Hier is 'n goeie Boereraad wat ek lankal êrens raakgelees het. Dikwels as mens kamp (ten minste gebeur dit met my) eindig ek op met vuil olie of ghries besmeerde hande. Mens stop mos maar en help die ouens of iemand se Jennie pak op in Moz ens.
Smeer net bietjie kook olie aan jou olie hande en dit kom beter af as met die meeste hand reinigers. Veral daardie taai vuil ou olie wat aan enjin blokke ens. vassit wat so sukkel om af te kom. Dan droog ek dit af op 'n stuk koerant of 'n lap en was dan my hande met gewone seep.
Werk soos 'n bom!
Kook Olie
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Kook Olie
Dit gaan ek onthou, dankie!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kook Olie
Dankie moet die een n try gee en onthou dankie
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Kook Olie
Kookolie is ook uitstekende medisyne vir slym op die bors.
Sommige mense het 'n weersin daar in, maar dit het nie werklik smaak nie.
Moenie dit insluk nie, spoel dit net deur jou tande heen en weer. Dit word 'n wit skuim, en trek die gif uit.
Spuug dit dan uit. Soek vir "oil pulling" op die internet. Ek kan bevestig dat dit werk.
Groete
Johan Smit

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Kook Olie
Mars67
Ek sal dit bietjie probeer volgende keer, dit klink na n handige plan.
Ns: As ek so aflui ry jy seker n Landrover, so jy is gewoond aan olie kole en lekke

Groete Dawie
Ek sal dit bietjie probeer volgende keer, dit klink na n handige plan.
Ns: As ek so aflui ry jy seker n Landrover, so jy is gewoond aan olie kole en lekke
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Kook Olie
Ja as jy naby ATF dit is die olie wat in jou voertuig se steering sisteem is dit werk net so mooi as jy remme of disc brakes vervang het. Smeer aan jou hande en vee af en was met sunlite seep maak mooi skoon en sag ook.
Groete
Johan22
Groete
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
-
immelmanw
Re: Kook Olie
Nog beter, vir al die manne wat vleiswerk, karre werk en wie se hande baie vuil en skurf raak!Johan22 wrote: Ja as jy naby ATF dit is die olie wat in jou voertuig se steering sisteem is dit werk net so mooi as jy remme of disc brakes vervang het. Smeer aan jou hande en vee af en was met sunlite seep maak mooi skoon en sag ook.
Groete
Johan22
Vat kookolie gooi in jou hande, gooi dan bietjie suiker by die kookolie, skrop hande.........
Was af met warmwater en sunlight liquid..........
Jou hande sal sagter en skooner as die sagste sag wees wat julle nog gevoel het (yip, nog gevoel het....)
Probeer dit en laat weet!
- Mars67
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 02, 2012 3:56 pm
Re: Kook Olie
Goeie een Dawie.Dawie D wrote: Mars67
Ek sal dit bietjie probeer volgende keer, dit klink na n handige plan.
Ns: As ek so aflui ry jy seker n Landrover, so jy is gewoond aan olie kole en lekke![]()
Groete Dawie
O ja en my besigheid se bakkie is 'n Isuzu!
Last edited by Mars67 on Mon Jan 07, 2013 9:54 am, edited 1 time in total.
- Mars67
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 02, 2012 3:56 pm
Re: Kook Olie
Nog een wat die meeste manne seker ken. As jy sukkel om jou kampvuurtjie aan die brand te kry met klammerige houtjies kan jy net so 'n bietjie kookolie oor gooi.