Ons het 'n Staycold vrieskas wat nog mooi lyk en goed werk, maar ma wil nie die ding langer op die stoep h? nie.
Het iemand 'n idee waarvoor mens so 'n vrieskas kan adverteer?
baie dankie
Frik
Staycold vrieskas
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Staycold vrieskas
Karasberge Namibi
