Haelgeweer keuses - my siening
-
Schalk75
- Full Member

- Posts: 214
- Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am
Haelgeweer keuses - my siening
Goeie middag.
Ek het die laaste ruk bietjie navorsing gedoen in my soeke na `n nuwe O/U haelgeweer. Ek het my bevinding so opgesom soos in die tabel hierby. Let asb daarop dat as jy van my verskil, noem dit asb sodat ek die ding bietjie verder kan verfyn.
Die verwysing na motorfabrikate is bloot my eie interpretasie van hoe ek die verskillende soorte haelgewere sien. Ook, die plasing van die haelgewere is gedoen op algemene persepsie van die fabrikaat, en verwys nie na `n spesifieke model geweer nie. Binne elke fabrikaat is daar natuurlik goedkoper en duurder/swakker en beter opsies.
So, indien dit van hulp is is ek bly, en kry graag terugvoer.
Groete.
Schalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
anthony1
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri Jan 11, 2013 10:16 am
Re: Haelgeweer keuses - my siening
hi
I have been on the same mission for the last few weeks I have narrowed it down to the Fabarm Elso b and maybe a Franchi Falconet that I am going to see it this weekend down in Nelspruit.
Your table is very good I think it gives you enough info to start looking at the correct manufacturers for ones budget.
thanks
Anthony

- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Wat wil jy doen met die haelgeweer en hoeveel keer per jaar gaan jy met hom skiet?Ekt al baie make geskiet van Perazzi tot boito.My raad vir waarde vir geld,gaan vir die CZ Redhead 30" Dis die Toyota van haelgewere!
Jy sal hom baie geniet.
Jy sal hom baie geniet.
.
-
Schalk75
- Full Member

- Posts: 214
- Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Ek het op die ou end op die Lanber besluit na al die navorsing en gesels met `n geweersmid.
My eie toepassing is vir 95% voëlskiet en 5% kleiduiwe.
Dankie vir die terugvoer.
Groete
My eie toepassing is vir 95% voëlskiet en 5% kleiduiwe.
Dankie vir die terugvoer.
Groete
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Ek sien nie Benelli op daardie lys?
-
Schalk75
- Full Member

- Posts: 214
- Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Nee, hy's nie daar nie.
Ek is bekend met hulle semi-autos (die M2 en M4) wat uitstekend is, maar het nie op iets oor hulle O/U afgekom nie (ook nie een gesien in my omswerwinge nie).
Waar sou jy hom inpas?
Groete.
Ek is bekend met hulle semi-autos (die M2 en M4) wat uitstekend is, maar het nie op iets oor hulle O/U afgekom nie (ook nie een gesien in my omswerwinge nie).
Waar sou jy hom inpas?
Groete.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Nee ek like die Benelli Vinci semi-auto. Die Benelli's het n goeie reputasie en die exhibition shooters skiet n 100 000 rondtes n jaar met hulle sonder probleme so ek dink dis veilig om te se hulle is betroubaar. Dink die Vinci gaan hier by R21000
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Blackplastic, lyk my jy het heelwat navorsing gedoen. Wat dink jy van AYA?
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Piet
Ja so n bek moet jam kry Beretta is die STANDAARD. Maar n goeie pomp aksie is ook n Remington 870 magnum express.
Jy kan nie verkeerd gaan met hom nie
Beretta
Ja so n bek moet jam kry Beretta is die STANDAARD. Maar n goeie pomp aksie is ook n Remington 870 magnum express.
Jy kan nie verkeerd gaan met hom nie
Beretta
-
Schalk75
- Full Member

- Posts: 214
- Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Hi Walter.
AyA maak goeie wapens, van modelle wat redelik bekostigbaar is, tot by die wat net plein vrek duur is.
Hulle is in die UK veral bekend vir hulle baie goeie side-by-side haelgewere (die Nr 1 en Nr 2). Hulle word soos Lanber in Spanje gemaak, en AyA het gesorg dat die Spaanse haelgeweer industrie weer `n hupstoot gekry het.
Ek glo nie jy sal `n fout maak as jy `n nuwe een of goeie tweedehandse een kan opspoor nie.
Groete.
Schalk
AyA maak goeie wapens, van modelle wat redelik bekostigbaar is, tot by die wat net plein vrek duur is.
Hulle is in die UK veral bekend vir hulle baie goeie side-by-side haelgewere (die Nr 1 en Nr 2). Hulle word soos Lanber in Spanje gemaak, en AyA het gesorg dat die Spaanse haelgeweer industrie weer `n hupstoot gekry het.
Ek glo nie jy sal `n fout maak as jy `n nuwe een of goeie tweedehandse een kan opspoor nie.
Groete.
Schalk
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Schalk, dankie vir die inligting
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Ek het dieselfde gehoor van Miroku. Wie praat die waarheid?Piet-Skiet wrote: Ek het een dag gelees h&h gebruik berretas by hulle klei skool.
-
Schalk75
- Full Member

- Posts: 214
- Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Ek sien die nuwe Magnum het `n "Shotgunning Special" in. Ek het so vinnig daardeur geloer vanoggend, en dit fokus lyk my op voël skiet, asook die hantering van patrone ens.
Groete.
Groete.
-
johnf
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Dec 10, 2012 7:44 am
Re: Haelgeweer keuses - my siening
More
Ek het n twedehandse Beretta 686 Onyx met multi chokes so tien jaar terug in Engeland gekry vir GBP 600 (R 9000) toe ek daar gewerk het en daarna ingevoer Suid Afrika. Ek het seker 1500 skote duur hom geskiet en ek is baie gelukking, van kleiduif tot willemakou.
Toe ek die wapen gekoop het, het die gunsmith vir my gese dat hy nooit n Beretta se "firepins" vervang het. Ek sou sook vir n twedehandse haelgeweer soos n Beretta, want nuut is duur, soos die meeste kwaliteit haelgewere. Maar, my vriend het n Baikal en daai geweer is vantasties vir die prys, net die "firepins" verwang een keer in 15 jaar.
Cheers
John

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Haelgeweer keuses - my siening
Ek
het eers n Hatsan gekoop en dit vervang met n Winchester.
Word in Belgie gemaak deur Browning. Baie tevrede.
Sukkel om my Hatsan verkoop te kry
Frikkie
het eers n Hatsan gekoop en dit vervang met n Winchester.
Word in Belgie gemaak deur Browning. Baie tevrede.
Sukkel om my Hatsan verkoop te kry
Frikkie
Cradock