Sniper spotlights

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Sniper spotlights

Post by Cobus(Cobb) »

Manne, hoop julle X mas was lekker,
Eks nog steeds in die mark vir skiet spotlights...Lightforce is maklik en volop maar duur
Nightstalker is minder  volop..

Wat van SniperSpotlights? meer bekostigbaar... is hulle goed genoeg vir jakkels uitken?

Ek luister graag
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Sniper spotlights

Post by Dawid »

Cobus,

Wat van daardie Landingslig idee van jou, het jy hom al getoets???

Daai goed skyn n barshou.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Sniper spotlights

Post by cassie_calvinia »

cobus
enige lig kan seker met gejag word.
al wat ek wil se is, ja LF is duur, maar, nou sien jy oe op 220m. jy nie seker wat dit is. jy skiet, dan is dit steenbok. of, jy skiet nie, dan was dit jakkals. nou gaan vang daai nog 'n ford lorrie vol lammers. en hy is slim.
koop LF, parte volop, en jy sien ver, en helder in die nag.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Sniper spotlights

Post by Martin Marais »

Stem saam met Cassie. LF is duur,maar ek reken jy kry kwaliteit vir die prys. LF sien baie ver in die nag.

vreugde.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Sniper spotlights

Post by Cobus(Cobb) »

Dawid wrote: Cobus,

Wat van daardie Landingslig idee van jou, het jy hom al getoets???

Daai goed skyn n barshou.

Groetnis
wag nog vir nuwejaar,my contact kan dan eers kry.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Sniper spotlights

Post by tripodmvr »

Cobus(Cobb) wrote: wag nog vir nuwejaar,my contact kan dan eers kry.
Cheers
Lyk my asof jy beplan om die jakkals te verskroei en nie te skiet nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Sniper spotlights

Post by Pvdw »

Cobus ek het die Sniper se halogeen lig gekoop as 'n 2de /handlig vir die jakke. Alhoewel die LF die beste is en die Nitestalker in sy skadu staan is selfs die Nite Stalker beter as die Sniper.

Ek gebruik die Nite Stalker. As hy die regte gloeilamp in het is hy defnitief goed genoeg vir jakke skiet. Al wat jy sal merk is dat die LF se fokus beter is as die van die Nite Stalker.

Ek het egter gesien dat die kwaliteit van jou gloeilamp baie belangrik is. Op 'n stadium my NS vergelyk met iemand se LF. Myne het nuwe lampie in gehad en die LF se lampie was al amper 3 jaar oud :o  My Goedkoop lamp het daai man se LF op sy neus laat kyk ;D ;D ;D

Ek sal vir dit wat ek doen weer die Nite Stalker koop.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Sniper spotlights

Post by Hugov »

Suburbun guns in kaapstad is die agente vir die manne. Hulle pos landwyd

http://www.deben.com/tracer-sport-lights.html

Het van hulle op huntex gesien dink dit was die 170 hy skyn n barshou met ingeboude dimmer, Wat 100 % stil was.

Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Sniper spotlights

Post by smitjs »

Vriend van my het een van daardie vliegtuig landingsligte op sy motorfiets gesit.
Een rit en die filament (en daarmee die lamp) het gegroet.
Dalk kan dit nie juis skokke hanteer nie, ek weet nie.
Groete
Johan Smit
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Sniper spotlights

Post by Freek »

[img]http://Vriend van my het een van daardie vliegtuig landingsligte op sy motorfiets gesit.
Een rit en die filament (en daarmee die lamp) het gegroet.[/img]

Maak seker dis 'n 12V lig en nie 6V nie... Ek het al op rowwe terrein (grond en gras aanloop baan) met die aeries geland en op gestyg, daai ligte kan skokke vat. Hoe effektief dit vir jak jag gaan wees sal ek nie kan sê nie... My raad, hou op jakkals draaitjies hardloop en koop 'n Lightforce vir die geweer lig, vir hand lig sal ek Peet se raad volg (as die LF te duur is) - dit gaan julle baie onnodige madibas spaar. Al die fancy truuks bring mens op die ou end van die dag maar net weer terug by die oorsdpronklike punt. Al die "die hards" hier het my "way back" toe ekke begin jakke ernstig skiet het daai raad geggee, glo my ek het ook die goedkoper paadjies probeer - "been there, done that, got the T-shirt". :o
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Sniper spotlights

Post by Jassie »

Freek ja jy's meer as reg. Voeg net by "and PAID for it"

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Sniper spotlights

Post by Cobus(Cobb) »

Dankie manne....die LF is seker al vanmiddag oppad....

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply