As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Kyk na die inligting...
Dis hoe ek by jag uit gekom het...was vir 'n week in die hospitaal...
http://www.reservoir.co.za/catchments/vaalbarrage/barrage_forum/barrage_recreation_2012/barrage_recreation_05oct2012.pdf
Elke sport het sy dinge...

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Ja nee,
Gee my maar my forel en skoon waters van die Oos Transvaal...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Kyk ek s? al lankal vir mense om eerder die rivier te vermy, maar wat weet ek

Doen jouself 'n guns en draai eendag af in een van die steegies hier van Stone Haven af Barage se kant toe. Jy gaan behoorlik smuit

Cobb ek hoop julle manne sien die, kry eerder 'n plekkie langs die dam, die rivier is gedaan

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Ek kyk hom so....
Ek is op die oomblik meer bekomerd oor boot ongelukke en verdrinkings, dis nou 3 lyke in die rivier, een dood in hospitaal...2 ongelukke..alles in 'n maand.
Sover nog geen probleme hier nie, nie eers 'n loopmagie nie.
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Jy en CJ moet dinge maar rustig vat daar oppi revierCobb wrote: Ek kyk hom so....
Ek is op die oomblik meer bekomerd oor boot ongelukke en verdrinkings, dis nou 3 lyke in die rivier, een dood in hospitaal...2 ongelukke..alles in 'n maand.
Sover nog geen probleme hier nie, nie eers 'n loopmagie nie.
Cheers
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Jy moenie praat nie, was by twee van hulle gewees. Dit was baie tragies, want albei kon vermy gewees hetCobb wrote: Ek kyk hom so....
Ek is op die oomblik meer bekomerd oor boot ongelukke en verdrinkings, dis nou 3 lyke in die rivier, een dood in hospitaal...2 ongelukke..alles in 'n maand.
Sover nog geen probleme hier nie, nie eers 'n loopmagie nie.
Cheers
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
[quote="Marc"]
Jy moenie praat nie, was by twee van hulle gewees. Dit was baie tragies, want albei kon vermy gewees het
Was jy by die een daar in Taaibos?
Jy moenie praat nie, was by twee van hulle gewees. Dit was baie tragies, want albei kon vermy gewees het
Was jy by die een daar in Taaibos?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Jy en CJ moet dinge maar rustig vat daar oppi revier
Ons is rustiger as rustig....wanneer kom jy kuier? Jy sal lekker met die bass baklei daar..
Cheers
Ons is rustiger as rustig....wanneer kom jy kuier? Jy sal lekker met die bass baklei daar..
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Yip, daai een kon totaal vermy gewees het, baie hartseer 
Dit is 'n no wake zone en in die middel van freekin no ware . My weer laat dink oor comms, jou cell is altyd of in die voertuig of in die boot se kabbie. In die geval help albei niks
Die bote was vlenters en onder water, jy sou sukkel om selfs jou noodhulp sakkie te probeer opspoor in daai chaos 
Gelukkig is net die outjie wat dood is ernstig beseer en al die ander ok
Dit kon 'n lelike ding afgegee het 
Dit is 'n no wake zone en in die middel van freekin no ware . My weer laat dink oor comms, jou cell is altyd of in die voertuig of in die boot se kabbie. In die geval help albei niks
Gelukkig is net die outjie wat dood is ernstig beseer en al die ander ok
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Soos ek dit verstaan was die man wat dood is aan verkeerde kant, .....snaaks, vroeer die middag het ons nogal 'n man gewaarku wat verkeerde kant gery het....hy het net terug gewaai.
Sondag middag is die boot wrak daar by ons uitgehaal....al sy parte, engine, alles afgestrip..soos jy s?, hartseer en kon verhoed gewees het.
Ander lyk was 'n man met beton on sy bene...baie grillerig vir my, ek kan nie so werk doen nie, ek haal my hoed vir julle manne af, Viky, Marius en al die manne by die watertak....
Cheers
Sondag middag is die boot wrak daar by ons uitgehaal....al sy parte, engine, alles afgestrip..soos jy s?, hartseer en kon verhoed gewees het.
Ander lyk was 'n man met beton on sy bene...baie grillerig vir my, ek kan nie so werk doen nie, ek haal my hoed vir julle manne af, Viky, Marius en al die manne by die watertak....
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Ja nee, dit raak soms taai 
Daai mannetjie was 21 jaar oud en aan die verkeerde kant soos jy noem
Basiese goed en kyk nou, as hulle te minste net by die spoed grens gehou het kon die prentjie heel anders gewees het
Die rivier is nou daar en erg vol riete, daar is 'n draai ook, alles het net teen hom getel
Mooiloop
Marc
Daai mannetjie was 21 jaar oud en aan die verkeerde kant soos jy noem
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Ja jong....
ps, sterkte met jull dinge en toetse, ek sien hier is BAIE manne wat julle op hulle gebede dra.
Cheers
ps, sterkte met jull dinge en toetse, ek sien hier is BAIE manne wat julle op hulle gebede dra.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Nee jong,Cobb wrote:
Jy en CJ moet dinge maar rustig vat daar oppi revier
Ons is rustiger as rustig....wanneer kom jy kuier? Jy sal lekker met die bass baklei daar..
Cheers
Een keer se bass hengel oppi vaal was genoeg vir my.
Ek is maar n float tube hengelaar...
My bass goed het in 2006 laas water gesien.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Henried
Presies dieselfde het my oorgekom!!
Twee jaar terug vang ons geelvis by daar by Benjoh. Die plaas het 25 jaar aan my oupa behoort en ek ken die rivier soos my palm. Die dag wat ek daar aankom sien ek so vreemde swart neerslag op die bodem, wat ek nog nooit gesien het nie en die water stink. En as jy v?r gery het en die vistokke is opgestel, dan draai geen visserman wat sy sous werd is om oor bruin sediment in die water nie. Ons vang toe wel 'n paar vis, maar daardie sondag oppad huistoe het ek begin siek raak. Ek, en die ander ouens wat saam met my gevang het, het almal meningitis gekry van die rivier.
Ek sal nooit ophou vlieghengel vir geelvis nie, maar ek bel eers voor ek ry
Dawie

Ja kyk, 'n liter antibiotika, 6L saline, en 'n week in die hospitaal...Dawie Malan wrote: Henried
Presies dieselfde het my oorgekom!!
Twee jaar terug vang ons geelvis by daar by Benjoh. Die plaas het 25 jaar aan my oupa behoort en ek ken die rivier soos my palm. Die dag wat ek daar aankom sien ek so vreemde swart neerslag op die bodem, wat ek nog nooit gesien het nie en die water stink. En as jy v?r gery het en die vistokke is opgestel, dan draai geen visserman wat sy sous werd is om oor bruin sediment in die water nie. Ons vang toe wel 'n paar vis, maar daardie sondag oppad huistoe het ek begin siek raak. Ek, en die ander ouens wat saam met my gevang het, het almal meningitis gekry van die rivier.
Ek sal nooit ophou vlieghengel vir geelvis nie, maar ek bel eers voor ek ry
Dawie
Ek kyk nou na daai "breathable waders", maar ek vis al weer vir die lasste 2 jaar.
Ek kies my tyd van die jaar net beter, wag dat die revier mooi gespoel het na die re?n voor ek inklim.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Manne
Almal van julle moet versigtig wees vir water, dam of rivier, die goggas wat daarin is speel nie met jou liggaam nie. Ons ry met die boot op 'n dam dan stop ons in die middel en swem maar bietjie, skielik die middag so loopmagie maar niks ernstigs nie drink maar bietjie dettol en volgende dag sommer oraait dag later blaas ontsteking soos 'n vrou. Twee dae later bloed in urine, dokter toe, antibiotika en is reg 2 weke later selfde storie terug dokter toe nuwe antibiotika, weer net reg vir 3 weke. Dit gaan so aan vir 2 maande, hospitaal toe vir 'n week, drips toetse en kweek van monsters, na 'n week en nog 2 weke se antibiotika is alles oraait. Blaas, niere ens onsteek, ekolie telling hoer as my overdraft. Uiteinde van die saak is hartspier moer toe met 23 % funksie oor op die rype ouderdom van 41, het so lekker masjien wat die 11 1 11 uit jou skop as hart uit ritme gaan en drink 'n hand vol pille net om julle vir nog 'n klomp jaar te kan irriteer.
Kort en die lank, bly uit ons natuurlike waters uit.
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Ons het 'n lekker groot besproeiingsdam op die plaas en ek het in 1996 al die karpe wat ek daai jaar in die rivier gevang het, in die dam gegooi.
Ek gaan vang nou die dag weer in die dam en die karpe lyk mooi en gesond! Vang 'n week later in die rivier en die eerste karp lyk orraait, maar die tweede en derde een lyk sommer siek! Vandaar sien ek dat al die karpe wat ek vang, lyk nie lekker nie...
Ons is ten minste 50 km stroom af van Parys en daar is darem 'n paar driffies tussenin, maar lyk my die watergehalte is nou maar net kastoe...
Dis baie jammer, ek het in daai rivier geleer swem, maar my laaitie gaan nie dieselfde voorreg h? nie...

Aim small, miss small
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: As jy enige sport in die Vaalrivier doen...
Al hengel ons meestal Vaaldam of Trichardts by Secunda, hengel ek maar meestal met my wader aan.
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub