Hengel gerei vir Karp
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Hengel gerei vir Karp
Wat stel die eksperts voor? Watter tipe, lengte en fabrikaat stok en katrol stel die slim manne voor? Sit daarby n dipkas en staander.
Winners never quit - Quitters never win.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hengel gerei vir Karp
Kruger,
Gaan jy konvensioneel, of spesie hengel?
Ek neem aan konvensioneel, oor jy praat van dipkas en staander.
Kyk na iets in die lyn van 12vt Sensation Bazooka stokke, Shimano baitrunners (+-10,000 grootte)
Ek het 4 x 12vt Blue Marlin Electra stokke, maar hulle is nogal swaar. My gunstelling stokke is 2x 10vt Sensation Torpedo MKII stokkies met Shimano ST10,000 katrolle. Hulle werk lekker vir die afstande wat ek hengel.
Kaste en stands is maar 'n persoonlike ding, Sensation se produkte is goed, en die prys is ook reg.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hengel gerei vir Karp
+1!Geno wrote: Kruger,

Ek het so lanklaas gaan visvang, dat ek nie eers die name van die toerusting mooi kon onthou nie! Maar soos met alles, koop maar van die begin af reg, jy sal nie spyt wees nie!
Ek moet hierdie jaar regtig bietjie moeite doen met daai "elusive" 20kg karpie...
Aim small, miss small
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Hengel gerei vir Karp
Kruger
Koop die Stywe lyne.
Daar is vol grootte ads van winkels wat start up combos verkoop.
Kyk daardeur en maak so jou besluit. Jy sal dan ook 'n goeie aanduiding kry van wat benodig word.
Groetnis

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Hengel gerei vir Karp
Kruger, jy s? nie of jy heeltemal nuut is in die hengel speletjie nie.....ek neem aan jy begin heel onder, hehehe...wil jy by 'n klub aansluit, of net sosiaal hengel?
Ek hengel self met Bazooka De Lux stokke(twee van die 12 grafiet stokke wat ek het). Dis STYF....meeste manne sukkel om hulle te gooi, juis daaroor. Redelik gespesialiseerd, vir ouens wat kompeterend hengel en afstand nodig het met swaar gewigte. Grafiet stokke is 'n moet. 12 voet stokke is 99% van die tyd voldoende. Die Electra's wat Eugene noem is voldoende. Stokke so tussen R380 tot R500 per stok is ideaal...nie goedkoper nie. Jy gaan WEER koop. Sensation wat Bazookas maak, het goeie goedkoper grafiet stokke wat NIE so styf is nie.
Katrolle.....wat kan jy spandeer.....WAAR in die wereld is jy? Shimano Baitrunners is al waarmee ek hengel. Hulle pryse het so gesak, jy kan vir R400 'n Shimano koop wat jou JARE gaan hou. Ek hengel met die ou 6000RE reeks, 6000DL reeks en 6000XT reeks.Dl's en XT's nuwe katrolle.
Besluit wat jy wil spandeer per stok, per katrol, en vir die kas met stand. Dan kan ek jou verder help. Ek hengel met Kiaat kas, met tripod stand. Kan kas(Kiaat) 2ehands kry vir so tussen R600-R700, stand moet mens rondkyk....
WAT IS JOU BEGROTING......goedkoop koop is duur koop....beslis in hengel!!!

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Hengel gerei vir Karp
Dankie vir die raad so v?r. Ek het twee seuns, 12 en 14, wat skielik karp mal is. Ek moet s? dis half aansteeklik, want ek is sommer lus om vir my ook n stok te kry. Ons het tot so 5 jaar gelede gereeld gaan vang, maar die meeste van my gerei is gesteel. Sensation Bazooka was een van die stokke wat ek geoormerk het, so ook Shimano se DL6000. Iemand het egter Daiwa se Black widow stok en Okuma longbow ii katrol voorgestel. Volgens wat ek lees is die oorwo? mening posetief. Iemand wat die stok of katrol ken?
Winners never quit - Quitters never win.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Hengel gerei vir Karp
Die stok is fine, die katrol STRONT.....hou by die DL katrolle. Kyk, dis soos jagters wat met PMP skiet.....hou by Shimano, hehehe.... 
Ek het Okuma katrolle gehad, en dit in die dam gegooi(letterlik)....nie die enigste ou nie....die Longbows is sterker ja, maar Okuma vertrou ek glad nie. Ek het te veel vis verloor met die baitrunner funksie wat nie reg werk nie. Hulle parte binne in is baie plastiek....en jy gaan DL's kry vir omtrent dieselfde prys....ek ken seker 5 ouens wat dieselfde probleme met Okuma katrolle opgetel het....jy gaan jou hare uit jou kop trek as jy nie Shimano koop nie....jy kan selfs die NOG goedkoper ST reeks koop....
Ek het Okuma katrolle gehad, en dit in die dam gegooi(letterlik)....nie die enigste ou nie....die Longbows is sterker ja, maar Okuma vertrou ek glad nie. Ek het te veel vis verloor met die baitrunner funksie wat nie reg werk nie. Hulle parte binne in is baie plastiek....en jy gaan DL's kry vir omtrent dieselfde prys....ek ken seker 5 ouens wat dieselfde probleme met Okuma katrolle opgetel het....jy gaan jou hare uit jou kop trek as jy nie Shimano koop nie....jy kan selfs die NOG goedkoper ST reeks koop....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hengel gerei vir Karp
X 100000000000000000000000000000000000!!!Deeg wrote: Die stok is fine, die katrol STRONT.....hou by die DL katrolle. Kyk, dis soos jagters wat met PMP skiet.....hou by Shimano, hehehe....
Ek het Okuma katrolle gehad, en dit in die dam gegooi(letterlik)....nie die enigste ou nie....die Longbows is sterker ja, maar Okuma vertrou ek glad nie. Ek het te veel vis verloor met die baitrunner funksie wat nie reg werk nie. Hulle parte binne in is baie plastiek....en jy gaan DL's kry vir omtrent dieselfde prys....ek ken seker 5 ouens wat dieselfde probleme met Okuma katrolle opgetel het....jy gaan jou hare uit jou kop trek as jy nie Shimano koop nie....jy kan selfs die NOG goedkoper ST reeks koop....
Koop reg van die begin af en jou kinders se kinders gaan nog met daai katrolle vang!
Aim small, miss small
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Hengel gerei vir Karp
En kry iemand om jou touwys te maak....ek stel voor sluit by 'n klub aan. Dit help nie jy het al die beste stokke en katrolle in die wereld en jy kan nie 'n strop maak nie. MOENIE 'n kas koop en begin dips koop om daai kas vol te maak nie. Moet ook nie na verkoopsmense in hengel winkels luister nie...hy moet verkoop, en gaan 300 dips aan jou verkoop......
Ek het in my kas wat nou al op 5 nasionale kampioenskappe was, 18 boldips(100ml plastiek druk bottels), 10 50ml glas bottels met dips in (dip aas, meer om degies te maak en wurms te dip), en dan 15 glasbottels met sprei koppies. Ek probeer om NIE my geure te double nie. So jy moet uitvind watse geur die dip met die snaakse naam is....(Banjo-Piesang)...dit help nie jy het 5 piesang dips in jou kas nie...jy gaan jou dood dra. Ek het toe ek begin het, 100 dips in my kas gehad!!!!!!!!
Sluit by 'n kompeterende klub aan. VOOR jy dips koop vir jou kas. Dan s? jy my watse reekse dips in jou local hengelwinkel aangehou word(behoort Supercast te h?)...as daar supercast is sal ek jou 6 dips se name gee wat jy kan koop vir jou eerste hengel saam klub...daarna kan jy van die beter hengelaars se diplyste copy. Ek kan selfs myne vir jou mail, maar hier in Pretoria is ons bederf met reekse dips, jy gaan nie als by jou in die hande kry nie....
Ek het in my kas wat nou al op 5 nasionale kampioenskappe was, 18 boldips(100ml plastiek druk bottels), 10 50ml glas bottels met dips in (dip aas, meer om degies te maak en wurms te dip), en dan 15 glasbottels met sprei koppies. Ek probeer om NIE my geure te double nie. So jy moet uitvind watse geur die dip met die snaakse naam is....(Banjo-Piesang)...dit help nie jy het 5 piesang dips in jou kas nie...jy gaan jou dood dra. Ek het toe ek begin het, 100 dips in my kas gehad!!!!!!!!
Sluit by 'n kompeterende klub aan. VOOR jy dips koop vir jou kas. Dan s? jy my watse reekse dips in jou local hengelwinkel aangehou word(behoort Supercast te h?)...as daar supercast is sal ek jou 6 dips se name gee wat jy kan koop vir jou eerste hengel saam klub...daarna kan jy van die beter hengelaars se diplyste copy. Ek kan selfs myne vir jou mail, maar hier in Pretoria is ons bederf met reekse dips, jy gaan nie als by jou in die hande kry nie....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hengel gerei vir Karp
Ek vang net in een dam en een plek in die vaalrivier en het het 1 dip vir elkeen, want daai dip werk altyd!
Kyk ook op die internet vir resepte om jou eie dip te maak, dis baie goedkoper en baie lekkerder!
Kyk ook op die internet vir resepte om jou eie dip te maak, dis baie goedkoper en baie lekkerder!
Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hengel gerei vir Karp
http://jaracal.com/index.php/topic,1731.0.htmlEugene wrote: Kyk ook op die internet vir resepte om jou eie dip te maak, dis baie goedkoper en baie lekkerder!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hengel gerei vir Karp
Ai, die forum het darem net alles!!!Geno wrote:http://jaracal.com/index.php/topic,1731.0.htmlEugene wrote: Kyk ook op die internet vir resepte om jou eie dip te maak, dis baie goedkoper en baie lekkerder!
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hengel gerei vir Karp
Nee kyk, as dit nie hier is nie, is dit n?rensEugene wrote:Ai, die forum het darem net alles!!!Geno wrote:http://jaracal.com/index.php/topic,1731.0.htmlEugene wrote: Kyk ook op die internet vir resepte om jou eie dip te maak, dis baie goedkoper en baie lekkerder!![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Hengel gerei vir Karp
Dis juis by die wat touwys maak waar die seuns weer visvang mal geraak het. My swaer het vriende lake mentz toe genooi en siende dat ons naby boer is ons saam. Die vriende is n hengel familie met SA en OP kleure tussen hulle, so raad is daar genoeg. Wou net n tweede opinie kry, daarom die post.
Winners never quit - Quitters never win.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Hengel gerei vir Karp
Ek sou daar van hou om jou te kon help maar ek het self so lanklaas gehengel ek sal self eers vir n krashcoarse moet gaan.Luister na n man wat al sy skoolgeld betaal het.Koop en gebruik wat jy dink is goed en sal vir jou werk.Verbeeter jou toerusting soos jy gaan maar bly weg van die storie van ek moet ook "Brand names" he.Jy gaan op die einde met duisende rande se toerusting sit en nog nie tevreede wees nie.Kom ek vertel jou een van die grootste geheime wat ek ken van hengel.Dit maak nie saak wat jy op die bank het nie maar eerder daai eerste 6" in die water.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Hengel gerei vir Karp
Dis goeie nuus. Wat dips aanbetref kan jy dan by hulle raad kry.....en ek waarborg jou amper hulle almal hengel met Shimano katrolle....daar is rede voor...egalige oprol van die lyn, beste remstelsels wat daar is, om net paar te noem.....Kruger wrote: Dis juis by die wat touwys maak waar die seuns weer visvang mal geraak het. My swaer het vriende lake mentz toe genooi en siende dat ons naby boer is ons saam. Die vriende is n hengel familie met SA en OP kleure tussen hulle, so raad is daar genoeg. Wou net n tweede opinie kry, daarom die post.
Onthou, Shimano kos lankal nie meer R1000 per katrol nie(jy kry wel wat duurder is)....voor jy koop hengel weer saam met hulle, en hanteer hulle katrolle.....
Ding is, jou laaities wil nie net stokke en katrolle h? en dam toe gaan nie....hulle wil actually visvang. Vinnigste om 'n jongman se spoed te breek is om hom heeldag langs die dam te laat sit en niks gebeur nie. Jy het jou geld dan gemors....bietjie duurder katrolle gaan jou 20-30 meter meer afstand gee, wat daai verskil kan maak.
Use it, don't use it....en STYWE LYNE!!
As jy wil ander manne se hulp vra in die game, kyk maar by www.papgooianonymous.com rond. Ek is daar onder dieselfde username.