weihrauch HW97K
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
weihrauch HW97K
More,
Ek jeuk vir 'n nuwe windbuks en het bietjie op die net rond gekrap na die opsies beskikbaar. Die PCP opsie vind nie byval by my nie maar ek wil wel iets beter he as die gewone nekbreker.
Die fasteloop Weihrauch HW97k lyk op papier soos 'n wenner, veral omdat ek links skiet.
Wat seg die manne wat weet? Is dit regverdigbaar om R6000-00 op hierdie springgeweer te bestee? Waar is die beste plek om te koop hier in die noorde?

Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: weihrauch HW97K
Die HW97K of die AA TX200 is absoluut die geld werd. Ek het n TX200 gehad vir n paar jaar en hom na 22 000 skote verkoop vir meer as dubbel wat meeste ander windbukse nuut voor verkoop. Hulle is nie net goed , hulle hou ook hul waarde goed.
Die akuraatheid uit die TX was besonders, ek het al 9/10 skote raak gehad op n koeldrank blikkie op 100m.
Kyk op www.airrifle.co.za vir goeie kopies 2de hands. vra die verkooper of die geweer dalk deur MZE (Vincent) ge"tune" is. N geweer wat deur MZE getune is is beter as n nuwe een. soos bv hierdie http://www.airrifle.co.za/showthread.php?t=29841
Daar is min te kies tussen die TX en die HW , maar die algemene konsensus is dar die TX briljant is uit die karton , waar n nuwe HW kan doen met n vinnige diens om oorbodige smeermiddels uit die aksie te verwyder.
N ander punt is dat die TX baie maklik is om self aan te werk. geen speciale gereedskap is nodig nie. met die HW is dit beter om Vincent die werk te laat doen.
Jors

Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 840
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: weihrauch HW97K
Jors
Weirauch het seker die beste springes wat ek van weet. Ek het een op die windbuksforum gekoop vir R2750 vir my seuntjie. 'n HW 35. Hy is net so vinnig deur die crony soos my CZ 200 PCP en as ek nie vir my seun 'n 11-1-11 teleskoop opgesit het nie, het hy net so goed soos ek geskiet. Maar jy weet 'n pa moet mos wen
Groete
Dawie

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: weihrauch HW97K
Ek het n HW97 gehad in 5mm kaliber.Dis n puik springer,top kwalitiet.As mens dan ook n V-glide kit doen op hom is hy nog beter!Let wel dat hy baie swaar is.Ek het myne verkoop,die PCP's is maar net in n ander klas.Al Weirauch springers wat ek oor het is die HW30 en n HW25 wat my dogters mee skiet(en ek!).
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: weihrauch HW97K
Die Hw is baie mooi met n blou laminate kolf. Hy is swaar net soos n tx200. Die Tx200 soos genoem is goed uit die boks uit. Niks se getune en maklik om uitmekaar te haal. Ek het ook een en hy is nog op oorspronklike spring en seel na duisende skote. Kyk maar vir n 2de handse een hy sal nie slegter skiet as n nuwe een dalk beter.
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: weihrauch HW97K
G-Force,G-force wrote: Ek het n HW97 gehad in 5mm kaliber.Dis n puik springer,top kwalitiet.As mens dan ook n V-glide kit doen op hom is hy nog beter!Let wel dat hy baie swaar is.Ek het myne verkoop,die PCP's is maar net in n ander klas.Al Weirauch springers wat ek oor het is die HW30 en n HW25 wat my dogters mee skiet(en ek!).
Dankie vir die inligting, net 'n paar vrae as ek mag:
1. Wat is 'n "V-glide kit" en wat kos dit (naastenby)?
2. Hoekom het jy vir die 5mm gegaan eerder as die 4,5mm? (Seker nog 'n besluit wat ek sal moet neem).
Dankie by voorbaat.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: weihrauch HW97K
Jors,bex wrote: Die HW97K of die AA TX200 is absoluut die geld werd. Ek het n TX200 gehad vir n paar jaar en hom na 22 000 skote verkoop vir meer as dubbel wat meeste ander windbukse nuut voor verkoop. Hulle is nie net goed , hulle hou ook hul waarde goed.
Die akuraatheid uit die TX was besonders, ek het al 9/10 skote raak gehad op n koeldrank blikkie op 100m.
Kyk op www.airrifle.co.za vir goeie kopies 2de hands. vra die verkooper of die geweer dalk deur MZE (Vincent) ge"tune" is. N geweer wat deur MZE getune is is beter as n nuwe een. soos bv hierdie http://www.airrifle.co.za/showthread.php?t=29841
Daar is min te kies tussen die TX en die HW , maar die algemene konsensus is dar die TX briljant is uit die karton , waar n nuwe HW kan doen met n vinnige diens om oorbodige smeermiddels uit die aksie te verwyder.
N ander punt is dat die TX baie maklik is om self aan te werk. geen speciale gereedskap is nodig nie. met die HW is dit beter om Vincent die werk te laat doen.
Jors
Dankie, jy het my nou meer deurmekaar met nog 'n opsie by.....hehehe. Ek sal beslis gaan loer na die TX200.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: weihrauch HW97K
Moenie worry oor groter as 4.5mm in n springer jou trajek gaan net nog meer krom wees met niks gewin. Die kragtige springers wat die swaarder pellets soos 5mm en 5.5mm vinnig stoot gaan nou weer minder akkuraat wees. Die "kits" wat die ouens insit is maar vir die ouens wat baie ernstig is en daai klein bietjie meer akkuraat wil skiet. Die kits kos baie geld en dan kon jy net van die begin af n getunede 2de handse geweer koop. As jy van die begin af iets akkuraats soek koop n tx200.
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: weihrauch HW97K
Dankie 303
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: weihrauch HW97K
Ek stem saam, bly by 4.5mm.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: weihrauch HW97K
Hallo
Gaan kyk gerus na kommentare en beskrywings op die link hieronder. Jy sal nie fout maak met Weirauch nie.
http://www.airgunshop.co.za/index.html
Groete
Gaan kyk gerus na kommentare en beskrywings op die link hieronder. Jy sal nie fout maak met Weirauch nie.
http://www.airgunshop.co.za/index.html
Groete
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: weihrauch HW97K
Baie dankie.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....