Amadeo Rossi s/s 12br

Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Amadeo Rossi s/s 12br

Post by Eugene »

Dags?!

Ek het 'n haelgeweer in 'n boedel wat ek beredder. Die erfgenaam se liksens is afgekeur en hy is nie baie lus om weer aansoek te doen nie.

Op die loop staan daar Amadeo Rossi; Made in Brazil en 12br 3".

Dit is 'n side-by-side en hy het twee snellers, een vir elke loop. Die geweer is in 'n goeie toestand en klaarblyklik nie baie geskiet nie (ek kan dit glo, want daar is nie 'n recoilpad op nie en die ding lyk of hy soos 'n muil gaan skop... :-X)

Wat dink julle? Is dit 'n billike geweer vir algemene duiwe en voeljag? Moet ek hom vat en wat dink julle is hy werd, hoeveel moet ek die erfgenaam aanbied?

Dankie, ek luister graag!

Groete
Last edited by Eugene on Mon Oct 01, 2012 4:07 pm, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Amadeo Rossi s/s 12br

Post by blaser »

los eerder
Post Reply