Tuisgemaakde E-Caller
-
sloffie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Oct 20, 2012 12:43 pm
Tuisgemaakde E-Caller
Kyk hierdie video: http://www.youtube.com/watch?v=mye0NEa1 ... r_embedded
Ek wil so iets bou, maar ek weet nie waar in SA om so klein amp te kry nie. Het so gou gegoogle maar dit lewer niks.
Eenige raad?

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Tuisgemaakde E-Caller
Sloffie,
Ek wil nou nie jou sop af water nie, as jy so iets wil bou, power to you, maar as jy ernstig is oor vlekkie jag, ek kan jou belowe, praat maar met die ou hande, die meeste van ons / hulle het al daai paaitjie geloop. Eers fluitjie, dan speakers op 'n draagbare radio of die bakkie radio met 'n laaaang draad, dan MP3 spelers ens. ens., Terwyl jy jou uitrusting bymekaar maak, 'n kursus of twee bywoon en jouself uit rig, spaar maar vir 'n Foxpro, (die intree modelle kos maar omtrent 2.5K), of een van Tewis se roepers as jy FM wil gebruik. Daar is ook ander modelle op die Amerikaanse mark. Foxpro is maar die mees algemeen, en daar is genoeg van hulle dat daar altyd iemand in jou omgewing sal wees om jou te help.
Ek weet dit is nie die antwoord wat jy gesoek het, but it is not necessary to re- invent the wheel. Dit is ook goedkoper in die langeduur, en goedkoper beteken jy kan meer "toys" koop want jy "MOET" hulle he.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
sloffie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Oct 20, 2012 12:43 pm
Re: Tuisgemaakde E-Caller
Baie dankie vir die terugvoer. Maar net gou een vraagie. Wat is die verskil tussen die foxpro en daai contraption wat ek wil bou, behalwe vir die draadlose beheer van die toestel?
Is die foxpro nie ook maar net n MP3 speler met n groot speaker aan nie?
Is die foxpro nie ook maar net n MP3 speler met n groot speaker aan nie?
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Tuisgemaakde E-Caller
Sloffie,
Daar is seker maar net soveel verskil as tussen 'n 1400 bakkie en nuwe F250. Al twee het 4 wiele, 'n bak , engine en cab, mos dieselfde ding, nie waar nie?
Nee sorry, sarkasma is nie nodig nie. Dit gaan oor klank suiwerheid, gemak, projection, herhaalbaarhuid, radio interference en fasiliteite beskikbaar. Onthou, ek se nie jy moet nie jou eie bou nie, ek se net as jy ernsig is, praat ons weer oor 'n jaar of twee

Last edited by Mac on Tue Oct 23, 2012 8:42 am, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
sloffie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Oct 20, 2012 12:43 pm
Re: Tuisgemaakde E-Caller
Nee goed... dan is ons op die selfde bladsy. 
Kyk, ek is verseker van plan om beter toerusting te koop sodra ek dit kan bekostig. Hierdie projek is maar iets wat ek "vir nou" wil gebruik totdat ek die Foxpro of so iets kan bekostig.
My skoonma wil he ek moet jakkalse kom skiet op hulle plaas en ek wil solank die contraption gebruik. As dit werk Yipee... as nie... dan ag wat.
Soos in ander thread gese, ek sal bietjie by iemand uitkom "wat weet" en my strategie uitwerk om als bymekaar te maak om dit ordentlik te doen.

- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Tuisgemaakde E-Caller
Sloffie ek het ook een gebou wat ek noot regtig gebruik het nie. Net vir die interesantheid daarvan.Maar hy werk draadloos.Amp koop ek by Janka elektronics Bloem. Of enige elektronika winkel wat een kan bou.Soos groot soos sigaretboksie en kos so R250.
NS:Moet tog nie die amp met valgro vassit soos daai man nie.Gooi dit liewer binne in die speaker boks.Hy gebruik syne seker net indoors.
NS:Moet tog nie die amp met valgro vassit soos daai man nie.Gooi dit liewer binne in die speaker boks.Hy gebruik syne seker net indoors.
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Tuisgemaakde E-Caller
Sit "sellfaanmekaargeslaande roeper" by soekfunksie in vir raad.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Tuisgemaakde E-Caller
Mac wrote: Sloffie,
Ek wil nou nie jou sop af water nie, as jy so iets wil bou, power to you, maar as jy ernstig is oor vlekkie jag, ek kan jou belowe, praat maar met die ou hande, die meeste van ons / hulle het al daai paaitjie geloop. Eers fluitjie, dan speakers op 'n draagbare radio of die bakkie radio met 'n laaaang draad, dan MP3 spelers ens. ens., Terwyl jy jou uitrusting bymekaar maak, 'n kursus of twee bywoon en jouself uit rig, spaar maar vir 'n Foxpro, (die intree modelle kos maar omtrent 2.5K), of een van Tewis se roepers as jy FM wil gebruik. Daar is ook ander modelle op die Amerikaanse mark. Foxpro is maar die mees algemeen, en daar is genoeg van hulle dat daar altyd iemand in jou omgewing sal wees om jou te help.
Ek weet dit is nie die antwoord wat jy gesoek het, but it is not necessary to re- invent the wheel. Dit is ook goedkoper in die langeduur, en goedkoper beteken jy kan meer "toys" koop want jy "MOET" hulle he.
sloffie wrote: Baie dankie vir die terugvoer. Maar net gou een vraagie. Wat is die verskil tussen die foxpro en daai contraption wat ek wil bou, behalwe vir die draadlose beheer van die toestel?
Is die foxpro nie ook maar net n MP3 speler met n groot speaker aan nie?
Sloffie
Jy et seker reg met jou vraag wat is die verskil. Ek het daai ding nie net een keer gevra nie en aan die einde van die dag het die ding my ingehaal. Ek het begin met Radio in bakkie toe radio wat ek draagbaar gemaak het. Toe mp3/mp4 speler met speaker. Die drade verleng 100m draad is n ding om in die nag op terol en uit te plaas, toe verbou ek my goed het tweerigting radio,s saam met mp3/mp4 spelers gebruik. Die klank was maar altyd n ding daar was n gesuis. Ek het toe maar n foxie gekoop (ek is geen agent vir hulle nie en kry ook nie ietsie vir die add nie) daar is net - as jy die ding gebruik het en regtig beleef het sal jy nie weer dit ander wil beleef nie. Glo my iewers gaan die ding jou wil laat verander. Ek het ongelikig al klaar van my mp3/mp4 radios en goed ontslae geraak. Anders sou ek jou daarmee kon help. Waar in die land is jy
Last edited by theedge on Mon Nov 12, 2012 7:11 pm, edited 1 time in total.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Tuisgemaakde E-Caller
theedge,
Die laaste "quote" in die vorige post van jou wat jy aan my toeskryf is nie my woorde nie, weet nie hoe jy my kon aanhhal op dit nie?
Die laaste "quote" in die vorige post van jou wat jy aan my toeskryf is nie my woorde nie, weet nie hoe jy my kon aanhhal op dit nie?
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Tuisgemaakde E-Caller
Sloffie
My vorige model wat uit die laat 90's dateer staan nog hier-dis 'n radio met CD wat van 'n battery werk wat in 'n ammoboks gebou is en met 'n remote wat die ouens gebruik wat daai klein vliegtuie vlieg(was 'n Johan in Bloem wat hulle gebou het)-al ding is net jy moet tel hoeveel klieks jy hom skuif want dis soos ek gewerk het na die speaker met flexdraad en radio's met tape wat die 1ste manier was.
Jy's welkom as jy vir hom kans sien.
Henry
My vorige model wat uit die laat 90's dateer staan nog hier-dis 'n radio met CD wat van 'n battery werk wat in 'n ammoboks gebou is en met 'n remote wat die ouens gebruik wat daai klein vliegtuie vlieg(was 'n Johan in Bloem wat hulle gebou het)-al ding is net jy moet tel hoeveel klieks jy hom skuif want dis soos ek gewerk het na die speaker met flexdraad en radio's met tape wat die 1ste manier was.
Jy's welkom as jy vir hom kans sien.
Henry
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Tuisgemaakde E-Caller
Mac Dankie maat vir die regstelling dit is wat ek vir Slofie geskryf het - weetie hoe dit toe so geeindig het nie die regstelling is gemaak, vra sorry maat. So gebeur die dinge maar met onse tegnologieMac wrote: theedge,