Middag manne.
Ek het n Musgrave RSA aksie in .243 (Vrystater), en die uittrekker lol. Hy trek die die doppe ten volle uit nie, omtrent net tot waar die "loading ramp" begin dan moet jy die dop/rondte met die voorvinger uithaal, ek het die uitrekker vervang met een van Thor en dit doen nogsteeds dieselfde, enigiemand anders al die probleem ondervind en n oplossing gekry?
Groete
Andre007
Musgrave uittrekker
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Musgrave uittrekker
Last edited by andre007 on Sat Jan 05, 2013 7:08 pm, edited 1 time in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Musgrave uittrekker
Andre, haal bietjie jou slot uit die geweer, dan vat jy 'n dop en sit hom voor op jou slot se "boltface".
Let na die passing van die dop voor op jou boltface, die dop behoort vasgedruk(net effens/liggies) te wees tussen die doptrekker en die rand van die uitholling op jou boltface, indien die dop baie los staan of daar speling is kan dit die probleem wees.
As dit so is gaan jy 'n draai by jou vriendelike wapensmid moet maak.
Groete
Jaco

Dont tell me, show me......