Koeie te koop
- rockrabbit
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Koeie te koop
Middag manne, ek het 34 bonsmara en 3 bonsmara x drakensberger koeie, wat by beefmaster stoetbulle geloop het, waarvan 27 klaar gekalf het en 10 binne volgende 2 weke gaan kalf. 19 is slyt en 18 4 tand - volbek. R8 000 stuk as almal vat. Dankie Ben 072792634agt
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by rockrabbit on Thu Nov 29, 2012 5:32 pm, edited 1 time in total.
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: Koeie te koop
Rockrabbit
As ek nou n stukkie grond gehad het da naby jou sou ek belang gestel het want sulke koeie se kalwers betaal sommer gou dividende terug! Stuur gerus vir ons n foto of twee dat ons kan sien hoe lyk hulle.

308 Ruger, Sharks, Johny Walker.