dagroep jakkals

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

dagroep jakkals

Post by johans »

ek kon gisteroggend 9uur die teef inroep[img width=360 height=480]http://i1151.photobucket.com/albums/o62 ... eef059.jpg[/img][img width=360 height=480]http://i1151.photobucket.com/albums/o62 ... eef061.jpg[/img]
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: dagroep jakkals

Post by marno »

Baie mooi man!!

Daai brak is lekker vet!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Bunz
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am

Re: dagroep jakkals

Post by Bunz »

Dag se

Mooi man.  Het sy vinnig in gekom?

Groete Nicky
Gaan vir Goud of bly by die huis
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: dagroep jakkals

Post by Henry 7 »

Hoe oud skat julle haar----4j+?--------- sy is droog.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: dagroep jakkals

Post by Spanner »

Nee man, suig net harder maat !  Haal diep asem, byt daai agterste nippel lekker hard tussen die voortanne vas en SUUUUUUIIIIGGG  !!!  ;D ;D ;D
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: dagroep jakkals

Post by marno »

Spanner wrote: Nee man, suig net harder maat !  Haal diep asem, byt daai agterste nippel lekker hard tussen die voortanne vas en SUUUUUUIIIIGGG  !!!  ;D ;D ;D
BWOOOOHAHAHAHAHAHAHA!!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: dagroep jakkals

Post by johans »

nicky dit was presies 30min,syt soos n trein ingekom :o
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Bunz
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am

Re: dagroep jakkals

Post by Bunz »

Dag se

Maak my sommer lus om te gaan roep.  Maar partykeer kan jy ook maar lank sit en wag voor n jak in kom.

Groete Nicky
Gaan vir Goud of bly by die huis
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: dagroep jakkals

Post by Henry 7 »

Hel
Nou sien ek eers jou naam! Spanner pas goed by Goose of is dit nou Flooze? Nou maak alles sin en kan ek aanmerking verstaan..
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: dagroep jakkals

Post by Spanner »

Ontspan Henry, jy klink heeltemal te styf opgewen jong.  ;D Dit was in ligte luim, askies tog as ek jou eer gekrenk het, dit was nie my bedoeling nie.
:angel:

Party ouens kan 'n g?kskeerdery vat, ander ouens is wel, net anders...

Forum, eerwaardige lede,  manne van inborsting, skone dames, ...en Henry.  Hiermee wil ek dit tog net onomwonde stel dat ek geen ondervinding het, of inklinasie het om ooit aan 'n jakkalsteef te soog nie.    :P  (hoe ou Henry dan vasgestel het dat die teef droog is, sal ons maar daar laat...)
Ek vra om verskoning vir my (klaarblyklike) aanstootlike verwysing daarna , hoe onskuldig ook al van my bedoel,  wat U, eerwaardige lede (en ou Henry) geaffronteer het.  :police:

Vasbyt, dis amper verlof .... ;D
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: dagroep jakkals

Post by johans »

dit is baie maklik om te sien of daar aan die spene gesuip word of nie,en in die geval  word daar nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: dagroep jakkals

Post by Reggie Gerber »

Johans

Vertel bietjie meer oor hoe jy haar uitoorle het

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: dagroep jakkals

Post by visstok »

Baie geluk Johans!

Ek moet nog my eerste jak in die dag rol. Ekt al 2 dagroepe gedoen, eerste een met caller n reen gaan soek wie se teef ek gerol het. Hy wou glad nie in die aand inkom nie, net oe gewys op +- 500m en dan weer weg, hom nie gekry nie. My 2de dag roep het ek met die fluitjie gaan probeer by n gronddam waar ek weet n stel uithang. So 30 min in die roep in, kom die skaapwagters op perde kyk watse haas skree so! Het maar opgepak.

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: dagroep jakkals

Post by johans »

reggie ekt ekt eers begin met klein jak omdat ek in hul gebied was,niks het gebeur toe speel ek haas en nogsteeds niks.ekt seker 10 min gewag toe speel ek abrie jakkals,2min later toe skree sy 50meter van my af en hardloop soos n trein op die speaker af.visstok ek sal nie in die dag sommer met die fluitjie roep nie omdat jy dan al die aandag op jou vestig en so raakgesien kan word met die fynste beweging odat dit daglig is,dis maar hoe ek dink.die dagroep is net vir my lekkerder
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: dagroep jakkals

Post by Reggie Gerber »

Dankie Johans
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
Post Reply