Ek wil net graag meer info kry oor hoe julle ladings vergelyk met my RSA .308.Hier is my resep,maar moet nog "fine tunning" doen.
Highland dope wat net ge-neksize
Russie 200 primers (kry nie CCI 200 nie)
S335 kruit wat 42.5g
AOL 72.5mm met Lapua Scenar 155g (van tip tot agter van dop)
Groete
Musgrave RSA Enkelskoot lading .308
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Musgrave RSA Enkelskoot lading .308
Last edited by Charles.308 on Sun Jan 20, 2013 8:31 pm, edited 1 time in total.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave RSA Enkelskoot lading .308
Hallo Charles!
Nosler 150gr BT
CCI 200
S335: 42gr / S321: 43.5gr / S341: 45.5gr
PMP doppe
Ek is ook nog besig op te fine tune...
Mooiloop!
Hein M
Nosler 150gr BT
CCI 200
S335: 42gr / S321: 43.5gr / S341: 45.5gr
PMP doppe
Ek is ook nog besig op te fine tune...
Mooiloop!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Musgrave RSA Enkelskoot lading .308
Jis Charles,
Ek gooi 46gr S335
155PmP Mach
Lapua doppe
Spoed 2780-2800
Kry baie goeie groperings!
Jy sal oplet dat my spoed laag is in verhouding met my lading, dis asgevolg van die lot kruit wat baie stadig brand. Het in die Magnum gelees dat al die nuwe lotte S335 nou so stadig gan wees. So as jy lot 696 of nuwwer het kyk maar wat jou spoed is. Dis hoe ek dit verstaan!
Hou vas aan daai RSA dis goud daai!!

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Musgrave RSA Enkelskoot lading .308
Naand manne
My lot kruit is 698 en het nog nie my spoed gekyk nie.Wat is julle lengte met punt in.
Ek gebruik my geweer meer vir jag en so nou en dan skiet ek by S.A Jagters.Ek het altyd met kneldemper geskiet,maar vind dat die geweer se kolf so ontwerp is, dat hy skop baie minder as my CZ wat ek gehad het.Ek reken dis ook oor sy gewig,hoe swaarder hoe minder skop hy!
Ek was eers bekommerd dat dit n enkel skoot geweer is,maar het nou die dag 2 kudus na mekaar geskiet wat saam die trop in die kloof afgehardloop het.
Armand jy is reg daai RSA is goud werd!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dankie

Last edited by Charles.308 on Sun Jan 20, 2013 8:30 pm, edited 1 time in total.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Musgrave RSA Enkelskoot lading .308
My RSA het 'n 26 duim LIW "stainless" loop.
Ek skiet Lapua doppe
Sierra Game King 150Gr
CCI 200 Slagdoppies
S335 41,5 Gr
COL - 69.2mm
Trompsnelheid - So Rondom 2800F/s
Die kamer het baie klein toleransie, is met 'n kompetisie reamer gesny.
Ek skiet Lapua doppe
Sierra Game King 150Gr
CCI 200 Slagdoppies
S335 41,5 Gr
COL - 69.2mm
Trompsnelheid - So Rondom 2800F/s
Die kamer het baie klein toleransie, is met 'n kompetisie reamer gesny.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Musgrave RSA Enkelskoot lading .308
Charles,
Neee wat moet jou nie steur aan ouvrou srories rondom die enkel skoot nie. Jy raak hom later lekker gewoond en dan laai jy hom vinnig!!
Ou Nicol chukuddu op die het ook n enkelskoot en ek nou anderdag by gestaan en deur die telleskoop van my roer gesien hoe hy 4 springbokke in n kwessie van n paar sekondes omdop voor my kruishare weg!!!
Groetnis
Neee wat moet jou nie steur aan ouvrou srories rondom die enkel skoot nie. Jy raak hom later lekker gewoond en dan laai jy hom vinnig!!
Ou Nicol chukuddu op die het ook n enkelskoot en ek nou anderdag by gestaan en deur die telleskoop van my roer gesien hoe hy 4 springbokke in n kwessie van n paar sekondes omdop voor my kruishare weg!!!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Musgrave RSA Enkelskoot lading .308
Spekieries hoe ver is jou punt van die lands af,myne is so ,3mm en het jy jou kamer oorgesny met kompetisie reamer?
Last edited by Charles.308 on Mon Jan 21, 2013 8:36 pm, edited 1 time in total.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Musgrave RSA Enkelskoot lading .308
Charles
My jump is so .3mm. Die geweer het ek by Armtec laat bou. Dit was 'n stainless blank wat deur Notnagel in Kroonstad getrue en geream is. Nee hy is nie oop gemaak nie. Ek het die keuse gehad maar ek het hom juis solied verkies sodat daar geen moontlikheid van " torque" of beweging op die aksie is nie.
Hy het 'n Vortex 6x20 Viper op.
Hierdie geweer skiet defnitief baie beter as wat ek skiet.