Voertuig Besprekings
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Voertuig Besprekings
Hallo Mede Forumlede
Hier is nou n plek waar elke persoon na hartelus voertuie kan bespreek.
Groetnis
Wouter
Hier is nou n plek waar elke persoon na hartelus voertuie kan bespreek.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Voertuig Besprekings
Wouter
Dankie vir die plasing, maar dit gaan nie 'n lang bespreking wees nie. Daar is mos net een voertuig en dis 'n T O Y O T A !!!!!!

Groete
Dawie
Dankie vir die plasing, maar dit gaan nie 'n lang bespreking wees nie. Daar is mos net een voertuig en dis 'n T O Y O T A !!!!!!
Groete
Dawie
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Voertuig Besprekings
Dankie Wouter!
Hier is manne wat skiet, EN ry!
Hier is manne wat skiet, EN ry!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voertuig Besprekings
Dawie
Dankie vir die waarheid!
Alles loop reg, Altyd reg Toyotaaaa....!
Chevvy moet ek sommer klaar n nuwe hofie maak van bakkiejag?
Dan watter kaliber is die beste van n bakkie af? Of watter kaliber skiet die maklikste van n bakkie af?......ens,ens.
Groetnis
Wout
Dankie vir die waarheid!
Alles loop reg, Altyd reg Toyotaaaa....!
Chevvy moet ek sommer klaar n nuwe hofie maak van bakkiejag?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voertuig Besprekings
Jaco Swart is self-erkende bakkiejagter. Ek nomineer hom vir Moderator in daardie afdeling!Wouter Roets wrote: Chevvy moet ek sommer klaar n nuwe hofie maak van bakkiejag?Dan watter kaliber is die beste van n bakkie af? Of watter kaliber skiet die maklikste van n bakkie af?......ens,ens.
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Voertuig Besprekings
Str&nt Wouter!
Maak dit oop onder "lagspiere."
Maak dit oop onder "lagspiere."
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voertuig Besprekings
Chevvy
Die lagspiere afdeling is uitsluitlik vir die Land Rover manne geresserveer!
Groetnis
Wouter
Die lagspiere afdeling is uitsluitlik vir die Land Rover manne geresserveer!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Voertuig Besprekings
Beste tweedehandse voertuig om te koop is 'n NUWE Land Rover 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voertuig Besprekings
Wyse woorde Oom Pieter!Pieter Willem Vorster wrote: Beste tweedehandse voertuig om te koop is 'n NUWE Land Rover![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Voertuig Besprekings
As hy vassit, kan hy darem annerkant toe ry!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voertuig Besprekings
Chevvy
Kom hy of gaan hy? Hoe adverteer mens hom, swart met wit strepe of wit met swart strepe? Hy het seker twee olie lekke ook nou!
Groetnis
Wout
Kom hy of gaan hy? Hoe adverteer mens hom, swart met wit strepe of wit met swart strepe? Hy het seker twee olie lekke ook nou!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Voertuig Besprekings
Geno.
Ek is die VOORSITTER van die" Bakkie spieel skiet vereeniging " van Afrika.
Ek is die VOORSITTER van die" Bakkie spieel skiet vereeniging " van Afrika.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Voertuig Besprekings
Dis 'n sebra- jagbakkie.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Voertuig Besprekings
Versigtig nou! Ek is al goed uitgetrap toe ek 'n storie vir 'n jagtydskrif geskryf het waar ek vertel het hoe ek oor die spieel geskiet het!Jaco Swart wrote: Geno.
Ek is die VOORSITTER van die" Bakkie spieel skiet vereeniging " van Afrika.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Voertuig Besprekings
Daar is darem een voordeel aan 'n Land Rover. Jy kry nie sonbrand nie, want die son kan jou nie bykom as jy onder hom l? en aan hom werk nie.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Voertuig Besprekings
Dankie Wouter,
Dink die manne gaan lekker hier ook kuier en gesels.
Groete
Dink die manne gaan lekker hier ook kuier en gesels.
Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Voertuig Besprekings
Net gou een feit: Jy KAN met n NISSAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Voertuig Besprekings
Jy KAN!!Problem Animal Control wrote: Net gou een feit: Jy KAN met n NISSAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Voertuig Besprekings
Toyota....dit is 2012 amper 2013....nie meer Toyota nie... 
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voertuig Besprekings
Willie,Problem Animal Control wrote: Net gou een feit: Jy KAN met n NISSAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ja maat. Soos jou Dordrecht trippie?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Voertuig Besprekings
Toyota is overated! Daar is niks wat Toyota kan doen wat Isuzu, Ford, Muzda en Nissan nie kan doen nie! Ek koop baie eerder vir my 'n ander bakkie en verseker nie 'n Toyota kan nie!
Maar dit is my opinie! Paar ooms gaan my nou lekker pakslae gee!
Groete
Herman
Maar dit is my opinie! Paar ooms gaan my nou lekker pakslae gee!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Voertuig Besprekings
Geno
Dis net jammer n mens hoor NOOIT van die ander fabrikate wat breek nie,dis altyd net OE die bakkie is so goed of daai maak is die beste maar nooit hoe hulle ook breek nie. Ek gaan julle by die Oos kaap se ops sien(met die NISSAN,hoe dan anders)

Groette
PAC
NS: Die ander manne is seker te skaam om te erken dat hulle bakkies ook maar breek???????????????????
Dis net jammer n mens hoor NOOIT van die ander fabrikate wat breek nie,dis altyd net OE die bakkie is so goed of daai maak is die beste maar nooit hoe hulle ook breek nie. Ek gaan julle by die Oos kaap se ops sien(met die NISSAN,hoe dan anders)
Groette
PAC
NS: Die ander manne is seker te skaam om te erken dat hulle bakkies ook maar breek???????????????????
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voertuig Besprekings
Herman
Kan enige van daai bakkies wat jy daar genoem het hulle waarde hou soos Toyota? Wag in spanning vir die een of beteken herverkoop waarde niks vir jou nie? Now go and pour us n drink! chick chik!
Groetnis
Wouter
Kan enige van daai bakkies wat jy daar genoem het hulle waarde hou soos Toyota? Wag in spanning vir die een of beteken herverkoop waarde niks vir jou nie? Now go and pour us n drink! chick chik!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Voertuig Besprekings
wouter
ek se jou n nissan navara 2.5 d verkoop beter as n hilux en ry ook lekkerder
ek se jou n nissan navara 2.5 d verkoop beter as n hilux en ry ook lekkerder
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Voertuig Besprekings
Manne, die meeste van hierdie rygoed waaroor julle praat, (Nissan, Toyota, Isuzu) werk!
Praat bietjie oor brandstofverbruik.
Praat bietjie oor brandstofverbruik.

