Kamoflering

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
User avatar
Rohan
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Sep 19, 2012 5:36 pm

Kamoflering

Post by Rohan »

Ek wil net seker maak en bietjie hoor. As mens dag roep moet jy jouself kamofleer of hoe moet jy maak? Kan mens net teen 'n boom sit of moet jy 'n kamofleringsnet om jou span?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kamoflering

Post by Gerhard »

Maak nie saak wat jy maak nie...

Jy moet net stil sit.

Beweeging gee jou baie vinnig weg.  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Rohan
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Sep 19, 2012 5:36 pm

Re: Kamoflering

Post by Rohan »

Dankie Gerhard. En roepe ? mmar selfde as in die nag en gewone? Of wat stel jy voor?

Groete Rohan
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Kamoflering

Post by johans »

rohan ek roep gereeld in die dag en trek maar kamoeflering aan en my geweer is ook.probeer altyd in die koelte sit om enige blink uit te skakel.wat die roep betref gebruik ek maar net kos
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Rohan
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Sep 19, 2012 5:36 pm

Re: Kamoflering

Post by Rohan »

Dankie johan, het vandag 'n silencer op gesit op di 223 maar hys silwer sal maar van dai kamoflering goed op sit. Dankie

Groete Rohan
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Kamoflering

Post by cassie_calvinia »

ek stem saammet gerhard.
SIT STIL!!
as jy in groot bos, af klip se skadu stil sit, gaan hy jou nie sien nie.
nog 'n belangrike punt, probeer hoog sit, jakkals kyk nie op nie.
as jy nie wit aantrek nie, is jy reg.
sterkte
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Rohan
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Sep 19, 2012 5:36 pm

Re: Kamoflering

Post by Rohan »

Dankie Cassie , so as ek dlk in 'n ho? gemaklike plek sit sal die beter wees?
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Kamoflering

Post by marno »

Rohan,

Ek is lief om op 'n klip randjie te sit met 'n dag roep as daar een is.

Hier is 'n foto van wat ek verkies.

Groetnis.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Kamoflering

Post by BLOK »

Marno

Is die wind nie verkeerd vir daai dagroep plekkie nie, kyk ek sien die grassies regs waai reguit in die rigting van die loop. hahaha Skuus die was foto net vir verduideliking. haha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Kamoflering

Post by marno »

Hahahahaha.  Goed opgemerk Blok.

Die wind was dood stil daai oggend.  Is maar hoe die grassies gestaan het.

Het stel gekry daar van die spesifieke plek af.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Rohan
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Sep 19, 2012 5:36 pm

Re: Kamoflering

Post by Rohan »

Dankie vir als. Leker dag

Groete Rohan
Post Reply