Tandpyn
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Tandpyn
Manne met die boererate...HELP !
Meeste van ons het al tandpyn gehaad - en dis nie speletjies nie! Ek sit hier op site 150 km vanaf die naaste dorp en het pynpille by die medics gekry wat nie veel help nie. Voel of iemand met n Eland 90 in my kakebeen rondskiet Y*&^$$&_$&@&%#!!!
Ek weet die tandarts is die beste (enigste?) oplossing, maar ek sal seker eers Vrydag of Saterdagoggend by een kan uitkom.
Wat se die boere asb....?

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tandpyn
Try die een.Vat n groot mond vol whiskey,skoon,hou dit in jou mond en skommel bietjie daar binne met dit.Hou dit in jou mond totdat die whiskey nie meer jou mond brand nie.
Herhaal as die pyn weer terug kom.
Bly weg van die spiet-kop af vir n ruk daarna.
Herhaal as die pyn weer terug kom.
Bly weg van die spiet-kop af vir n ruk daarna.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Tandpyn
FHM
Jammer vir jou pyn, daar is paar goed wat help vir tandpyn probeer maar een.
Naeltjie olie, smeer aan tand.
naeltjie of disprin, byt hom vas op die tand. (fyn naeltjies kan jy past maak met brandewyn en dit op tand sit)
Smeer brandewyn aan die tandvleis rondom seer tand.
As jy kan kry "Genpain" pille help spesifiek vir tandpyn.
Hoop dis vinnig beter.
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Tandpyn
naeltjie of disprin, byt hom vas op die tand.
Dis hy daai.
Dis hy daai.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Tandpyn
FHM
Wou al die goed se maar dit is reeds gese behalwe longnose tang en baie brande wyn. Drink eers goed en wag dat die brandewyn begin dan vat jy die longnose en haal hom uit
. Probeer as jy het ook dalk voltaren.
Beretta
Wou al die goed se maar dit is reeds gese behalwe longnose tang en baie brande wyn. Drink eers goed en wag dat die brandewyn begin dan vat jy die longnose en haal hom uit
Beretta
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Tandpyn
Ek het dit eendag gedoen.......
suig lug in oor die tand...hard en aanhoudend......jy brul, maar na so ruk is dit asof hy verdoof.
Sterkte
ps, slaan jou vingernael met 'n hamer, dit is seerder as die tandpyn en ly jou gedagtes weg van jou tande af....

Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Tandpyn
Cobb
Dr pain baie goed
slaan so twee vingers vir erge pyn

Beretta
Dr pain baie goed
Beretta
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Tandpyn
Blykbaar is dit nie goed om disprin op die tand te sit nie.
Dit beskadig die tandvleis en daar kan meer dinge verkeer gaan met jou tand.
Dit is wat die tandarts ges? het, so wees maar gewaarsku.
Sterkte
Dit beskadig die tandvleis en daar kan meer dinge verkeer gaan met jou tand.
Dit is wat die tandarts ges? het, so wees maar gewaarsku.
Sterkte
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Tandpyn
Naeltjie olie op bolletjie watte, byt watte vas op tand........
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Tandpyn
Hoe gril ek nouDeeg wrote: Naeltjie olie op bolletjie watte, byt watte vas op tand........
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Tandpyn
Kannie presies whisky op site as mondspoel gebruik nie - as ek sou kon kry hier rond...niemand sal my glo ieg dat ek na drank ruik oor ek tandpyn het nieG-force wrote: Try die een.Vat n groot mond vol whiskey,skoon,hou dit in jou mond en skommel bietjie daar binne met dit.Hou dit in jou mond totdat die whiskey nie meer jou mond brand nie.
Herhaal as die pyn weer terug kom.
Bly weg van die spiet-kop af vir n ruk daarna.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Tandpyn
As jy klaar is met die vingers, gaan maar tone toe, Vrydag is nog ver....Cobb(Cobus) wrote: Ek het dit eendag gedoen.......
suig lug in oor die tand...hard en aanhoudend......jy brul, maar na so ruk is dit asof hy verdoof.
Sterkte
ps, slaan jou vingernael met 'n hamer, dit is seerder as die tandpyn en ly jou gedagtes weg van jou tande af....![]()
Cheers
Sterkte mater, tandpyn is nie grappies nie...
Aim small, miss small
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Tandpyn
Dankie manne - ja die naeltjie olie een ken ek van ouds af - fooken medics op site het dit natuurlik nie in die 'happycase' nie.
Ek sal die drank-rate maar moet los tot vanaand.
Het nou-net voltaren gekry by kollega, hoop dit help nou-nou die fook weet, my linker oog trel al skeef van die pyn !
Die 'slaan vinger nael met hammer' en 'vat longnose tang en brandy' sal maar eers moet agter in die ry gaan staan, ek glo julle sal verstaan....
Ek sal die drank-rate maar moet los tot vanaand.
Het nou-net voltaren gekry by kollega, hoop dit help nou-nou die fook weet, my linker oog trel al skeef van die pyn !
Die 'slaan vinger nael met hammer' en 'vat longnose tang en brandy' sal maar eers moet agter in die ry gaan staan, ek glo julle sal verstaan....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Tandpyn
Vir pyn kan jy vingers pap slaan, maar as die tandpyn beter raak volg hierdie raad wat 100% waterdig is en sal waarborg dat jy nooit weer jou vinger sal raakslaan nie. Hou die hamer se steel vas met altwee hande.
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Tandpyn
Dan het jy nog nie REGTIG tandpyn nie!FHM wrote: Die 'slaan vinger nael met hammer' en 'vat longnose tang en brandy' sal maar eers moet agter in die ry gaan staan, ek glo julle sal verstaan....![]()
Aim small, miss small
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Tandpyn
FHM
Ek het ook die raad van die branewyn/wiskey in die mond hou raad gehoor. Het een aand terwyl ek nog op universiteit was wakker geword van tandpyn. Al wat ek kon doen was om die brandewyn plan uit te voer. Die fout wat ek gemaak het was om van die 'verslaande' brandewyn in te sluk sodra dit my mond ophou brand het. Ek en die brandewyn het so teen 3 uur die oggend begin om die tandpyn te behandel. 5uur die volgende oggend toe die eerste manne begin roer om gym toe gaan kry hulle my in die bond tewyl ek skree soos ek lag vir een of ander fliek, met so derde van die bottel brandewyn wat nog langs my staan. Nodeloos om te se ek het nie regtig klas by gewoon daardie dag nie, en is winddronk daai middag tandarts toe.
Sterkte, dit is diep seer!
En ja, die raad werk!
Groetnis,
Frikkie

Dji tanpein (hik!) ishweg ene ekke ietgemak (hik!) sjooshjulle gshe het en ishh (hik!) askjuus, ish nou bythie werk en spool (hik!) askjuush, sjoo elke driminute met die wishkie (hik!) skjuush. Ekshel late vir ju (hik!)..vi julle weshien hiesho op jeshikal ne my choms (hik!)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tandpyn
Jy moet nou nie ook vir Gogi demoer in maak nie dan het jy ook 'n Kudu horing nodig

Dan moe jy ok vi ha se skies jy he jo soos 'n vak geda en salie wee ni en jy sali holing blas so la sy bete voel

Dan moe jy ok vi ha se skies jy he jo soos 'n vak geda en salie wee ni en jy sali holing blas so la sy bete voel
Last edited by Vlakvark on Thu Nov 01, 2012 11:32 am, edited 1 time in total.

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Tandpyn
Dit was een dop drie keer per dag en nie een keer vir drie dae nie
lyk my die pyn is weg is jou vinger darem ok
Beretta
Beretta
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Tandpyn
Het my nou K..K gelag vir julle 2 simpel *@&%#_*&$$#
Die tandpyn is weg, sukkel net om my alie af te vee met twee hande in verbande man!
Sal maar na elke troon sessie moet verbande ook omruil....
Die tandpyn is weg, sukkel net om my alie af te vee met twee hande in verbande man!
Sal maar na elke troon sessie moet verbande ook omruil....
Last edited by FHM on Thu Nov 01, 2012 1:18 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Tandpyn
Tanneman jy sal vistaan as ek nie kan below nie... 
Ons praat nou letterlik K..K hierso.
Kom ons soek iemand om se siel uit te trek - wie target ons? Grumpy?
Ons praat nou letterlik K..K hierso.
Kom ons soek iemand om se siel uit te trek - wie target ons? Grumpy?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Tandpyn
Julle is weer so slim soos 'n boom vol uile vandag, los vir Grumpy hy gaan op julle sit.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Tandpyn
Ok nie Grumpy nie....nie weer nie
...wie dan???
Ahaaa - my mede Suidwester - PIET VOSTER! Wag ek roep hom nou...
Ahaaa - my mede Suidwester - PIET VOSTER! Wag ek roep hom nou...
Last edited by FHM on Thu Nov 01, 2012 1:53 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Tandpyn
Dink net jy stap by die tandarts in met verbande om jou hande hy gaan jou net so een kyk gee en vir jou se die ortopediese afdeling is by die volgende deur
Beretta
Beretta