Hy het goeie karakter en is ook maar kort van draad.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Leeu te jag.
Janee, dan klink dit nie of hy met 'n boog gejag kan word nie, want jy moet bereid wees om jou boog neer te gooi en boom te klim!molopohunter wrote: is ook maar kort van draad.
ek soek nog wapens...
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Leeu te jag.
Ek het die adrvertensie vir n pel van my gemail. Hy vra toe, wie wil nou n leeu skiet. Ek se toe maar nie ek nie, maar sal like om te sien hoe hardloop hy, as hy hom mis geskiet het.
Veiligheid eerste manne!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Leeu te jag.
Peet
Gaan ek so naby aan hom kan kom as wat die foto van hom geneem is om hom te skiet, sal ek op 'n bakkie wees? Is dit nie dalk 'n sirkusleeu nie?
Ek sal dit nie kan maak nie, het 'n haarafspraak
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Leeu te jag.
Ek wonder maar net..... as jy so naby kan kom om 'n foto te neem, hoe moeilik is dit om hom te jag?
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Leeu te jag.
Ai ou Cobus,Cobb wrote:![]()
, met my luck vreet hy my ander arm ook af.....nee Peet, ek sal verby hou.
Cheers
Lag ek nou darem lekker vir jou man. hahahaha
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Leeu te jag.
The Kid
Daai foot lyk of hy uit 'n voertuig geneem is, ek dink nie as jy op die voet is gaan hy vir jou so le en wag nie. Dit gaan gebeur op 'n redelike spoed want hy gaan heelwaarskynlik vir jou kom.
Groete
Jaco
Daai foot lyk of hy uit 'n voertuig geneem is, ek dink nie as jy op die voet is gaan hy vir jou so le en wag nie. Dit gaan gebeur op 'n redelike spoed want hy gaan heelwaarskynlik vir jou kom.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Leeu te jag.
Ja nee kyk, hier leer ek weer iets.molopohunter wrote: Hy het goeie karakter en is ook maar kort van draad.
Ek het verstaan 'n leeu se "trofee gehalte" word aan sy hoeveelheid maanhare, skedel lengte en sy totale lengte gekoppel.
Nou vind ek uit die lengte van die leeu se draad, is ook belngrik !
En ek dink so by myself... as ek eendag 'n leeu gaan skiet wil ek ook spog dat hy 'n "lang-draad leeu" is. Dit sal 'n besonderse vol montering uitmaak, my lang-draad leeu !
Ek dink daai leeu is so bedonnerd omdat hy vasgedruk is sodat iemand hom kon meet ! Die gemetery is vir enige leeu vernederend genoeg, maar om na die hele aff?re nog te moet aanhoor, dat jy as 'n "kort van draad leeu" geklassifiseer is, is genoeg om enige leeu de moer in te maak . Die leeuwyfies in die trop gaan die arme ou nooit ophou spot nie !
Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu te jag.
Hehe, lag ek nou lekker vir n paar van julle se se goed.
Spanner, dis hy daai, nou kan jy sy draad ook meet...maar ek dink nie hy gaan op sy rug le soos hy daar is nie.
Die foto is uit die bakkie geneem. Hulle is darem gewoond aan die voertuie. Op voet is jy welkom om te kyk hoe naby jy kan kom.
Ek moet maar skaamlik noem, die cruiser se ruit was net n klein entjie oop.
Spanner, dis hy daai, nou kan jy sy draad ook meet...maar ek dink nie hy gaan op sy rug le soos hy daar is nie.
Die foto is uit die bakkie geneem. Hulle is darem gewoond aan die voertuie. Op voet is jy welkom om te kyk hoe naby jy kan kom.
Ek moet maar skaamlik noem, die cruiser se ruit was net n klein entjie oop.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Leeu te jag.
Die cruiser se ruite sal die knaap nie eers keer nie. hahaha
Veral as sy draad gemeet moet word voor hy die tydige met die ewige verwissel.
Veral as sy draad gemeet moet word voor hy die tydige met die ewige verwissel.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Leeu te jag.
Peet
Is hy nog beskikbaar? Indien wel sal die prys seker nou al begin afkom!, veral na Spanner se verduideliking. Ek stem saam met hom: mens soek mos nie 'n kort draad leeu trofee nie

Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu te jag.
Hy is nog daar, maar n man sal seker nie weet hoe lank sy draad is tot mens hom meet nie.kopskoot wrote: Peet
Is hy nog beskikbaar? Indien wel sal die prys seker nou al begin afkom!, veral na Spanner se verduideliking. Ek stem saam met hom: mens soek mos nie 'n kort draad leeu trofee nie
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Leeu te jag.
Manne, alle grappies op 'n stokkie asb.
Iemand moet nou asb nie as hy 'n bietjie diep in die brannas gekyk het loop kyk of jy die leeu se kort draad langer kan trek nie...
Iemand moet nou asb nie as hy 'n bietjie diep in die brannas gekyk het loop kyk of jy die leeu se kort draad langer kan trek nie...
ek soek nog wapens...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Leeu te jag.
Laat my dink aan die grappie......
"....waars die ou vrou wie se tand ek moet trek"....

Cheers
"....waars die ou vrou wie se tand ek moet trek"....
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu te jag.
HAHAHAHAHA, ja Cobus...ek onthou daai 1.Cobb wrote: Laat my dink aan die grappie......
"....waars die ou vrou wie se tand ek moet trek"....![]()
![]()
Cheers
Ouderdom en dop is n bl!ks@m....
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
hvanl
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Fri Oct 21, 2011 12:12 pm
Re: Leeu te jag.
Ek kom nou baie laat op die storie af, maar wat het hy daar op die plaas gedoen sonder een poot om so oud te raak?Geteel, foto-model vir "cheap" fotograwe, huishond? Reageer hy op sy naam? Nee manne, klink darem nie vir my na regte leeu-jag nie
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu te jag.
Ek sal jou mooi aanbeveel om jou woorde te tel. Sal jy asb jou agtergrond en kennis in die bedreif met ons deel?hvanl wrote: Ek kom nou baie laat op die storie af, maar wat het hy daar op die plaas gedoen sonder een poot om so oud te raak?Geteel, foto-model vir "cheap" fotograwe, huishond? Reageer hy op sy naam? Nee manne, klink darem nie vir my na regte leeu-jag nie
Ek is n sterk aanstaander van bewaring, maar het nie tyd vir greeniies nie.
Dink jy vir 1 oomblik dat leeus wat in die land gejag word wilde leeus is wat op bees plase rondloop of soos koedoes trek?
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Badger
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Tue Sep 18, 2012 8:09 am
Re: Leeu te jag.
Ai! Ek sien party manne het geen benul waaroor die wild bedryf gaan nie..."hoe kan jy 'n leeu skiet!?"....dis maklik, mik en druk vinnig en maak seker jy mis nie!
Die storie oor hok leeus maak my gatvol, ek stem heeltemal saam dat dit nie reg is om hom in die hok te skiet nie, maar los 'n hok leeu 'n week of 2 in die veld en kyk wat gebeur as jy hom op voet kry! Hulle het geen vrees vir mense nie, en hy strom nie vir 'n magie krap nie! Dis baie meer regverdig as 'n wilde leeu wat sal weg hardloop as jy hom sien, met 'n hokleeu het julle altwee 'n "fair chance" om seer te kry...!
Ek het 2004 met "hokleeus" begin werk, ons het begin met vier, en einde 2005 het die getal verdubbel, as die manne dit met renosters begin doen, dan sal die poaching ook doodloop of aansienlik minder word!
As 'n dier geteel word vir die jag bedryf dan is dit reg om hom te skiet, ek skiet veel eerder 'n hok leeu wat se getalle beheer word as om in 'n oop plaas 'n bok te skiet wat ek nie weet wat hulle status is nie!

SR.22, .22 Brnu, Miroku 12GA, CZ Redhead Delux 12GA, .223 Sako Varmiter, .308 Target Tactical, .375 Ruger, 9mm Astra A70, 9mm Tuarus MP and a few Landy's...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Leeu te jag.
Peet en Badger,
Wil julle ons nie dalk bietjie vertel hoe die storie werk nie?
Ek het werklik geen benul nie en die woord Canned Lion klink soos 'n leeu in 'n 1ha kamp?
Ek wil graag meer weet.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Leeu te jag.
Moet s? ek sal nogal hiermee kan saamstemBadger wrote: As 'n dier geteel word vir die jag bedryf dan is dit reg om hom te skiet, ek skiet veel eerder 'n hok leeu wat se getalle beheer word as om in 'n oop plaas 'n bok te skiet wat ek nie weet wat hulle status is nie!![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner