Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by Reggie Gerber »

Ek en my laaitie Matthew gaan gister uit skietbaan toe so 15h30.
Die plan was om n nuwe scope op die 308 inteskiet en so 17h00 op pad huis toe vir so uur bietjie Largemouths te target.

Maar soos dit gaan het die mannetjie so gekla dat ons toe eers by die dam verby ry.

Noodloos omte se ons was nooit skietbaan toe nie.

Matt het 8 mooi swartbass gevang en 3 verloor. Ek moes baklei om n kans te kry met sy stokkie en het self drie mooies gevang.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by BRNO (Pierre) »

Lekker Reggie!!! Daar is darrem nike lekkerder as om so tyd met jou seun te spandeer nie. Myne is ook ses, amper sewe, hy gee weer nie sy pa n beurt met die .22 nie. Selfs geien as sy eie :o.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by Lourens Potgieter »

Kyk net daai gesig!!!! ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by matewis »

Aitsa! Daar is darem min dinge so lekker as die bass loop! Maak my sommer lekker lus op die Vrydagoggend!
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by Trevor »

Die lekker van pa wees!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by Carl »

Lekker! Mooi waters en voorreg om dit met hom te kan deel.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by Reggie Gerber »

Dankie manne
Hy reel omtrent die naweke.

Vanmiddig kraaie gaan skiet en vanaand Jakkies

More weer visvang

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by matewis »

Reggie Gerber wrote: Dankie manne
Hy reel omtrent die naweke.

Vanmiddig kraaie gaan skiet en vanaand Jakkies

More weer visvang

Reggie
Kla jy of bregg jy!  ;D

Jy maak hom reg groot. Geniet dit!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by Reggie Gerber »

Fyn brag swaer ;)

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by PITSMIT »

moooi klein matthew

reggie dis darm prysloos maat  baie geluk die mannetjie straal sommer van genoegdoening

geniet hulle terwyl hulle klein is dan is die skiet budget ook nog klein  hoe groter hulle raak hoe groter raak die budget

groete
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by BLOUVALKIE »

geluk mathew dis n mooi bass daai  mens moet kan visvang en skiet in die lewe
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af

Post by johnny »

Mooi Mathew

Ja as jou pa nie sy eie stok het nie moet hy sy kans afwag

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
Post Reply