Ek wil graag bietjie van julle kennis tap,veral DAAN ELS sin.
n Vriend wil graag n 270 Musgrave koop.Die verkoper het die wapen vir n waardasie gewat.Al besonderhede wat die man my kan gee is die volgende.Serial nr: M200S350 .Ons is nie seker of dit n S is of n 5.Watse model kan dit wees?Die geweer het baie min skote geskiet en is baie netjies. Die waardasie is R 8000. Dit klink nie vir my n sleg prys,maar sal graag van julle wil hoor.
Groete
Musgrave 270
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Musgrave 270
Hierdie is n standaard Musgrave, dit waarvoor die S in die nommer voorkom.
Groete
Daan
Groete
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
