Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Nico Harris »

ek wil vir my n 25-06 koop! ek het twee gewere waar tussen ek moet kies. n Ruger m77 hawkeye of n Remington Mod700 sp. altwee is stainles en synthetic stock. wil dit vir n bakkie gun gebruik. vergeet die kaliber en se vir my watse een van die twee jy sou vat. ek kan altwee van hulle vir R12500 kry. my hart trek n punt na die Remmie toe....

groete

nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Rudie Combrinck(9mm)
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Rudie Combrinck(9mm) »

Nico
Kan nie heeltemal vi jou se wat die beste is nie en smaak verskil mar.
Wat ek wel kan se is dat ek met my Remmington mod700 dik loop baie tevrede is naas natuurlik die Sako.
Sako se aksie is net baie meer gladder as die mod700 sin vir my persoonlik,maar smaak en ervaring verskil.
Jy sal nie spyt kry oor die Remmington nie.( veral nie as dit n.243 is nie)
Groete Rudie
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Nico Harris »

ek soek net n goeie werk geweer. niks fancy nie. die sako is smart soos jy se. maar ek wil met die geweer meer skiet as oppas.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Rudie Combrinck(9mm)
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Rudie Combrinck(9mm) »

Ek dink die rennie is jou antwoord! Voel baie dieselfde daaroor!
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by JOHANNIC »

Harris
Ek het nou nie remmie nie, maar wel n m77 ruger varminter 243 en n 338 winmag hawkeye stainles,wat lekker is van die gewere is dat jy maak jou loop skoon vee die geweer af met n lap(as jy wil ) en jy`s klaar,niks se geolie opie loop ens nie,dieselfde met die remmie net so maklik vat die een wat  JOU HART :D vinniger laat klop
Groete johan
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Christo »

Nico

Ek wou eers niks s? nie, skroef eerder vir jou 'n 6mm loop op daai 30-06. Hy sal 'n barshou skiet en dit is mos die kaliber wat jy soek.  ;)

'n 6mm skiet in die regte hande net so dood soos 'n 30-06.

Wat s? jy? Goedkoper opsie ook.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Nico Harris »

peersoonlik nie mal oor n 243 nie. het lank 250 Savage geskiet- sy was my droom geweertjie! mos haar verkoop toe doppe te moeilik bekombaar geraak het. die 25-06 is eintlik my tweede keuse en sie ou 250 my eerste keuse. ek het gesien as ek die 25-06 minladings laai is n amper weer waar ek was met die 250. ek hou van daai prentjie en dan sal daai 25-06 seker amper verewig hou.

Image

dit is my 250 Savage en sy was doodlik van 0-300m! alles tot en asook blouwildebees!

groete

nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Danie Lombard .243

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Danie Lombard .243 »

Hallo daar ou Nico.

Watse mooi varkie daar by jou op die foto man. Hy is 'n kneuwel.

Jy raak een van die grootste debate aan in die skiet wereld nl. wat se geweer moet jy koop.

Ek gaan nie nie in tikmasjien mode ingaan nie, maar die lus is groot jong. My 2c,

Kry die een wat jy van hou en wie se trajek jy ken, wat daar voor 'n bars hou slaan en nie jou skouer amputeer nie. Het al baie gesien, oppas vir die one gun man. Hy ken hom uit sy kop uit, hy jag met sy roer hier en daaaaar, bos en vlakte, bok en ongedierte.
Ek en Yollie besit saam 'n hele klomp kal. en as dit my jag kom, vat ek die 243. Ek het nog nooit nodig gehad om my kop in skaamte te sak na 'n skoot met my 243 nie, maar met my .300 win mag moes ek dit ongelukkig op 'n dag doen. Gemsbok in Steenbokpan, te lae kop skoot.

Ek lees jy is lief vir 'n 250 savage. Beslis 'n goeie kaliber. Ek se altyd, Winchester het in my oe die beste kalibers ontwikkel en savage het die akuraatste aksie gebou. My opinie natuurlik, nie die wet van skiet land nie.
Jy sal dus nie fout maak met 25-06 nie. Soos jy weet is dit 'n star wars 250 savage. Jy kan hom laat skilpad of laat vlakhaas.

Baie groete
O ja, waar in die land het jy daai monster vark geskiet?

Danie
tafjak

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by tafjak »

Nico

Kon jy nie 22-250 doppe opnek na 250 toe nie?
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Nico Harris »

Danie- het die vark net buite Melmoth in kzn geskiet tuseen suiker riet en plantasie.

Taffie ek kon dit doen. dit was een van my probleme-doppe. die ander was dat die geweer uitgeskiet was. di toe ek besluit om maar n meer algemene kaliber te kry. die kamer was so groot dat die doppe gebars het na 2 laaie!

ek hou baie van die 25-06. het all manne uitgevat met baie verskillende gewere vir die bobbejane en het gesien as die bobs hardloop en skote word nie so goed geplaas nie hardloop die outjies nogal ver met die 6mm gatjies in hulle. ek weet dis nie n groot verskil nie maar daai 250 van my was dodelik op bobbejane!

Image
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Gerhard »

As ek kon kies sou dit die Rem gewees het maar in 243 Win of 6mm Rem...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Francois Marais »

Nico

Koop die Remington, die kal is ook reg, jy sal nie een dag spyt wees nie, geniet hom.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Nico Harris »

Francois!

ek like wat jy se!

ek het my ph so twee jaar terug gedoen en hulle het on n gesegte geleer-

TRUST ME! I AM A PH!!

so ek sal maar net dit doen!

groete

nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Gerhard »

Harris30-06 wrote: Francois!

ek like wat jy se!

ek het my ph so twee jaar terug gedoen en hulle het on n gesegte geleer-

TRUST ME! I AM A PH!!

so ek sal maar net dit doen!

groete

nico
ha ha ha

Nico,

Ek is ook 'n PH...

Maar het lank terug ook geleer daar is manne wat dink hulle kan PH....

Dan is daar regtig die manne wat weet waarvan hulle praat...  ;D ;D

Hier is paar manne wat weet waarvan hulle praat  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Nico Harris »

ek dink ek val in die ek dink klas ??? ja nee! ek al van daai manne gesien-kan nie verskil tussen n rooibok g@t en sy kop sien nie maar hy's n p-eish pappa! sien nou die dag so seun- in  n donkerder skakeuring- hy vertel van al die springboks op sy baas se plaas- in die middel van zululand bosveld :-\  toe ek hom vra om my te gaan wys , wys hy my nyala en se dood ernstig- jy weet mos n springbok het strepe! WTF!!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Raven »

Harris30-06 wrote: wys hy my nyala en se dood ernstig- jy weet mos n springbok het strepe! WTF!!!
  ;D  ;D  Jy's nie ernstig nie Harris..
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Gerhard »

Harris30-06 wrote: ek dink ek val in die ek dink klas ??? ja nee! ek al van daai manne gesien-kan nie verskil tussen n rooibok g@t en sy kop sien nie maar hy's n p-eish pappa! sien nou die dag so seun- in  n donkerder skakeuring- hy vertel van al die springboks op sy baas se plaas- in die middel van zululand bosveld :-\  toe ek hom vra om my te gaan wys , wys hy my nyala en se dood ernstig- jy weet mos n springbok het strepe! WTF!!!
ha ha ha ha

MOOI MAN!!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Beyers »

Prys van daai spring bok asb?
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Brno308 jagter »

Manne

Ek ken daai P-eishe.. HaHa.. Soos daai man se daai springbok kos seker 'n plaas se geld.!!
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Mac »

Raak nou die dag betrokke in 'n geselskap met 'n jong newly certified PH, vertel die vir my dat springbok ooie nie horings het nie, was hy nou vir jou ontstelt to ek begin lag.

Mac.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Beyers »

Springbok ooi het 2 horings, Ram het 3
Danie Lombard .243

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Danie Lombard .243 »

;D
Mooi so Beyers. Jy let op in die klas. Ek stem, die ram het drie. 8) 8)
tafjak

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by tafjak »

Mac

Gehoor dat die PH-kursus binnekort deur Unisa(korrespondensie) aangebied sal word. Soos 'n carpenter eendag aan my genoem het, die dak word nie deur handtekeninge en papierwerk opgesit nie.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Gerhard »

tafjak wrote: Mac

Gehoor dat die PH-kursus binnekort deur Unisa(korrespondensie) aangebied sal word. Soos 'n carpenter eendag aan my genoem het, die dak word nie deur handtekeninge en papierwerk opgesit nie.
As ek dit reg verstaan het gaan die 10 dag PH kursuse gestop word en dit jou 3 jaar vat om PH te word binne kort.

Dink dit is baie gebaseer op die manier hoe die Zim PH's opgelei word...

Sal maar wag tot dit op wit en swart is...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: Watse Geweer moet ek koop?!?!

Post by Brno308 jagter »

Gerhard

Ek het dieselfde storie gehoor, maar dat dit nie 3 jaar nie, maar 'n 6 maande voltydse kursus gaan wees.


Maar dis nog net 'n storie, ek reken hulle gaan defnetief die tydsduur van die kursus verander, maar met hoeveel weet ek nie presies nie.. ;)

Snaaks dat die staat nie beurse gee vir studente wat vir 'n PH wil studeer nie..  ;D Seker nie genoeg belangstelling nie... ::)

Groete

Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
Post Reply