Mooi Bass
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Mooi Bass
Mooi vissie!
Vertel bietjie meer? Waar, wanneer, watse kunsaas?
Vertel bietjie meer? Waar, wanneer, watse kunsaas?
Goed, beter, 6millimeter!
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Mooi Bass
Geno,
So 50km Wes van Windhoek..Friedenau Dam..gevang met Watermelon Bush Baby.
In SA is die Bass heelwat groter maar dis n mooi size vir hier.
So 50km Wes van Windhoek..Friedenau Dam..gevang met Watermelon Bush Baby.
In SA is die Bass heelwat groter maar dis n mooi size vir hier.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80