Miet?

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Miet?

Post by Hugo »

More

Het enige iemand raad oor hoe om miet uit jou huis te hou? Ekt na desember ongelooflike baie miet en muskiete in en om my huis, hoe jaag ek die goed weg of maak hul vrek?

Enige boere raad?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Miet?

Post by cg rossouw »

Hugo
My ouma het altyd boxer tabak in pakkies tussen meel en goed gepak waar miete sal kan voorkom.

Groete CG
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Miet?

Post by Hugo »

Sommer netso in die pakkie?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Miet?

Post by Beretta »

Hugo
As dit miet in jou meel is bere die meel in die yskas. Of vat n stuk wit kers en sit dit in die meel as dit jou probleem is.
Beretta
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Miet?

Post by Hugo »

Berreta

Die goed is orals, in die sitkamer, kombuis, kaste, ontbyt pap loop kwaai deur.

Rakke is al uitgepak en uitgewas en die goed vlieg rond in die huis soos jy nie kan glo nie,

Sql beslis vanaand paar wit kerse in die kaste sit, het ook alngehoor wit kerse werk.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: Miet?

Post by Sarel »

Beretta wrote: Hugo
As dit miet in jou meel is bere die meel in die yskas. Of vat n stuk wit kers en sit dit in die meel as dit jou probleem is.
Beretta
Ek kan beaam dat die kerse werk! En as jy die meel en graan in die yskas bere, werk dit ook !
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Miet?

Post by cg rossouw »

Hugo

Ja net so in die pakkie, dink kleinste pakkie is 25g, sit oral neer, weet haar kaste was vol tabak, moet net kyk jou huis bediende nie die goed oprook nie.

Groete
Post Reply