Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Hoekom is almal so stil,wil net weet of iemand iets gekoop het vir hulle Musgrave met BONUS,vir die wat gekry het??????????????
Ek het lapua scenar 155g punte gekoop en baie happy met groeppering
Ek het lapua scenar 155g punte gekoop en baie happy met groeppering
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
myne het 'n vroee kersfees gehad 'n nuwe teleskoop en 'n knaldemper
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- mw
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Jong ek het nou nie iets gekoop vir my musgrave nie maar wel n Musgrave 300 wm, lekker kersgeskenk, een van daardie van MW aan MW. Sal vroeg in die nuwe jaar aansoek inhandig!
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Ek het maar klippie premuim vir ons twee gekoop. Hy mag nie, maar ek mag!.
Groete,
Daan
Groete,
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Daan Els wrote: Ek het maar klippie premuim vir ons twee gekoop. Hy mag nie, maar ek mag!.
Groete,
Daan
Dit is altyd 'n bargain
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
My Mod80 .243 het 'n Boyds kolf gekry, tans by die Smit om 'n KD op te sit.
Gaan by Huntex vir hom 'n Oom Teleskoop gaan soek

Gaan by Huntex vir hom 'n Oom Teleskoop gaan soek

Last edited by Marc on Sun Feb 17, 2013 1:54 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Gun lyk netjies, Marc.
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Dankie, gaan soos een van Tolla se grappies lees as ek klaar is : "Letjies bos, jy sal daai plek nie ken " heheheebengogga wrote: Gun lyk netjies, Marc.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Dit is 'n bitter mooi geweer!
Ek hoop jou hande is baie groot, want Boyds cater vir ouens met KLOUE...
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Boyds wil he jy moet raak vat...
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Dis nogals waar Hein, daai greep was iets verskrikliks !?!Hein M. wrote:
Dit is 'n bitter mooi geweer!
Ek hoop jou hande is baie groot, want Boyds cater vir ouens met KLOUE...
Hein M
Die Oom wat hom vir my gepak het, het sommer bietjie geskaaf en skuur ook. Hy ken sy storie !!!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Ek weet Lapua punte is vir papeir ,maar het wel gehoor dat daar met hulle al gejag is en mense gelukkig is,wil net weet of iemand al met lapua punte ondervinding in die jag veld het.
Dankie
Dankie
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Charles
Ek skiet en jag nou al vir omtrent 4/5 jaar met 167gr Scenars en sal nie maklik na n ander punt oorskakel nie,miskien na n ander gewig. Ek het al die volgende gejag met hulle en almal het bakkie gery sonder probleme; Koedoe,Rooihartebees,Gemsbok,Rooibok,Blesbok,Takbok,Ribbok,Vlakvark,Jakkals,Rooikat. Ek sal aanraai dat jy bietjie detail gee aan skootplasing alhoewel ek nou die dag n vark reg van voor op 160m reg van voor op die linkerkant van die snoet ingeskiet het en die vark het net daar neergeslaan met n groot bol stof(hy het reguit na my toe gehardloop). Ek probeer net drie skote skiet: Kop,nek en agter die blad. Ek het ook my eie toetsie gedoen op n lee klein gasbottel op 100m het die ingangsgat baie na aan 7,62 gemeet en die uitgangsgat was omtrent 4 keer die ingangsgat se groote,wat my verstom het is dat die staalwand van die silinder nie "geflair" en geskeur het by die uitgangsgat nie,dit het net n mooi "bulge" gemaak met die groot gat. Jammer vir die engels,die beskrywing klink partykeer net beter daarin. Vra as jy nog iets wil weet.
Groette
PAC

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Dankie, ek verstaan wat jy bedoel met skootplasing en se vir my hoe was die vleisskade op die wild gewees? Die wild wat jy geskiet het,wat se afstand was die verste een.Ek het by n vriend gehoor dat die punte redelik goed bind en die skote/punte regdeur van die wild gaan.Dit maak nou sin wat jy beskryf het van silinderbottel.
Groette
Groette
Last edited by Charles.308 on Sun Dec 30, 2012 8:28 pm, edited 1 time in total.
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Charles
Daar is nie rerig vleisskade nie, verste skoot was +-400m gemeet op n cruiser se speedo. Koedoe koei wat quatering away gestaan het,net agter die regter blad in en die linker blad vergruis. Dit was die ergste vleisskade wat ek nog gehad het.
Groette
PAC
Daar is nie rerig vleisskade nie, verste skoot was +-400m gemeet op n cruiser se speedo. Koedoe koei wat quatering away gestaan het,net agter die regter blad in en die linker blad vergruis. Dit was die ergste vleisskade wat ek nog gehad het.
Groette
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
My ou musgrave het n nuwe geweerband gekry en sy KD is ook amper oppad
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Kom ons gooi hom vir 'n 2de keer. Hoop nie die post raak nie weer weg nie...
Ek het vir my plank die volgende gekoop / aangebring:
Tap van aksie vir basis
Pas van basis: Dit moet aangepas word vir die spesifieke geweer...
Sny van loop vir KD
Maak, pas en toets van nuwe KD vir geweer
Gespesialiseerde pasmaak van sneller
Pak van aksie
Freefloat van aksie
Lap van ringe
Als teen R2000
Koop van basisstel
Koop van scope
Een standaard bef*kte, memo*rde vrou na afloop van die oefening...
Sal die pics opsit as als klaar is... Net van die geweer...
Hein M
Last edited by Hein M. on Thu Jan 03, 2013 11:15 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Hi Hein
Wat se model,kaliber is die PLANK--soos ek kan aflui.308 Bisley geweer,want hulle het nie dovetales vir basis nie.
Wat se model,kaliber is die PLANK--soos ek kan aflui.308 Bisley geweer,want hulle het nie dovetales vir basis nie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Charles
Dit is 'n Musgrave RSA Lyttleton - 7.62.
Die geweer kom nie uit met 'n basis nie aangesien dit ontwerp is vir F-klas Bisley met 'n gaatjieversier.
[img width=560 height=420]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 00x450.jpg[/img]

Last edited by Hein M. on Sat Jan 05, 2013 2:09 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Hein ek het die selfde geweer(wel myne is net n RSA ) ,want hy kom met n verstelbare sneller,ek het myne self gestel,hoekom het jy joune verander en hoekom het jy jou aksie gepak,myne is nie gepak.Ek gebruik my geweer vir jag en nou en dan S.A jagter skiete.Toe ek myne gekoop het het die geweer nog stukkie hout bo op loop gehaat,het kolf laat afskuur en olie,sal kyk om foto later to post.Jou knox lyk langer as myne.Ek het nog n Musgrave loop op.Wat dink jy is die verskil tussen die 2 gewere?
Nou na iets anders ek het die naweek 2 kudus geskiet met lapua scenar punte 155g ,Al 2 skote het die ander kant uitgekom en het die selfde vleisskade gekry toe ek PMP/Highlands geskiet het,maar moet se dat ek minder vleisskade gekry het met Hornady GMX 165g.Ek het al 2 kudus op blad geskiet +- 220m.Sie lapua punte groepeer beter as GMX.
Nou na iets anders ek het die naweek 2 kudus geskiet met lapua scenar punte 155g ,Al 2 skote het die ander kant uitgekom en het die selfde vleisskade gekry toe ek PMP/Highlands geskiet het,maar moet se dat ek minder vleisskade gekry het met Hornady GMX 165g.Ek het al 2 kudus op blad geskiet +- 220m.Sie lapua punte groepeer beter as GMX.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
My plank
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Charles
Die lang knox soos Hein het op sy Plank is die laaste modelle, soos ek dit het en die 1ste soos jy met die kort knox en hout oor die loop.
Daai Lapua Scenar's is mos teiken skiet koeels, nie waar? Jy kan gelukkig wees hulle het nie baie vleisskade gegee, maar glo jy het nie groot bene geslaan.
Geniet daai roer. Het vandag met myne n 5.35mm en 7.9mm groep geskiet op 100m
Groetnis
Die lang knox soos Hein het op sy Plank is die laaste modelle, soos ek dit het en die 1ste soos jy met die kort knox en hout oor die loop.
Daai Lapua Scenar's is mos teiken skiet koeels, nie waar? Jy kan gelukkig wees hulle het nie baie vleisskade gegee, maar glo jy het nie groot bene geslaan.
Geniet daai roer. Het vandag met myne n 5.35mm en 7.9mm groep geskiet op 100m
Groetnis
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Hallo Charles,Charles.308 wrote: Hein ek het die selfde geweer(wel myne is net n RSA ) ,want hy kom met n verstelbare sneller,ek het myne self gestel,hoekom het jy joune verander en hoekom het jy jou aksie gepak,myne is nie gepak.Ek gebruik my geweer vir jag en nou en dan S.A jagter skiete.Toe ek myne gekoop het het die geweer nog stukkie hout bo op loop gehaat,het kolf laat afskuur en olie,sal kyk om foto later to post.Jou knox lyk langer as myne.Ek het nog n Musgrave loop op.Wat dink jy is die verskil tussen die 2 gewere?
Skuus was vir die laat terugvoer. Was in SBos by die skoonouers...
Ja, my geweer se aksie is van die lateres - soos SJ - genoem het en is deur Lyttleton vervaardig - vandaar die naam RSA Lyttleton. My geweer het ook 'n Musgrave loop.
Ek het die aksie laat pak sodat die hout - wat mos die heeltyd uitsit en krimp - nie 'n groot invloed op die aksie het nie. Nadat ons die kolf afgehaal het, kon ons sien waar dit oral druk en die plekke was nie nie goed vir akkuraatheid nie.
Ja, my geweer se sneller is ook verstelbaar, maar dit was steeds hopeloos te swaar en glad nie so "crisp" soos my 243 s'n nie. So ek het dit ook laat aanpas.
Stuur gerus 'n paar foto's aan. Ek is nuuskierig...
Mooiloop!
Hein
Last edited by Hein M. on Sun Jan 06, 2013 6:18 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
My Musgrave 30-06 het 'n ERA sneller gekry. Nou loop hy mooi. 
Value has a value only if its value is valued
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Kolf laat langer maak (ek het lang arms
) en teleskoop laer laat monteer.... fits like a glove soos die enegelsmans sê.