ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Kruger ek sien dit nou eers raak. Jy sien ek het Greg op toemaak tyd gevang gistermiddag en moes maar soos blits foto's neem, het nie tyd gehad om op te let dat die skrefies ogies my hier van die kant af dophou nie... 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Waar is die slim manne? Ken enige iemand die geweer wat se foto's ek hier bo gepos het? 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
lyk vir my soos die regte cape gun daai, skattergun en martinie-hendrik aan die annerkant...
ma ek moet bieg dis raai raai ek is nie n kenner nie...

Shoot straight and tell the truth!
-
rednat
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Freek
Jammer dat nou eers reageer -- is nie in die week by rekenaar.
Dit is moeilik om met 100% sekerheid op grond van 'n foto te identifiseer, maar ek is redelik seker van die volgende:
Dit is 'n baie mooi Cape Gun.
Sauer: daarom die metrieke afmetings.
Die koe?lloop is gemerk vir die 10.8 X 47Rmm Martini (Target) swartkruit patroon -- 'n Europese patroon vir die Martini aksie, Dit was gelaai met 'n 386 grein koe?l, vervaardig vanaf 1875 tot nagenoeg 1890.
Omdat die geweer 'n Europese vuurwapen is is die haelloop dan ook 16 boor wat die meer popul?re haelpatroon in Europa was -- anders as die engelse wat weer baie lief vir die 12 boor was.
Op die oog af is die geweer in 'n goeie toestand en moet jy versigtig wees om dit te laat mooi maak --- jy sal die versamelwaarde vernietig met skuurpapier en BLUE. Gee vir iemand wat sy werk ken --- ek dink nie daar is baie werk aan die geweer nie. Moet nie haar karakter vernietig nie!!!. Wees versigtig die bruin op die lope is 'n soort afwerking en moet behou word. As jy die geweer wil vernietig moet jy haar laat blue.
Basjan stem saam met bogenoemde identifikasie en dat dit 'n baie mooi vuurwapen is.
Rednat

Rednat, baie dankie vir die terugvoer. Julle het my oe geopen met die informasie. Ek sal julle raad volg, my aanvanklike plan was om die kolf te laat af skuur en checkering op te kikker en dan die staal werk te laat skoon maak en blue... Genade, as ek nie op julle af gekom het nie sou ek deur te wou goed doen net on-beraamde skade berokken.
Ek gaan defenitief nie te veel laat peuter aan daai roer nie. Toe ek by Greg was het ek gevoel die aksie (side-lock) is so bietjie los en moet op gebou word. Die vorige eienaar het die oorspronklike agterste fisier verwyder en vervang met 'n verstelbare Mauser fisier (soos gesien kan word op die 1ste foto) ek dink dit sal goed wees as mens die Mauser fisier vervang met 'n replika van die oorspronklike - dit gaan net beter pas. Natuurlik wil ek nie die geweer vir enige hier jy geweersmit gee om aan te werk nie. Basjan het voor gestel dat Kevin Healy in Bloem moontlik die job sal kan doen. As enige iemand anders weet van 'n gesoute geweersmit wat sulke werk doen, laat weet asb.?
Ek het ook die selfde fotos vir die Sauer fabriek in Duitsland aan gestuur en gevra vir inligting en min of meer beraamde waarde op die geweer. Hulle het nog nie enige terugvoering deur gestuur nie, sal maar die e-mail dop hou.
Kan julle bietjie meer uitwy oor die Europese 10.8mmx47Rmm Martini patroon. Is dit presies die selfde as die .577/450 Martini Henry patroon? Waar kan mens doppe in die hande kry?

Die enigste skuurpapier waarmee jy aan daardie hout skuur is 1000 staal en dan net as absoluut nodig.Moet nie aan die oorspronklike afwerking verander nie want dan het jy 'n veranderde vuurwapen en basies niks werd. Soek vir jou 'n oorspronklike visier --- heelwaarskynlik het Kevin Healy. As jy glad nie regkom nie kan ek met Basjan gesels --- hy het baie parte vir ou gewere en vra normaalweg nie iets vir 'n versamelaar as hy kan help nie.
Het die volgende by Basjan gekry:
10.8 X 47Rmm 577/450 Martini
koe?l deursnee .441 .455
nek deursnee .463 .487
Skouer " .512 .628
basis .516 .668
Rim .591 .746
lengte dop 1.75 2.34
Patroon ohl 2.23 3.12
So moet asb nie probeer om martini patrone deur jou meisie te skiet nie ---- dit sal haar einde wees.
As jy van haar patrone in die hande kry skuld jy my een vir my versameling.

baasjan
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Rednat
Freek behoort nie 'n standaard Martini patroon in die kamer te kry nie, behalwe miskien 'n sagtedop en met geweld --- glo egter nie dat dit moontlik is nie.

Sien ons praat maklik van CAPE GUN.
Kom ons kyk wat s? die manne wat al van die benaming gehoor het of dit gebruik.
Wat is 'n CAPE GUN???
Laat ons hoor
Kom ons kyk wat s? die manne wat al van die benaming gehoor het of dit gebruik.
Wat is 'n CAPE GUN???
Laat ons hoor
-
rednat
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Freek se geweer het beslis die eienskappe van 'n Cape Gun. Dit is nie in die Kaap vervaardig nie maar deur Sauer & Son in S?hl. Is dit dan wel 'n egte Cape Gun of 'n tipe cape gun dws. 'n vuurwapen met eienskappe soortgelyk aan die cape gun?
'n Interressante vraag wat al tot vele argumente aanleiding gegee het is of 'n enkelloop vuurwapen 'n Cape Gun kan wees?

tafjak
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
FLINKDINK n?!!!
Wou s? ek ken die stem, Edwill van Aarde beslis.

Last edited by tafjak on Fri Feb 13, 2009 2:40 pm, edited 1 time in total.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
CAPEGUN HOOFSAAKLIK so genoem as jy n skattergun en koelegun kombinasie gekry het...bo,onder of sy by sy maak nie saak nie
jy kry ook die met 3 lope en die met 4 lope maar die is nie capeguns genoem nie, hoofsaaklik hameraksies.....ma per definsie sou ek weens n gebrek aan IK nie kon defineer nie.
Sie uit om die ware JAKOB se definisies te hoor.. en van wanneer tot wanneer hulle gemaak is....
jy kry ook die met 3 lope en die met 4 lope maar die is nie capeguns genoem nie, hoofsaaklik hameraksies.....ma per definsie sou ek weens n gebrek aan IK nie kon defineer nie.
Sie uit om die ware JAKOB se definisies te hoor.. en van wanneer tot wanneer hulle gemaak is....
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Sien julle!!
Ek voer die manne in wat weet. Julle klomp jakkalsjagters dink julle weet iets.

Freek,
Kyk na die jou patroon afmetings hierbo.
In 'n gesels gisteraand word die volgende onder my aandag gebring.
Daar is natuurlik 'n moontlikheid dat jou Sauer se 10.8 kamer met 'n martini reamer hersny is om met die 577/450 patroon te kan skiet. Dit was nogal baie gedoen met die europese kalibers om vir makliker bekombare patrone voorsiening te maak.
Kyk of 'n martinipatroon maklik ingaan en pas.!!
Projag,
Jy praat seker van die outydse drillings. Die moderne drillings wat nog steeds vir die europese mark gemaak word (die manne wil sommer op dieselfde jag met dieselfde geweer 'n jakkals, gans en tier skiet) is deesdae UP and UNDERS met die derde kleinste kaliber loop so tussenin langs die twee groter lope en sonder hamers.
Hoe meer 'n mens van die goed praat hoe meer raak jy bewus van hoe min jy weet.

- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Rednat, soos ek die Cape Gun storie het en ook of ?n enkel loop ?n Cape Gun kan wees, as volg:
Die sg. Cape Gun is ?n haelgeweer/koe?l geweer kombinasie wat al in die voorlaaier tydperk gewild geraak het hier in die Kaap ? of dit uit aanvraag ontstaan het en of dit ?n Europese konsep was wat hier gewild geraak het, weet niemand regtig nie, maar die feit bly dat ?n Cape Gun algemeen aanvaar word as ?n hael/koe?l kombinasie en gewoonlik met die lope langs mekaar. Die het goed gewerk vir jag en plaas/vee/self verdediging. Daar was later ook interesante variasies ? soos die sg. Paradox geweer wat essensieel ?n haelgeweer was ? maar met die laaste paar duim van die loop gegroef om spin aan ?n langer projektiel te verleen ? en dit werk nogal goed.
Waar die verwarring inkom met die enkel lope is dat daar verskeie bekende ?Cape Gunsmiths? was ? die Botha?s, Rawbone?s, Levick?s, ens ? en ?n enkel loop geweer van een van die oues af kom oorspronklik van een van die bekende en gesogte our Cape Gunsmiths af ? maar is nie ?n Cape gun nie ? die het verwys na ?n tipe geweer eerder as die oorsprong daarvan (beide Holland en Holland en Westley Richards het bv verskillende variasies van die Cape Gun gebou).

If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Willem
Dankie,vir jou insig in n grys area,ek stem saam met jou sienning.

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
rednat
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Dankie vir die standpunt oor Cape Guns.
Ek het nie die vraag gevra omdat ek wil snaaks wees nie.
As versamelaar is Cape Guns een van my temas waarbinne ek volgens wet vuurwapens versamel. Dit blyk dat daar beslis twee standpunte/sienswyses is. Standpunte met argument is dus welkom met groot dankie.
Johan, waar is jou fotos, asb. man laat ons sien en begeer.
Ek het nie die vraag gevra omdat ek wil snaaks wees nie.
As versamelaar is Cape Guns een van my temas waarbinne ek volgens wet vuurwapens versamel. Dit blyk dat daar beslis twee standpunte/sienswyses is. Standpunte met argument is dus welkom met groot dankie.
Johan, waar is jou fotos, asb. man laat ons sien en begeer.
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Rednat
Nee man kom kuier maar eerder
Sir Tuffy besoek my nou reeds met genoegdoening,hy wil met alle geweld twee Levicks op sy Landy se bonnet monteer,n 8 en n 10ponder
Nee man kom kuier maar eerder
Sir Tuffy besoek my nou reeds met genoegdoening,hy wil met alle geweld twee Levicks op sy Landy se bonnet monteer,n 8 en n 10ponder
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
rednat
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Net 8 en 10??? Hy is mos 'n 4 boorman.
Jammer van die niefotos. Nie aldag dat so 'n verskeidenheid een huis het nie.
Jammer van die niefotos. Nie aldag dat so 'n verskeidenheid een huis het nie.
-
tafjak
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Ou Rooies kom kuier, jy weet nie wat hier aangaan nie. Dit is vreeslik met al die rokers wat hier staan.
Taffie
Taffie
- Mountainman
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Taffie,
Jy is suinig met die fotos? Kom nou man wys nou vir ons Gautengelengers ook man.
Ek was so twee weke terug op die regte tyd en plek. Ek het 'n WG Rawbone 10br gekoop vir 'n ongelooflike prys!
Sy het so bietjie aandag nodig soos om die kolf te olie wat kurk droog is.
Hier is 'n paar fotos:

Die kolf nadat ek hom met Schaftol geolie het.

Groete
M
Fear the Government that fears your guns!
M
Fear the Government that fears your guns!
- Mountainman
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Manne,
Op 'n ander noot, as julle van iemand weet wat van sulke ou voorlaaiers wil ontslae raak, laat weet my asb. Ek stel regtig baie belang in die ou gewere en will hulle graag bekom en weer skiet.
Ek is tans op soek na 'n 4 boor, maar enige ander een kan oorweeg word.
Gooi my 'n e-mail by: michielp@rheem.co.za

Mountainman
Okay, een vir jou een vir my en jy het nou joune
. Die vuurwapens in goeie oorspronklike toestand is nogal iets werd.
Lyk mos soos 'n bobbejaanboud met reguit groewe tussen 1800 en 1820 ? Die reguit groewe was nie soseer vir beter akkuraatheid nie maar het plek vir die roet en aanpaksel gemaak sodat meer skote moontlik was voor skoonmaak. Die checkering??
Okay, een vir jou een vir my en jy het nou joune
Lyk mos soos 'n bobbejaanboud met reguit groewe tussen 1800 en 1820 ? Die reguit groewe was nie soseer vir beter akkuraatheid nie maar het plek vir die roet en aanpaksel gemaak sodat meer skote moontlik was voor skoonmaak. Die checkering??
- Mountainman
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Red,
Jy is heeltemaal reg oor die datum en groewe, ja dit is 'n bobbejaan boud.
Die checkering is baie dof en amper af ge werk. Ook net op die pistool greep - niks op die voorkant nie.
Die een is soos ek verstaan deur ou baas Rawbone hom self gebou - sy seuns het ook gewere gemaak saam met hom maar het hulle eie name op gesit.
Hulle het klaar blyklik laat 1800 na Kanada geimmigreer - so 30 jaar na die pa se af sterwe.

Pro,
Nee, hy is wel in die Kaap gemaak jare terug, maar 'n "Cape Gun" is gewoonlik 'n dubbel wat een loop 'n koeel geweer is en die ander 'n haelgeweer loop. So kombinasie geweer.
Die bobbejaan boud het 'n baie definitiewe pens onder die kolf wat vergelyk kan word met 'n bobbejaan se dy of bo been, waar ander kolwe gewoonlik of reguit of 'n pistoolgreep gehad het aan die onderkant.