270 Winchester

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

270 Winchester

Post by Carl »

Ek het Sondag so bietjie nuwe ladings getoets op die plaas. Ek het oorgeskakel na S365 vir die 270 en het gou deur die week ?n paar nuwes gelaai. Die meeste doppe is 1-2x geskiet, ek het te laat Gerhard se skrywe gesien oor die Vorm Matrys instel. So almal was V-L gevorm. Dit het ek nou regstel.

270 Winchester Griffin & Howe pre 64 mod 70, 22 duim loop. Magasyn TPL is 85mm.
Ek het begin met 130gr.
Winchester doppe en SD
Nosler BT 130gr
S365
1. 50.4
2. 50.9
3. 51.4
TPL 3.34?/84.8mm (89 maks)
Die groepering was glad nie goed nie en het my sommer mismoedig gemaak. Al drie was swak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Winchester

Post by Carl »

Rus ?n ruk en gaan toe oor na die 150gr.
Remington doppe en CCI SD
Hornady 150gr Interlock SP
S365
1. 47.7
2. 48.2
3. 48.7
TPL 3.305?/83.95mm (Maks 87mm)

Lading  1 was nie goed maar 2 en 3 volgens my uitstekend. Die 1 skoot weg pla my nie baie nie, hierdie is ?n jag geweer uit 1930 niks spesiaal itv ?free floating barrel ens?. Die loop was redelik warm na 3 skote.  Skote was vanaf die bak van die bakkie l? houding oor Vanguard 2 poot.

Nou ja al wat ek kan dink is dat my geweer hou van die langer 150gr koe?ls hou en Remington doppe dalk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Winchester

Post by Carl »

Toe skiet ek so vir oulaas ou gelaaide rondtes uit, 1990 130gr Noslers?.die res van die besonderhede het ek nie toe gooi hy so.

Dus is die probleem nie 130gr nie. Ek het nou die doppe geweeg en volume getoets sal by Ql 'n oplossing gaan soek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Winchester

Post by Carl »

O en het die kerel/in naby die skietplek gekry. Rustig geslaap in die lente son. Dit was nogal spesiaal om te sien van redelik naby - selfoon foto :-X
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Winchester

Post by Carl »

Ludwig wrote: Carl, waste spoed het jy gekry op die ladings?  Jou jump is ook relatief groot, op 4.2mm op jou eerste plasing se ladings, so dit gaan dalk bietjie finetuning aan die TPL kos om hom te kry dat hy mooi werk.
Ek het nie 'n Chrony nie so geen spoed nie. Ek weet toe ek dit die eerste keer gemeet het was ek verbaas, maar ek dink die ou geweer het al 'n paar skote deur die loop. My magasyn laat egter net 85 toe so ek werk van daar - die ou gelaaide 130 se tpl was <85mm.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Winchester

Post by Carl »

Ja :-[ sal 'n plan moet maak. Die geweer is in werklik baie goeie toestand, vir 90 jaar!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 Winchester

Post by tripodmvr »

Lyk my die outoppie gaan jou nog verbaas met sy akkuraatheid. Ek dink die 130 greiners kort meer rook onder hulle sterte. Jy sal moet chrony sodat mens dan QL kan gebruik. Loer wat se specs vra Ludwig by QL.

Daardie is 'n oom van 'n luislang. Wat skat jy sy lengte? Het in die 80's naby Beestekraal so mooi pas vervelde luislang op 'n granietkop gekry. Pragtige gesig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: 270 Winchester

Post by Deon R »

Carl

Ek stem saam met tripod. Ek het goeie groepe gekry met 130 gr Nosler BT S365 met 54.0 gr S365 teen so 2900 Ft/s.
Lig loop. dis nou met jou voete!
User avatar
Coenie (Swift)
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am

Re: 270 Winchester

Post by Coenie (Swift) »

Carl, ditto wat tripod en Deon R s? met 51gr is daai 270 te lui. Vir my met 130 gr koe?l wat werk is 53.1 gr vir 2990 fps en 53.6 gr vir 3060 fps met 0.3 jump en dan dan is 5 skoot groepe op 100m onder 25mm. Glo ek sal nog kan kleiner, wel stel dit so ek sal nie ophou stel en karring nie ;D
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Winchester

Post by Carl »

tripodmvr wrote: Lyk my die outoppie gaan jou nog verbaas met sy akkuraatheid. Ek dink die 130 greiners kort meer rook onder hulle sterte. Jy sal moet chrony sodat mens dan QL kan gebruik. Loer wat se specs vra Ludwig by QL.
Ek weet ek moet wag tot ek kan spoed meet (verjaarsdag persent is oppad die week). Ek het die doppe voorberei volgens Gerhard se metode wat ek laas week geskiet het. Toe juk ek so bietjie en laai die klomp met so bietjie meer poeier.

Kopspasie is beter maar nog nie 100%. Geen plat slagdoppies meer nie. Die slot maak egter nog nie mooi styf toe nie.

Ek kan wel s? dat die 130gr nou begin groepeer, met die drywer se foute lyk dit nie sleg. Ek gaan nou weer probeer en dan spoed meet dan kan kom ek terug vir bietjie fyn draai in QL.

Dankie vir die advies wat julle so lekker uitdeel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Winchester

Post by Carl »

More manne (vanuit 'n baie hartseer Leeu kamp)

Ek het Saterdag vroeg uitgery Waterval skietbaan toe. Die windjie het gestoot maar niks meer as 'n goeie dag in die Kalahari nie. Ek is besig om die Norma doppe te vuurvorm, maar gooi nou die lading soos aangedui vroeer. Ek was amper op 'n punt waar ek gedink het die geweer gaan nie my 'n goeie groepering gee nie. Maar met die fantastiese hulp en advies van die manne hier het ek nou weer vertroue en sien ek sommer uit na die jag seisoen.
Kaliber      270Win
Koeel      Nosler BT
Koeel gewig  130
Maak Dop  Norma
H2o  dop  69.8
Slagdop      CCI BR2
TPL      3.343
Magasyn kas  3.35
Loop Lengte  22"
Kruit      S365
Lading 1  53.4
Spoed 1  2790
Ek dink die spoed is so laag weens die nuwe doppe. Die 2 wat sny is elke keer #1 en 2 (so dis 2 s'bokke dan is die ander man se beurt)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Winchester

Post by Carl »

Hierdie is die resultate van die GMX'e gelaai soos Marius aanbeveel het. 3 op 100m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: 270 Winchester

Post by Nickvn »

Hi Carl, daai yster gooi mooi man.

Kry ook my Nosler BTs vandag vir die .270. Sal dan moet gaan kyk wat hy doen met hulle. Hoop my geweer laaik hulle ook.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply