"woordJie"
Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Stefan
"woordJie"

"woordJie"
-
Fanie
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Toets toets een twee drie... Haai ek's nog hier ! Toe die weer so opsteek hier buite en die wind begin so woes te waai toe se ek vir die vrou ek sweer hulle gaan my nie ook vir 'n week verban van die forum af nie....
Wel dis dit of die poelieste gaan nou uiteindelik my lisensie kaartjie vir my gee !!!!
Ek stem nie saam met die verbannery nie. Ek voel net 'n kort vriendelike standaard copy & paste nota aan die lede sou die gewensde boodskap oorgedra het. As iemand dan daarna moedswillig is dan is dit iets anders.
Jarakal is regtig 'n pragtige forum en dis lekker om met mekaar in Afrikaans te kan kommunikeer. Ek weet baie mense is persoonlik betrokke en klomp mense ken mekaar, maar die idee van 'n forum is eintlik dat dit minder persoonlik moet wees. Mens moet maar probeer om 'n dik vel en groot hart te he eerder as 'n dun velletjie en 'n klein hartjie. Ek dink in meeste van die gevalle word iemand se opmerking verkeerd geinterpreteer en die bedoeling is nie wat gesien word nie. Die slimmes se mos, maak seker as jy kant kies - veral as jy seker is jy is reg !

LKH. Iemand op 'n ander forum het nie geweet hoe spel mens " 'n " nie, hy spel dit " n' ", tot ek uitgevind het hy bly in Brakpan, en het ek DIT nou lekker misbruik om die maat gas te geeJohan JvR wrote: Stefan
"woordJie"
![]()
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Johan JvR wrote: Stefan
"woordJie"
![]()
slim vang sy baas
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Wouter, ek is bly ek het nie julle job nie....kon nie maklik gewees het nie........ek hoop regtig die betrokke manne aanvaar die tydelike ban en kom positief terug na 'n week.
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Pitbull wrote: Hi manne
Dankbaar dat dit tot einde gekom het. Ou DirtyOldsix jy kan dit ma noem wat jy wil so lank dit die" ding" by die loop se punt uit stoot teen 3400 foet per sekond sal ek dit koop.
Lekke dag,
Henno
Henno
Is 3400fps nie effe aan die stadage kant nie, ons weet mos speed kills stoot hulle nog so 400+fps meer man.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
hahaha, ja dit kom nou vanthe kid! wrote:Johan JvR wrote: Stefan
"woordJie"
![]()
![]()
![]()
![]()
slim vang sy baas
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
LKH. Iemand op 'n ander forum het nie geweet hoe spel mens " 'n " nie, hy spel dit " n' ", tot ek uitgevind het hy bly in Brakpan, en het ek DIT nou lekker misbruik om die maat gas te geeFanie wrote:
[/quote]
Fanie, ek het by myself gedink dat die Brakpanner net die komma-punt op die verkeerde plek gesit het.
groete
Last edited by Johan JvR on Fri Sep 28, 2012 3:36 pm, edited 1 time in total.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Dagse
So n situasie is onsmaaklik vir enigeen nuuts op die forum wat nog die ding leer,ek se nie daardeur dat die ander lede nie geraak word nie.Ban enigeen as dit moet maar ek dink n basiese ruglyn van respek aan een en almal maak nie saak wat hulle siening is nie is aan die orde van die dag.
My persoonlike opinie is as n lid dit nie kan doen nie moet hy dalk maar ander weivelde soek.Dink net hoe vervelig dit sou wees as almal die selfde is.Of dit n punt is of n koeel of n koeel punt ons almal skiet tog maar vir die liefde daarvan.
Groetnis
Kobus

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Hi Blok
Jammer man sal regtig meer uit my ou 223 wou kry ma hy vat ma net 25gn 335 " dryf middel" of is dit nou kruit. Weet nie wat is die regte benaming nie. Sal baie, baie davan gehou het as ek 3800 uit hom of is dit nou 'n sy kon kry.
Lekke naweek

I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Baie dankie vir die stap
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
riglynJAGTERS REG MOTIVERING wrote: ruglyn
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Jy moet nou begin. Ek as van die ouer garde is patykeer verstom oor die spelling wat ek sien (netso op Ingelse jagforums ook). Ek is trots daarop dat ek probeer regspel - ek wil net nie pynlik daaroor raak nie. Ek weet sommige is tikfoute, maar 'n groot sondebok is die fonetiese skryfwyse op selfone. Toemaar, ek kom darem agter wat julle wil s?, andersins sal ek dit bevraagteken om duidelikheid te kry.Stefan764 wrote:riglynJAGTERS REG MOTIVERING wrote: ruglyn![]()
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Middag Wouter
Ek voel jammer vir die manne wat verban is. Ek is egter bly dat julle moderators nou standpunt ingeneem het en jul stem so bietjie dik gemaak het. Die punt/koeel debat was regtig besig om my te begin irriteer. Manne kom ons tree soos volwasse mense op,en kom ons toon respek vir mekaar se sienings asseblief.
Aan die moderators,my dank en waardering vir jul goeie werk.
Groete
Martin Marais.
Ek voel jammer vir die manne wat verban is. Ek is egter bly dat julle moderators nou standpunt ingeneem het en jul stem so bietjie dik gemaak het. Die punt/koeel debat was regtig besig om my te begin irriteer. Manne kom ons tree soos volwasse mense op,en kom ons toon respek vir mekaar se sienings asseblief.
Aan die moderators,my dank en waardering vir jul goeie werk.
Groete
Martin Marais.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
tripodmvr wrote:Jy moet nou begin. Ek as van die ouer garde is patykeer verstom oor die spelling wat ek sien (netso op Ingelse jagforums ook). Ek is trots daarop dat ek probeer regspel - ek wil net nie pynlik daaroor raak nie. Ek weet sommige is tikfoute, maar 'n groot sondebok is die fonetiese skryfwyse op selfone. Toemaar, ek kom darem agter wat julle wil s?, andersins sal ek dit bevraagteken om duidelikheid te kry.Stefan764 wrote:riglynJAGTERS REG MOTIVERING wrote: ruglyn![]()
Dit kom maar daarvan as mens haastig begin raak......oooopsie.Ek probeer nogsteeds so dan en wan op die forum kom maar die afgelope tyd raak dit moeilik om al die balle in die lug te hou
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Hahaha! More oom Driepoot!tripodmvr wrote:Jy moet nou begin. Ek as van die ouer garde is patykeer verstom oor die spelling wat ek sien (netso op Ingelse jagforums ook). Ek is trots daarop dat ek probeer regspel - ek wil net nie pynlik daaroor raak nie. Ek weet sommige is tikfoute, maar 'n groot sondebok is die fonetiese skryfwyse op selfone. Toemaar, ek kom darem agter wat julle wil s?, andersins sal ek dit bevraagteken om duidelikheid te kry.Stefan764 wrote:riglynJAGTERS REG MOTIVERING wrote: ruglyn![]()
Nee ag wat ek vat sommer gat so om die manne aan die giggel te hou
Ek self trap deesdae in die gat, veral op die selfone, waar n man sommer lekker afkort om tyd te spaar. Maar ja, ek hou van my taal en is trots op hom so ek probeer maar so na as moontlik by korrekte terme, bewoording en spelling bly.
7x64-Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Ek stem.Mense neig om met mekaar te verskil maar te verban dink ek is n bietjie drasties.Waarsku die manne en ek glo dit sal nie weer gebeur.Die manne weet nou waar hulle met mekaar staanChevvy SS wrote: Hallo Wouter
Ek stem volkome saam rakende dit wat jy ges? het en is bly dat hierdie afbrekende tendens nie verder kan voortgaan nie, spesifiek rondom die punt/koe?l debat.
Vergun my egter die volgende:
1. Ek stem nie saam met die "ban" nie, aangesien ek op 'n 'n motorforum dieselfde ervaring gehad het omrede 'n moderator se siening van myne verskil het. Dit het spesifiek gegaan oor ons verskillende interpretasies van rassisme, en alhoewel ek hom daarop gewys het dat dit nie net tussen rasse bestaan nie en selfs in een ras voorkom ( meer as een begrip daarvan uit WIKIPEDIA), het hy steeds voortgegaan daarmee want hy het swak oordeel gebruik en sy siening as die enigste "korrekte" een aanvaar. Ek is nou nog bitter daaroor.
2. Om verban te word, skep 'n minderwaardigheisgevoel, terwyl van daardie persone nie die hele forum benadeel het nie,
3. Ons mis dalk waardevolle insette wat hierdie manne kon lewer,
4. Hulle vriende op die forum word ook indirek hierdeur geraak.
Ek weet julle as moderators het nie tyd om hierdie goed gedurig temonitor nie en kry dalk baie pm's van manne wat keelvol is, maar oorweeg weer asb?
Dankie.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Onthou ook om nie te vertel die ketel kookof ek het 'n papwiel,nie. Dit is die water in die ketel wat kook en my motor het 'n papwiel!
Groetnis
Pieter W.V.
Groetnis
Pieter W.V.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Manne hier b? 50 se kant kry al hoe meer papwiele Pieter.....
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Goed geantwoord, Fanie!
Ons ouens aan die verkeerde kant van 50 het al geleer om dit te hanteer.
Julle windgat laaities sal ook daar kom.

Zack Benade
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Hallo Almal
Ek wil net vir al die jaracal gebruikers "Dankie Sê" vir die manier waarop verskille gehanteer word. Hier en daar sal daar konflik ontstaan wat ander mede gebruikers kan omkrap.
Ek het onlangs aangesluit by 'n karavaan gesels groep en binne 'n dag is ek ondervind wat dit is om aan die ontvang kant te wees as jy sou verskil van mede kampers. Dis lelik en persoonlik. Die meeste gebruikers gebruik skuilname wat hulle dan nie amptelik die reg gee om mede gebruiker te kan slegsê. Wat hartseer is dat hulle daarmee wegkom.
Aan die Jaracal kant is daar Respek al verskil ons van mekaar op sekere punte. Die alles kom neer op die tipe persoon wat lid van jaracal is en die standaard van moderators. Ek wil my nie uitlaat op die Ban nie maar in alle sporte en werke is daar reels wat nagekom moet word. Ons is hier om mekaar aan te vul en mekaar te ondersteun. Partykeer gooi mens maar 'n klip in die bos om reaksie uit te lok maar 'n man moet groot genoeg wees om te weet waneer om te stop en waneer om onverskoning te vra.
Dankie aan almal. Dis lekker om saam met julle aan 'n wonderlike forum te behoort.
Groete
Zack

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Ek stem met jou Zack!
Die manne respekteer mekaar se verskille asook onderskeie ondervindingsvelde hierso.
Die nuwe velle wat indryf word gou-gou op n menslike manier reggehelp as hulle "die pad byster raak".
Ek dink die mods hanteer en beskerm die site se 'jagters -gevoel' baie goed.
Dankie daarvoor!

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Zack Benade wrote:Hallo Almal
Ek wil net vir al die jaracal gebruikers "Dankie Sê" vir die manier waarop verskille gehanteer word. Hier en daar sal daar konflik ontstaan wat ander mede gebruikers kan omkrap.
Ek het onlangs aangesluit by 'n karavaan gesels groep en binne 'n dag is ek ondervind wat dit is om aan die ontvang kant te wees as jy sou verskil van mede kampers. Dis lelik en persoonlik. Die meeste gebruikers gebruik skuilname wat hulle dan nie amptelik die reg gee om mede gebruiker te kan slegsê. Wat hartseer is dat hulle daarmee wegkom.
Aan die Jaracal kant is daar Respek al verskil ons van mekaar op sekere punte. Die alles kom neer op die tipe persoon wat lid van jaracal is en die standaard van moderators. Ek wil my nie uitlaat op die Ban nie maar in alle sporte en werke is daar reels wat nagekom moet word. Ons is hier om mekaar aan te vul en mekaar te ondersteun. Partykeer gooi mens maar 'n klip in die bos om reaksie uit te lok maar 'n man moet groot genoeg wees om te weet waneer om te stop en waneer om onverskoning te vra.
Dankie aan almal. Dis lekker om saam met julle aan 'n wonderlike forum te behoort.
Groete
Zack
+1 op albei julle posts!FHM wrote:Ek stem met jou Zack!
Die manne respekteer mekaar se verskille asook onderskeie ondervindingsvelde hierso.
Die nuwe velle wat indryf word gou-gou op n menslike manier reggehelp as hulle "die pad byster raak".
Ek dink die mods hanteer en beskerm die site se 'jagters -gevoel' baie goed.![]()
Dankie daarvoor!
Aim small, miss small
-
Danie Lombard .243
Re: Die Koeel/Punt saga, Jaracal se standpunt.
Maters
Dit is juis hoekom ek nie 'n skuilnaam gebruik nie. Ek is nie skaam vir dit wat ek se nie, wil ook nie iemand te na kom of beledig nie en ek verwag dieselfde teurg van ander forum gebruikers. Dit is vir 'n sekere tiepe persoonlikheid vreeslik lekker om agter 'n skuilnaam te skuil en almal om hom in te klim met allerhande skertsende woorde en aanvalle teenoor mekaar.
Dit is juis hoekom ek aanklank vir by JARACAL. In plein afrikaans, dit is lekker hier en hier is my tiepe mense te vind. Dit is normaal om te verskil en dit hoort so. Daar is geen wet en reel wat se dat ons almal so of so moet wees nie. Bitter belangrik, wees te alle tye net jouself, elkeen is uniek eiesoortig geskape en wees dus trots om net jouself te wees. Ek wil nie soos jy wees nie, jy wil nie soos ek wees nie.
So kan ons te lekker mekaar help met raad en daad, ondersteun in wel en wee, hartseer en vreugde deel en met mekaar en op volwasse wyse verskil soos dit hoort.
GROOT dankie vir Jaracal.
Dit is lekker hier!

Jammer ek het die koeel/punt saga gemis. Lyk my dit was groot sports!