Manne hy is dalk nie so mooi nie maar ek dink die geweer kan baie mooi werk vir pest control.
Hier is n write up en link.Gaan loer op bladsy 65 op die link.
"Due to popular demand we have responded to numerous requests from our customers for a 5-shot
rifle from STEYR and developed the new HUNTING 5. The magazine allows five quick shots with
the well-known STEYR-precision. Safety is very important for STEYR SPORT, as the pellet is fired
directly from the magazine there is no projectile remaining in the barrel after the magazine is
removed. This also means that not more than a single pellet can be loaded into the barrel by
mistake. An additional external locking device provides maximum safety at the loaded rifle. The
new hunting rifle impresses with bounce free system, the 650 mm barrel for maximum
performance, longer compressed air cylinder for higher capacity and the high-quality materials
which are used. The HUNTING 5 function is the same system as the LGB1 Biathlon Rifle, which
even in the midst of winter gives robustness and extreme reliability. The new STEYR HUNTING 5 is
available from now on."
http://content.yudu.com/Library/A1vndo/ ... =0,0,0,0,0
Steyr Hunter 5
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Steyr Hunter 5
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Dave C
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Dec 26, 2012 2:36 pm
Re: Steyr Hunter 5
Ek het sopas myne ontvang, maar moet nou 3 maande wag vir 'n lisensie. Perth reels en regulasies
Moet se, hy het baie lig gevoel. Kannie wag om hom te skiet nie.
Moet se, hy het baie lig gevoel. Kannie wag om hom te skiet nie.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Steyr Hunter 5
Dave aka Sniperdad?As dit jy is welkom hier!Gaan stel jouself ook voor laat die ander manne weet wie jy is.Hoe lyk dinge in Aus met gewone gewere?Dave C wrote: Ek het sopas myne ontvang, maar moet nou 3 maande wag vir 'n lisensie. Perth reels en regulasies
Moet se, hy het baie lig gevoel. Kannie wag om hom te skiet nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?