Of is hier skielik n paar nuwe manne wat aansluit net om Muagrave vrae te vra?
Verbeel ek my of......?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Verbeel ek my of......?
Of is Daan die ou wat die vinnigste by 100 posts gemaak deur eindelik net vrae te antwoord?
Of is hier skielik n paar nuwe manne wat aansluit net om Muagrave vrae te vra?
Of is hier skielik n paar nuwe manne wat aansluit net om Muagrave vrae te vra?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Verbeel ek my of......?
Ek kan nie met sekerheid enige van jou 2 vrae antwoord nie, maar ek weet uit ondervinding dit was vrek moeilik om enige ordentlike antwoorde op Musgrave vrae te kry!
Vandat Daan hier is, is baie van my vrae beantwoord, sonder dat ek een vraag direk gevra het!
Dink dis bakgat, aangesien Musgrave 'n integrale deel van ons vuurwapen geskiedenis is!
Groete
Vandat Daan hier is, is baie van my vrae beantwoord, sonder dat ek een vraag direk gevra het!
Dink dis bakgat, aangesien Musgrave 'n integrale deel van ons vuurwapen geskiedenis is!
Groete
Last edited by Eugene on Wed Oct 03, 2012 2:25 pm, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Verbeel ek my of......?
Eugene, dis goed om te hoor, wat ek lekker oor kry is dat ek Daan se naam op ander forums ook sien waar die manne mekaar aanbeveel na Jaracal. Goed om te sien die manne het so n sterk gevoel vir Musgrave's.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Verbeel ek my of......?
Daan Els, as jy 'n blaaskans nodig het moet jy net 'n koeel 'n punt noem dan "ban" die moderators jou en "Siedaar" jy kan vir 'n week rus!!

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Verbeel ek my of......?
wlm wrote: Daan Els, as jy 'n blaaskans nodig het moet jy net 'n koeel 'n punt noem dan "ban" die moderators jou en "Siedaar" jy kan vir 'n week rus!!![]()
![]()
![]()
Moenie dit aan ons ou Musgrave-pel doen nie. Die "punt" storie is die forum se laagtepunt
Willem, jy kan liewer daardie man nooi vir 'n springbokjag sodat hy vir jou alles oor jou plank kan vertel. Grap net. Ons geniet hom vreeslik!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Verbeel ek my of......?
Hein
Ek dink net so veel van sy bydrae tot die forum as van my Musgrave.
Daar is nie beter te kry nie.
Of soos "Dalema" sal se:"Viva, Daan, Viva!
Ek dink net so veel van sy bydrae tot die forum as van my Musgrave.
Daar is nie beter te kry nie.
Of soos "Dalema" sal se:"Viva, Daan, Viva!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Verbeel ek my of......?
Manne ek het jare gevat om Daan weer lus te maak vir gewere. Ek is nou besig met die topic om Daan lus te maak oor n onderwerp van Musgrave wat bietjie van n sensitiewe onderwerp is. Check this space!!!!!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Verbeel ek my of......?
James wrote: Ek is nou besig met die topic om Daan lus te maak oor n onderwerp van Musgrave wat bietjie van n sensitiewe onderwerp is.
Ons kan nie wag nie...
Moenie vir Daan in 'n "hot spot" sit nie...
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Verbeel ek my of......?
Ish, ek verdien nie al die lof, maak my "humble" , nie dat ek nou eintlik n windgat is of was nie. Sal nie n koeel n punt noem nie, miskien n projektiel??? 
Wat vir my belangrik is (en n groot eer) is om weer oor my hart se punt te praat! Ek sal altyd probeer om so eerlik en deeglik te antwoord. Trevor Musgrave het eendag aan n klomp van ons gese " moenie dink julle weet alles van gewere nie, luister na die manne wat hul gebruik", so it will be!
Dankie ek geniet die forum en respekteer elke man se siening!
Groete
Daan

n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Verbeel ek my of......?
Daan Els wrote: Ish, ek verdien nie al die lof, maak my "humble" , nie dat ek nou eintlik n windgat is of was nie. Sal nie n koeel n punt noem nie, miskien n projektiel???