Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel - Produk ontrek
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

More Manne
Ons (ek en Bond 007) is tans besig met die ontwikkeling en vervaardiging van 'n oortreksel vir knaldempers met die volgende doel in gedagte:
1. Beskerm knaldemper teen krappe en stampe.
2. Om knaldemper hanteerbaar te maak wanneer hy warm geskiet is.
3. Om die "mirage" effek wat jy kry as geweer warm geskiet is op jou teleskoop of te verminder of heeltemal weg te vat.
Ons het toe gegaan en probeer vastel wat se tipe materiaal hitte bestand is en m.a.w gaan keer dat Knaldemper hitte na buite uitstraal en ook gekyk na die tipe oortreksels wat in die mark beskikbaar is.
Volgens ons inligting is daar nie tans so iets in die SA mark beskikbaar nie maar wel in die VSA en wel teen belaglikke pryse. Tussen $99.99 en $175.00
Ons het toe materiaal bekom wat volgens spesifikasies tot en met 3000 grade celsius kan weerstaan.
Met hierdie materiaal as issolasie het ons 3 oortreksels gemaak (1 camo, 2swart) vir myself, Ludwig en Wielie Waps. Ludwig sin is na hom gepos en sal hy dit eersdaags ontvang en toets.
Myne en Wielie Waps sin het ons vanoggend in die vroee oggendlug gaan toets met die idee dat daar vog in die lug sal wees wat sal veroorsaak dat "mirage" makliker sal ontstaan.
Die resultate was as volg:
Wielie Waps sin op sy 22 250 het as volg presteer.
Begin sonder oortreksel met termometer op knaldemper vasgemaak en begin op 19 grade nadat hy 15 skote geskiet het, het temperatuur op 64.7 grade gestaan. Ons sal saamstem dat die knaldemper nou nie meer met die hande gevat kan word nie.
Wat ons toe doen is om oortreksel op te sit en weer 'n reeks skote (10) geskiet het met termometer op die oortreksel vasgemaak en het ons geeindig op 38.3 grade.
Myne op 303 het as volg presteer.
Ons het oortreksel opgesit van die begin af op 20 grade en begin skiet, die van julle wat ook van die ketties het sal weet dat hy redelik vinnig hitte optel. Nadat ons 20 skote (eina) geskiet het, was ons eind temperatuur op 38.1 grade.
Die uiteinde van die toets is dat die hitte van die knaldemper m.a.w 40% minder was as wat dit was sonder die oortreksel.
Nie een van Wielie of ek kon "mirage" optel nie. Deur dit te se, se ek nie dat "mirage" effek totaal en al weg sal bly nie maar sal dit definitief minder wees.
Ons besef dat hierdie slegs 1 toets was en kan ons nie 'n definitiewe uitspraak maak en se dat hy nie mirage gaan maak nie. Wat ons wel se is, dat hy definitief die hitte op die buitekant verminder.
Vir wie gaan die oortreksel van nut wees?
1. Baanskiet manne wat 'n vinnig 3 skote in 'n kort tyd moet skiet. (hitte neem langer om buite uit te kom)
2. Oes manne wat klomp skote na mekaar skiet met uitskiet van wild.
3. Manne wat wil keer vir krappe en stampe.
Ek sal later vanmiddag of more fotos laai om te wys wat toets behels het hoe dit gedoen is en hoe die produk lyk.
As die derde een getoets is sal ons hopelik 'n beter prentjie kry van die doeltreffendheid van die produk.
Ek wil graag vir Wielie Waps, Ludwig en Geno bedank vir hul insette en deel van kennis oor die projek.
Hou asb die spasie dop.
Groete
Jaco Stander

Last edited by Jakkalsgat on Fri Sep 11, 2015 1:41 pm, edited 2 times in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Klink sommer baie goed, ek is net bekommerd dat jy die stukkie met die USD
pryse $$ begin. Klink soos my vrou as sy my sag maak vir iets duurs wat ons gaan moet
koop om dat sy na 20 jaar se getroude lewe besef het ons kan onmoontlik verder
sonder dit....
pryse $$ begin. Klink soos my vrou as sy my sag maak vir iets duurs wat ons gaan moet
koop om dat sy na 20 jaar se getroude lewe besef het ons kan onmoontlik verder
sonder dit....
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Vd Walt
Jy bekommer jou verniet hierdie oortreksel gaan baie bekostigbaar wees teen 'n fraksie van die prys en as materiaal vinnig genoeg beskikikbaar is kan hy dalk nog onder die kersboom wees hierdie jaar.
Groete
Jaco
Jy bekommer jou verniet hierdie oortreksel gaan baie bekostigbaar wees teen 'n fraksie van die prys en as materiaal vinnig genoeg beskikikbaar is kan hy dalk nog onder die kersboom wees hierdie jaar.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Dan soek ek beslis ook!
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Jaco
Dis net 'n plesier om te help.
As Jakkals nou fotos geplaas het sal julle sien dit is nogal 'n mooi ekstra'tjie op die geweer. Ons het gedurende die toets ook'n paar goedjies gesien waarmee ons nie heeltemal tevrede was nie , en sal ons bietjie finetune op die finale produk.
Wat werk verrigting aanbetref is ek baie tevrede. Die termometer het ons vir ongeveer 3 minute lank gemonitor na my 10 skote met die oortreksel op en 38.3 was die maksimum wat dit bereik het.
Ek het ook probeer vasstel of die oortreksel enige effek het op waar jou geweer skiet en sal se dat my geweer dalk 'n 1/2 duim laer geskiet het op 100m(die wind was ook bietjie kwaai).
Ek het gou die oorterksel gaan weeg en sien dit is 22gram

Geroer-nie geskud nie
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
WW
Ek dink nie dat die 22gram verantwoordelik was vir die 1/2 laer se skiet nie, dis regtig baie min.
Wag self om te sien hoe die cover lyk.
Groetnis

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Jakkalsgat, sien jou binnekort!
Het net Stanman gepraat en hy sou my terug gebel het en ek wag nog vir hom!!! 
Ek sal mooi kom toets vir jou, belowe!!!

Ek sal mooi kom toets vir jou, belowe!!!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
More Manne
Hier is die toets soos ons begin het op 19.7 grade C
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020287.jpg[/img]
Termometer wat gebruik is
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020310.jpg[/img]
Ek besef dat hierdie termometer nie 100% akkuraat kan wees nie maar is dit 'n goeie indikasie van die teperature waarmee ons werk
Volgende is hoe die termometer se sensor op die KD aangebring was
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020288.jpg[/img]
Ongelukkig het hierdie foto verdwyn en kan ons nie staaf met foto nie maar temperatuur hier het geeindig op 64. 7 grade C
Volgende stap het ons die oortreksel opgesit en sensor net onder die eerste laag materiaal ingesit
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020292.jpg[/img]
en het hy gemeet 21.9
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020289.jpg[/img]
Willem het sy 10 skote weer geskiet en het ons gewag vir paar minute en was die temperatuur
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020299.jpg[/img]
Volgende het ons Oortreksel en sensor op .303 gesit
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020300.jpg[/img]
Begin weer op 19. iets grade en ek skiet en Willem skiet
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020302.jpg[/img]
en kom ons toe na 20 skote uit op 38.1
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020306.jpg[/img]
So lyk oortreksel as hy af is
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020312.jpg[/img]
en so lyk hy as hy om KD is
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020313.jpg[/img]
Hoop jul verstaan en dit maak sin

Last edited by Jakkalsgat on Sun Nov 11, 2012 9:35 am, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Hierdie lyk baie bakgat. Wanneer julle gelukkig is, en aan die gang, sal ek verseker een aanskaf.
Veiligheid eerste manne!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Jakkalsgat beter sy gat roer want ek is daar oor 2 weke!!!
Jaco, roer boet!!!
Jaco, roer boet!!!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Jakkals,
Boek maar myne solank.
Mooiloop
JP
Boek maar myne solank.
Mooiloop
JP
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Bond007
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Oct 29, 2012 1:55 pm
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
More Manne
Ek is baie bly dit het so goed gegaan met die toets en dat dit suksesvol was!!! Ons gaan hom verseker nog aanpas en 100% reg maak. Ek het n vriend in die Noordkaap wat een van die VSA gekoop het en afgesien van die prys wat belaglik is, is die kwaliteit aansienlik swakker!

Die hele ding moet in!!!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Laat my asb weet sodra dit beskikbaar is.
Tans gebruik ek maar camo tape en die gom kom af. Heat shrink al ook probeer.
Frikkie

Cradock
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Willem, jy lyk tog al te mooi langs daai skiettafel.......
Jaco,
Dit sal voorwaar help. Ek vind dat selfs camo tape wat ek om my dempers het, help met die hande om nie te brand nie.
net een vraag: die demper en geweer self gaan mos nou warmer word omrede die hitte ingeperk word? Wat gaan die effek daarvan wees op die hele skiet episode, bv. akkutraatheid?
Groetnis
ss

.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
SS
Jy is heeltemal reg die hitte wat nie vrylik kan ontsnap nie gaan maak dat jou loop en knaldemper gaan warmer wees maar sal slegs iemand wat meer kennis oor gewere ons hier kan antwoord, ek myself sal moet lieg en doen dit nie graag nie. Jy sal sien dat Willem genoem het dat sy groepering algeheel omtrent half duim laer was as normaal maar kan ons dit nie definitief toeskryf aan enigeiets op die oortreksel nie aangesien daar redelik wind was.
Ons moet ook besef dat hierdie oortreksel getoets is teen redelike spoed en ons weet tog almal dat jy nie 20 skote deur jou geweer se loop jaag binne 5 tot 10 minute nie.
Loop Mooi
Jy is heeltemal reg die hitte wat nie vrylik kan ontsnap nie gaan maak dat jou loop en knaldemper gaan warmer wees maar sal slegs iemand wat meer kennis oor gewere ons hier kan antwoord, ek myself sal moet lieg en doen dit nie graag nie. Jy sal sien dat Willem genoem het dat sy groepering algeheel omtrent half duim laer was as normaal maar kan ons dit nie definitief toeskryf aan enigeiets op die oortreksel nie aangesien daar redelik wind was.
Ons moet ook besef dat hierdie oortreksel getoets is teen redelike spoed en ons weet tog almal dat jy nie 20 skote deur jou geweer se loop jaag binne 5 tot 10 minute nie.
Loop Mooi
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
More manne, wat so gebeur as n mens met n leerwerk pons n paar gaatjies in die materiaal sou knip om bietjie van die hitte uit te laat?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Andre,
Presies my gedagte ook. Indien mirage redelik dieselfde is met of sonder, sal gate help met hitte verlies, en nog steeds jou hande beskerm.
ss
Presies my gedagte ook. Indien mirage redelik dieselfde is met of sonder, sal gate help met hitte verlies, en nog steeds jou hande beskerm.
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
More Almal
Ludwig
Eerstens, baie dankie vir jou terugvoer en dat jy bereid was om die produk te toets. Ek sal graag vir jou paar vrae wil vra as jy nie omgee nie.
Jou toetse sowel as my en Willem se toets het gewys dat jy te alle tyd die knaldemper kan hanteer, ons toets het gewys dat die temperatuur rondom 38 grade was. Ons weet nie werklik op watter hitte die mirage begin verskyn nie maar ek dink dit behoort hier in die lae dertigs te wees as mens in gedagte hou waar dag temperature is as mirage waargeneem word. Met 'n ekstra leer laag materiaal gaan ons hierdie temperatuur afbring na onder 30 grade.
1. Dit is so dat die hitte tot 'n groot mate nou, sal ons se vasgekeer word in die KD. My vraag is, dink jy dat dit skadelik sal wees vir die knaldemper of jou wapen?
2. Sou jy se dat jou akkuraatheid of groeperings enigsins aangetas is deur die teenwoordigheid van die oortreksel of die feit dat hitte binne bly?
3. Ons demp nou die hitte op die grootse gedeelte van die knaldemper maar die punte is nog oop, dink jy dat daar genoeg hitte vrygestel word op hierdie areas om mirage te vorm veroorsaak?
4. Is dit moontlik dat die hitte wat deur die loop vrygestel word dalk ook mirage veroorsaak?
5. Het die oortreksel met jou toets ook net op die voorkant afgeskuif?
Die oortreksel wat skuif sal ons maklik kan regstel, Geno het voorgestel dat ons soort van 'n veter gebruik om oortreksel op KD vas te trek en behoort dit ook te help dat jy hom sal kan losdraai ook en met 'n effense aanpassing aan die agterkant sal ons kan verhoed dat hy vorenoe afskuif. Om die KD kans te gee om af te koel sal mens hom so kan maak dat hy agtertoe kan afskuif en oor die loop hang sodat KD wind kry en afkoel tussen skoot sarsies.
Die Oortreksel soos hy nou is, is beskikbaar aangesien hy reeds paar probleme aanspreek maar is dit terug ontwerp toe om oplossing vir "mirage" te kry.

Baie dankie. Ek sal graag die "polyurethane" spons lagie probeer en kyk wat die effek is.
Andre / Sarel
Om die knaldemper hanteerbaar te maak is werklik die maklikker gedeelte en sal jy hom seker vol gate kan maak om die hitte te laat ontsnap en met die gate in sal jy hom steeds kan hanteer en as dit is waarvoor julle hom wil gebruik kan julle hom maar bestel.
Ons poog egter om van die "mirage" ontslae te raak en slaag ons nog nie lekker daarmee nie.
Hou maar die spasie dop.

Jaco.
Na wat se prys kyk ons, ek glo nie die skuiwery op die K D gan vir my n probleem wees nie aangesien myne "knurled" is. wat van n lagie Aerolite tussen die 2 materiale, spons hou nie van hitte nie, dit gaan bros raak en verkrummel?
Na wat se prys kyk ons, ek glo nie die skuiwery op die K D gan vir my n probleem wees nie aangesien myne "knurled" is. wat van n lagie Aerolite tussen die 2 materiale, spons hou nie van hitte nie, dit gaan bros raak en verkrummel?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Andre
Vir Knaldemper met deursnee tot 42.5 mm en lengte tot 200mm is die prys R 250 en gaan die prys op met R25 per duim wat hy langer is. Posgeld is vir klient se rekening en is vir geregistreerde pos R 32. Op 'n geriffelde knaldemper behoort hy nie so maklik te skuif nie maar ek dink steeds die veter ding moet gebruik word.
Onthou dit is geprys op huidige materiaal en spesifikasies en sal daar klein aanpassing wees met materiaal wat bykom.
Groete
Jaco
Vir Knaldemper met deursnee tot 42.5 mm en lengte tot 200mm is die prys R 250 en gaan die prys op met R25 per duim wat hy langer is. Posgeld is vir klient se rekening en is vir geregistreerde pos R 32. Op 'n geriffelde knaldemper behoort hy nie so maklik te skuif nie maar ek dink steeds die veter ding moet gebruik word.
Onthou dit is geprys op huidige materiaal en spesifikasies en sal daar klein aanpassing wees met materiaal wat bykom.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Middag Manne
My seun het 'n Tikka SV met 20 duim loop en Terminator knaldemper. Ons het regtig baie gesukkel met mirage op die knaldemper, na 2 skote tydens lading ontwikkeling het die mirage begin pla en moes die KD met lap en koue water afgekoel hou.
Ek het toe 'n kous van 'n stuk wildebeesvel gemaak (die hare is na buite en korter geskeer, 5mm lank) wat presies so lank as die KD is, en dit ingetrek aan die agterkant sodat dit daar knus om die loop pas en nie vorentoe kan skuif wanneer jy skiet nie. Die oomblik as jy klaar geskiet het, kan jy net die kous terugtrek op die loop sodat die KD vinniger kan afkoel tot jy weer skiet, wanneer jy dit dan maklik vinnig vorentoe skuif oor die KD.
Die plan werk baie goed, geen mirage probleem weer gehad nie, selfs na 10 skote vinnig geskiet is. Jou hand brand ook nie meer nie.
My gevolgtrekkings:
Hoe growwer die materiaal wat gebruik word, hoe minder die mirage probleem.
Leer werk baie goed, is sterk genoeg om nie aan vlarde geblaas te word indien dit dalk effens voor oor die KD uitsteek nie.
Hoe gladder die oppervlak van die KD, hoe groter die mirage probleem.
Hoe groter die diameter van die KD en hoe laer die scope gemonteer is, hoe groter die probleem.
Die manne wat nou die oortreksels wil vervaardig, kan gerus die opsie van 'n growwe leer kous ook ondersoek, dit sal waarskynlik nie so mooi soos hulle huidige voorbeelde uitkom nie, maar dit werk uitstekend.

- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Jakkalsgat Knaldemper Oortreksel
Spuit die oortreksel met 'carburetor cleaner' tussen groepe.
Voila! Weg is mirage en die demper is weer koud....

Johnnie