Het gister 'n Hatsan Mod 95 met gas ram conversion van Mze (Vincent Sutherland-Dadds) bestel. Gaan 'n Hawke sidewinder 6.5-20x42 daarop monteer wat hier by my rond le. Ek kan net se dat die advies, kennis en eerlikheid van Mze uit die boonste rakke is. As u ooit advies rakend 'n luggeweer soek is hy die man. Sy passie vir luggewere op die ouderdom 73 is iets anders,
Hatsan mod 95
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Hatsan mod 95
Hi Manne

And as thy days, so shall thy strength be
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hatsan mod 95
Swede, soek jy nie 'n MZE Gasrammed Hatsan 100x Torpedo nie?
Ek het een wat ek oorweeg om te smous met 'n Nikko Stirling Goldcrown Airking 2-7x32 op.
Wil kleiner gaan.
Het juis laas week met Oom Vincent gepraat oor die verkoop.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Hatsan mod 95
Enige windbuks wat uit sy workshop uitkom is n goeie koop.Geluk.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hatsan mod 95
DWB hoeveel soek jy?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hatsan mod 95
303 ek PM jou om nie verder te hi-jack nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hatsan mod 95
Swede,
Dis die een met die hout kolf.
Oom Vincent het ges? ek kan R3500 vir hom vra maar ek sal tevrede wees met R3000 met die scope op.
Groete,
Deon
Skiet 'n gewone JSB Exact teen so 780ft/s vir akkuraadheid.

DWB
Hoe lank het jy die geweer as ek mag vra?
Hoe lank het jy die geweer as ek mag vra?
And as thy days, so shall thy strength be
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hatsan mod 95
Swede,
Bietjie meer as 'n jaar en het net oor 1000 skote met hom geskiet.
Ek het wel die voorste optic fiber sight verwyder oor hy in die scope se pad was.
[img width=560 height=188]https://dl.dropbox.com/u/65759801/Hatsan.jpg[/img]
Soos ek s?, die Prys is wat oom Vincent voorgestel het.