Valkie
Pragtig gedoen boeta! Ons almal hier is verskriklik trots op jou sowel as jou Pa. Ek glo jy het hierdie eerste werklike groot jag baie geniet. Jy is werklik bevoorreg in hierdie verband. Sterkte met die eksamens.
Groetnis
Wouter
my jag sover vd 2012 seisoen
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: my jag sover vd 2012 seisoen
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: my jag sover vd 2012 seisoen
Valkie ou seun, baie mooi gedoen en baie geluk. Dis altyd lekker om te sien die jongmanne skiet so mooi. En solank julle jongmanne so mooi skiet en julle kinders eendag ook so mooi leer, sal daar vir jare lank nog biltong op die tafel wees.
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: my jag sover vd 2012 seisoen
hallo oom wouter en oom trevor
baie baie dankie vir die mooi boodskape!!!!!
en ek sal altyd sorg as ek groot is dat daar biltong en droeewors op die tafel is!!!!!!!
VALKIE.
baie baie dankie vir die mooi boodskape!!!!!
en ek sal altyd sorg as ek groot is dat daar biltong en droeewors op die tafel is!!!!!!!
VALKIE.
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: my jag sover vd 2012 seisoen
Baie geluk Blouvalkie
Ek stem saam met FHM. Witkruisarend beskryf jou beter na hierdie jagseisoen Solank jou Pa betaal moet jy lood gooi en bokke skiet asof iemand die hek oopgelos het.
Smeer nou eers gom aan die gat en leer hard vir die eksamen. Niks verhoed jou om te droom oor volgende jaar se bokke nie.
Groete
Morne

Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: my jag sover vd 2012 seisoen
hallo oom morne
dankie vir oom se mooi boodskap gelukkig is die eksamen nou verby ek het darem goed gedoen die jaar