My FX5 se klanke begin so snaaks klink-eers gedog die herlaaibare batterye begin gaan maar toe kom ek agter dis die voorste speaker.Gelukkig is die agterste speaker nog reg.
Het enigiemand dalk 'n idee of daar speakers is wat pas wat ek kan gebruik om weer in te sit of moet ek 'n nuwe speaker invoer.
Henry
FX5 Speakers
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: FX5 Speakers
Ek het hom sommer self uitgesort-selfde tipe speaker gevat-gesoldeer en voila!!!!!
Hy steek so bietjie voor uit want die 1 wat ek ingesit is bietjie langer maar met insulation en ductape lyk hy gaaf en nou skreeu hy beter as ooit-hulle moet dalk bietjie sterker speakers insit.
Nou het die rooi waens groot moeilikheid!