Ek het 3 ou tv's wat onmiddelik moet gaan
083 twee 78 21een2
Cheers
3 tv's
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
3 tv's
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 3 tv's
hoekom so gou? Voor dieCobb wrote: onmiddelik
Last edited by Geno on Wed Oct 03, 2012 9:07 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 3 tv's
Beretta
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 3 tv's
MinoraBeretta wrote:![]()
![]()
eish iets brand skerp Geno
Beretta
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 3 tv's
Wil net seker maak is dit beeldradio's of tranvestiete wat jy van ontsla wil raak. Ek vermoed laasgenoemde agv die haas om van dit ontsla te raak. Lyk my mamma is op jou case. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 3 tv's
julle lae, gemene struikrowers en landrotte!!!!
Nee man, dis box televisies, 37inc of iets...staan my huis vol, ek moer dit na 5pm op die sypaadjie, so kom haal dit onmiddelik....of voor 5pm
Cheers
Nee man, dis box televisies, 37inc of iets...staan my huis vol, ek moer dit na 5pm op die sypaadjie, so kom haal dit onmiddelik....of voor 5pm
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 3 tv's
Presies dan soos ek vermoed het, die goed het bokse, 37inch is hulle effe groot, en hulle staan na 5 op sypaadjies. Ja nee sal ook as ek jy was eerder van hulle ontsla wou raak my vrou sou ook nie impres gewees het nie. Dalk nie uitsit voor jou huis nie tensy jy n hoekhuis het. hahahaCobb wrote: julle lae, gemene struikrowers en landrotte!!!!
Nee man, dis box televisies, 37inc of iets...staan my huis vol, ek moer dit na 5pm op die sypaadjie, so kom haal dit onmiddelik....of voor 5pm
Cheers
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 3 tv's
jy en jou 204 ruil netnou weer tyres...oppas, ek hou jou dop..BLOK wrote:Presies dan soos ek vermoed het, die goed het bokse, 37inch is hulle effe groot, en hulle staan na 5 op sypaadjies. Ja nee sal ook as ek jy was eerder van hulle ontsla wou raak my vrou sou ook nie impres gewees het nie. Dalk nie uitsit voor jou huis nie tensy jy n hoekhuis het. hahahaCobb wrote: julle lae, gemene struikrowers en landrotte!!!!
Nee man, dis box televisies, 37inc of iets...staan my huis vol, ek moer dit na 5pm op die sypaadjie, so kom haal dit onmiddelik....of voor 5pm
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 3 tv's
Cobb,
Waar in jhbis jy?
Ek sal die tv's neem, ek ken paar onbevooregde mense wat baie bly sal wees vir n tv.
Laat weet my asb.
Hugof99@gmail.com
Waar in jhbis jy?
Ek sal die tv's neem, ek ken paar onbevooregde mense wat baie bly sal wees vir n tv.
Laat weet my asb.
Hugof99@gmail.com
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 3 tv's
Die tv's het almal nuwe base....dankie aan almal